Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » LBM & ander nuus
LBM & ander nuus [boodskap #62170] Do, 16 Mei 2002 09:05
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ladysmith Black Mambasa - beroemde sangroep se leier Joe Tshabalala treur.
Sy vrou is vanoggend tydens 'n kaping doodgeskiet.
Annