Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek is weer hier
Ek is weer hier [boodskap #62017] Ma, 13 Mei 2002 16:59 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is weer terug

Hai almal.
Hoe gaan dit op hierdie NG, nog dieselfde???

Gr.Rico
Re: Ek is weer hier [boodskap #62018 is 'n antwoord op boodskap #62017] Ma, 13 Mei 2002 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> Ek is weer terug

Mooi! Ek kan wel 'n bietjie hulp gebruik!

Groete,
Arthur
Re: Ek is weer hier [boodskap #62021 is 'n antwoord op boodskap #62017] Ma, 13 Mei 2002 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hallo Rico - welkom weer:))
Nee ALLES het verander - die aantie het selfs iets geskryf wat my laat lag
het;)))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:abor1u$l11$1@news1.xs4all.nl...
> Ek is weer terug
>
> Hai almal.
> Hoe gaan dit op hierdie NG, nog dieselfde???
>
>
> Gr.Rico
>
Re: Ek is weer hier [boodskap #62036 is 'n antwoord op boodskap #62017] Ma, 13 Mei 2002 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 May 2002 18:59:31 +0200, "Rico" wrote:

> Ek is weer terug
>
> Hai almal.
> Hoe gaan dit op hierdie NG, nog dieselfde???
>
>
> Gr.Rico
>
>>>> Nee ALLES het verander - die aantie het selfs iets geskryf wat my laat lag
>>>> het;)))
>>>> Annette

Welkom tuis Rico:-)
Steeds dieselfde vriend, steeds dieselfde.
Arthur verdedig homself steeds met welslae
en
Die antie het nog nie iets geskryf waaroor ek kan lag nie.

DD
Re: Ek is weer hier [boodskap #62038 is 'n antwoord op boodskap #62017] Ma, 13 Mei 2002 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Rico wrote:

> Ek is weer terug
>
> Hai almal.
> Hoe gaan dit op hierdie NG, nog dieselfde???

Waar was jy die hele tyd?
Nee, sommige dinge het verander en sommige
dinge is nog dieselfde. Wouter die Plaasvark
is nog net so koppig-snipperig soos altyd.
Arthur het baie meer mannetjie-uitnek geword.
Jy moet sien hoe hy die Afrikaners om elke
hoek en draai beledig. Die mense van Swellendam
moet nog so nou en dan vir Annette op die vingers
tik, maar sy is darem baie meer besadig as
vantevore. Davie Davis is nog maar altyd sy
onvoorspelbare self. Swart Simon probeer so hier
en daar skoor soek met die manne wat so hulle
bekke rek, maar die manne is skrikkerig vir hom,
want hy slaan altyd die spyker presies op die kop,
en mense is bang vir sulke ouens. Van Thys op die
Bos kan ek net een ding sê: hy is seker.

Gloudina
Re: Ek is weer hier [boodskap #62040 is 'n antwoord op boodskap #62038] Ma, 13 Mei 2002 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur het baie meer mannetjie-uitnek geword.
> Jy moet sien hoe hy die Afrikaners om elke
> hoek en draai beledig.

Doen ek dit werklik? Ek het dit net as 'n les in opvoeding beskou wat lank
oortyd was :)

Groete,
Arthur
Re: Ek is weer hier [boodskap #62042 is 'n antwoord op boodskap #62040] Ma, 13 Mei 2002 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ontpan Arthur - die aantie praat alweer antieks.
Dit is rammetjie uitnek.
Annette

"Arthur" skryf in boodskap news:abp8j7$1a6t$1@news.kabelfoon.nl...
> Gloudina schreef...
>> Arthur het baie meer mannetjie-uitnek geword.
>> Jy moet sien hoe hy die Afrikaners om elke
>> hoek en draai beledig.
>
> Doen ek dit werklik? Ek het dit net as 'n les in opvoeding beskou wat lank
> oortyd was :)
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Ek is weer hier [boodskap #62043 is 'n antwoord op boodskap #62036] Ma, 13 Mei 2002 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
wel ek glo ek is bly ek is weer hier.
Ek het nog nie baie tyd gehad nie, vir alles hier te lees, net gesien Arthur
het my nodig, maar hy is nogal "dwars" glo ek.

Die Antie sal nie meer verander nie, maar dit maak dat sy om te lag is.

Ek het verhuis en het op my nuut ADSL moet wag en dit is nou net
geinstalleer, maar werk nog nie heeltemal reg nie.

Annette bly oulik, ons rooiwyndrinkertjie.

Ons gesels maar net weer 'n bietjie saam.

Gr.Rico, die liewe kaaskop :-))))
"Dave" skryf in boodskap news:ed50euoo9ghkha48skpv3anpj3sj4kvg12@4ax.com...
> On Mon, 13 May 2002 18:59:31 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Ek is weer terug
>>
>> Hai almal.
>> Hoe gaan dit op hierdie NG, nog dieselfde???
>>
>>
>> Gr.Rico
>>
>>>> >Nee ALLES het verander - die aantie het selfs iets geskryf wat my laat lag
>>>> >het;)))
>>>> >Annette
>
> Welkom tuis Rico:-)
> Steeds dieselfde vriend, steeds dieselfde.
> Arthur verdedig homself steeds met welslae
> en
> Die antie het nog nie iets geskryf waaroor ek kan lag nie.
>
> DD
Re: Ek is weer hier [boodskap #62067 is 'n antwoord op boodskap #62043] Di, 14 Mei 2002 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
My ADSL lyn word oor so paar dae geinstaleer. Ek is so opgewonde ek kan
myself nie inhou nie. Hoeveel Euros betaal julle per maand vir so 'n
fasiliteit?

Hantamkind.

"Rico"
> Ek het verhuis en het op my nuut ADSL moet wag en dit is nou net
> geinstalleer, maar werk nog nie heeltemal reg nie.
Re: Ek is weer hier [boodskap #62076 is 'n antwoord op boodskap #62067] Di, 14 Mei 2002 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
In België kos dit 39,54 Euro/maand. Ek surf via die kabel, wat 41,95
Euro/maand kos.
Hoeveel betaal julle in Australië ?

Hilda.

"Hantamkind" skryf in boodskap news:cp4E8.10077$b5.34511@newsfeeds.bigpond.com...
> My ADSL lyn word oor so paar dae geinstaleer. Ek is so opgewonde ek kan
> myself nie inhou nie. Hoeveel Euros betaal julle per maand vir so 'n
> fasiliteit?
>
> Hantamkind.
>
> "Rico"
>> Ek het verhuis en het op my nuut ADSL moet wag en dit is nou net
>> geinstalleer, maar werk nog nie heeltemal reg nie.
>
Re: Ek is weer hier [boodskap #62092 is 'n antwoord op boodskap #62038] Di, 14 Mei 2002 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 May 2002 19:42:59 GMT, "@rogers.com" wrote:

>

Rico schreef:
>> Ek is weer terug

Gloudina sê toe:
> . Van Thys op die
> Bos kan ek net een ding sê: hy is seker.

Raak Gloudina:-)

DD
ASDL [boodskap #62105 is 'n antwoord op boodskap #62076] Wo, 15 Mei 2002 00:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier kos dit 59.95 vir 'n tuispakket. Kabel is net in sekere gebiede
beskikbaar en ook effe duurder.

HK

"Hilda"
> In België kos dit 39,54 Euro/maand. Ek surf via die kabel, wat 41,95
> Euro/maand kos.
> Hoeveel betaal julle in Australië ?
Re: ASDL [boodskap #62108 is 'n antwoord op boodskap #62105] Wo, 15 Mei 2002 00:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" wrote:

> Hier kos dit 59.95 vir 'n tuispakket. Kabel is net in sekere gebiede
> beskikbaar en ook effe duurder.

Wat is julle maksimum upload en download spoed op DSL?
'n Vriend van my in NZ sê hulle het nou ook DSL, maar mag net 'n
sekere hoeveelheid aflaai per dag of per maand. As hulle oor die
kwota gaan, dan betaal hulle ekstra per meg. Ek sal darem vreeslik
gou bankrot raak as hulle kwotas hier by ons implimenteer. :-)
Re: ASDL [boodskap #62121 is 'n antwoord op boodskap #62108] Wo, 15 Mei 2002 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Katryn schreef:

> Wat is julle maksimum upload en download spoed op DSL?

Hier in België betaal ons 39,54 euros per maand en ons het 'n maksimum
limiet van 10 Gigabyte/maand. Daar is 'n mogelykheid om hoër te gaan
maar dan moet 'n mens meer betaal vanselfsprekend. My rekenaar surf
nou aan 1.200.000 bps. 10 Gigabyte is veel. Ek slaag daar selfs nog
nie eens in nie om elke maand één Gigabyte ter versend en af te neem.

Norbert
Re: ASDL [boodskap #62124 is 'n antwoord op boodskap #62108] Wo, 15 Mei 2002 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met die kabel is die maksimum downloadspoed 4Mbps, in optimale omstandighede
kan dit meer wees. Dit hang natuurlik af van die netwerk waarnatoe jy surf.
Ons kwota per maand is 10 Gigabytes, waarvan 15 % upstream kan wees. As jy
tydens die nag surf, word die upstreem-volume verdubbel (tussen 11 nm en 9
vm). Persoonlijk het ek nog nooit bo die 10 GB uitgekom nie, selfs nie die
helfte nie. Ek upload elke week na my website en ek download ook reëlmatig
ietsjie.
As jy bo die kwota gaan, dan betaal jy nie meer nie, maar hulle sit jou op
'n 'smalband' waardoor jy net stadig kan surf en jy bly daar tot jy onder
98% van jou toegestane volume kom. Dan kry jy weer toegang tot die
'breedband'.
Hilda.

"Katryn" skryf in boodskap news:2ma3euk1ffhkan0t4kk9ihh0pc0bntdj4u@4ax.com...
> "Hantamkind" wrote:
>
>> Hier kos dit 59.95 vir 'n tuispakket. Kabel is net in sekere gebiede
>> beskikbaar en ook effe duurder.
>
> Wat is julle maksimum upload en download spoed op DSL?
> 'n Vriend van my in NZ sê hulle het nou ook DSL, maar mag net 'n
> sekere hoeveelheid aflaai per dag of per maand. As hulle oor die
> kwota gaan, dan betaal hulle ekstra per meg. Ek sal darem vreeslik
> gou bankrot raak as hulle kwotas hier by ons implimenteer. :-)
>
Re: ASDL [boodskap #62174 is 'n antwoord op boodskap #62108] Do, 16 Mei 2002 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
ASDL ? Oops... finger trouble...

Die basiese Telstra pakket vir ADSL tuisgebruik is 300mb downloads. Dit gee
jou 256 kbps downstream en 64 kbps upstream. Dit kos A$59.95 per maand.

Vir 10 Gig downloads gaan jy A$429.95 opdok per maand. Dit gee jou 'n spoed
van 1500 kbps d/s en 256 kbps u/s. Dit is verskriklik baie geld. Lyk my mos
nou ons word hier Down Under oop oë bedoner?

Hantamkind.

"Katryn"
> Wat is julle maksimum upload en download spoed op DSL?
> 'n Vriend van my in NZ sê hulle het nou ook DSL, maar mag net 'n
> sekere hoeveelheid aflaai per dag of per maand. As hulle oor die
> kwota gaan, dan betaal hulle ekstra per meg. Ek sal darem vreeslik
> gou bankrot raak as hulle kwotas hier by ons implimenteer. :-)
>
Re: ASDL [boodskap #62175 is 'n antwoord op boodskap #62105] Do, 16 Mei 2002 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n paar ander pakkette beskikbaar ook, gaan kyk hier
http://www.bigpond.com/broadband/adsl/pricing.asp#

HK

> "Hilda"
>> In België kos dit 39,54 Euro/maand. Ek surf via die kabel, wat 41,95
>> Euro/maand kos.
>> Hoeveel betaal julle in Australië ?
Re: ASDL [boodskap #62192 is 'n antwoord op boodskap #62174] Do, 16 Mei 2002 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" wrote:

> ASDL ? Oops... finger trouble...

Dit gebeur gereeld met my ook. :-)

> Die basiese Telstra pakket vir ADSL tuisgebruik is 300mb downloads. Dit gee
> jou 256 kbps downstream en 64 kbps upstream. Dit kos A$59.95 per maand.

Miskien sal dit later bietjie goedkoper raak as meer mense dit begin
gebruik. Hoe vind jy dit?

> Vir 10 Gig downloads gaan jy A$429.95 opdok per maand. Dit gee jou 'n spoed
> van 1500 kbps d/s en 256 kbps u/s. Dit is verskriklik baie geld. Lyk my mos
> nou ons word hier Down Under oop oë bedoner?

Ouchie - eina!! Ja, dit is iets ysliks.
Dit is ons "gewone" pakket - voor 911 was ons kabel konneksie
dieselfde as Hilda-hulle s'n in België - m.a.w 4-10MB/s af. (Dis 4000-
10000 kbps)
Dit was nog met die ou @Home verskaffer. Nou is die vinnigste wat ek
hier lokaal kan kry ook maar net die 1.5MB/s af en 256K op. Dit is
ook die standaard spoed vir die meeste DSL pakette hier rond, maar
daar is ook die laer spoed opsies soos julle s'n wat natuurlik baie
goedkoper is. (gemiddelde pryse wissel van $19- $39 p/m - dit verskil
van staat tot staat en van verskaffer tot verskaffer)

O ja - hier is ook geen limiete op enige van die pakette nie. Ek wens
eintlik hulle wil ons kabel weer oopstel vir die maksimum spoed, en
die "cap" afhaal, en dan 'n limiet daar stel om te verkeer te beheer.
Daardie tipe opsies is net in die groot stede soos Atlanta beskikbaar.
Ons hier in die "platteland", moet maar vat wat ons kan kry en
stilbly. :-)))
Re: ASDL [boodskap #62193 is 'n antwoord op boodskap #62174] Do, 16 Mei 2002 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Down under met oop oë bedonner...
Ja, dis waar, Hantamkind. 300 mB is veel en veel te weinig vir die som
wat julle moet betaal daarvoor. Ek het al 30 x meer vir dieselfde
bedrag hier in België! Moet protesteer daarteen!

Norbert

"Hantamkind" schreef:

> ASDL ? Oops... finger trouble...
>
> Die basiese Telstra pakket vir ADSL tuisgebruik is 300mb downloads. Dit gee
> jou 256 kbps downstream en 64 kbps upstream. Dit kos A$59.95 per maand.
>
> Vir 10 Gig downloads gaan jy A$429.95 opdok per maand. Dit gee jou 'n spoed
> van 1500 kbps d/s en 256 kbps u/s. Dit is verskriklik baie geld. Lyk my mos
> nou ons word hier Down Under oop oë bedoner?
>
> Hantamkind.
>
> "Katryn"
>> Wat is julle maksimum upload en download spoed op DSL?
>> 'n Vriend van my in NZ sê hulle het nou ook DSL, maar mag net 'n
>> sekere hoeveelheid aflaai per dag of per maand. As hulle oor die
>> kwota gaan, dan betaal hulle ekstra per meg. Ek sal darem vreeslik
>> gou bankrot raak as hulle kwotas hier by ons implimenteer. :-)

>
Re: ASDL [boodskap #62215 is 'n antwoord op boodskap #62192] Vr, 17 Mei 2002 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
Miskien sal dit later bietjie goedkoper raak as meer mense dit begin
> gebruik. Hoe vind jy dit?

Jong ek kry nou eers my konneksie Maandag. Kan nie wag nie en ek sal jou
beslis laat weet hoe dit is. Ek bitch maar net in die tussentyd oor die
prys! Ek hoop van harte dat die prys wel sal daal, maar terwyl Telstra amper
'n monopolie hier het (na die ontydige afsterwe van One Tel) is die kanse
skraal. iPrimus is 'n diensverskaffer waarmee rekening gehou moet word maar
mense is skrikkerig om op te teken met 'n kleiner diensverskaffer. AAPT is
ook nog in die run maar nouja...
>
> Ons hier in die "platteland", moet maar vat wat ons kan kry en
> stilbly. :-)))

Dis presies hoe Perth be-oordeel word deur die geldmagnate in die Ooste van
Australië. Hulle beskou Perth as deel van die outback. Die armsalige
non-achievers bly daar. Enige ou wat sy sout werd is het 'n kantoor in
Melbourne of Sydney. So die klomp in Perth het dus nie 'n behoefte aan kabel
internet koppeling nie. As daar so paar sente op die budget oor is dan le
hulle 'n kabeltjie in Perth. Maar dan maak hulle seker jy betaal tot die
bloed van jou vingers afdrup.

Hantamkind
Re: Ek is weer hier [boodskap #62378 is 'n antwoord op boodskap #62038] So, 19 Mei 2002 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3CE017AF.6030401@rogers.com...

> onvoorspelbare self. Swart Simon probeer so hier
> en daar skoor soek

Wie? Ek? Skoor soek? Nog nooit!

Swart Simon

PS: Terwyl ek nou hier is, wil jy nie vir my die hele storie van tant Souf
(?) en Swellendam vertel nie? Dit klink vir my of dit nogal interessant kan
wees. Ongelukkig het ek nie tyd om elke dag die diskussies hier te volg
nie, en hoor ek net so nou en dan stukkies en bietjies van die storie. Ek
dink ek het 'n belangrike episode of twee gemis, want ek verstaan nooit
eintlik as iemand daaroor praat nie.
Re: Ek is weer hier [boodskap #62386 is 'n antwoord op boodskap #62378] So, 19 Mei 2002 19:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
SS, jy sal die aantie moet vra, en slegs dan, wanneer ek haar storie
regstel, sal jy weet waaroor dit gaan.
Annette

"Swart Simon" skryf in boodskap news:3ce7dd34.0@news1.mweb.co.za...
> skryf in boodskap news:3CE017AF.6030401@rogers.com...
>
>> onvoorspelbare self. Swart Simon probeer so hier
>> en daar skoor soek
>
>
> Wie? Ek? Skoor soek? Nog nooit!
>
> Swart Simon
>
> PS: Terwyl ek nou hier is, wil jy nie vir my die hele storie van tant Souf
> (?) en Swellendam vertel nie? Dit klink vir my of dit nogal interessant kan
> wees. Ongelukkig het ek nie tyd om elke dag die diskussies hier te volg
> nie, en hoor ek net so nou en dan stukkies en bietjies van die storie. Ek
> dink ek het 'n belangrike episode of twee gemis, want ek verstaan nooit
> eintlik as iemand daaroor praat nie.
>
Vorige onderwerp: Pim Fortuyn
Volgende onderwerp: Aanddiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 11:53:19 MGT 2024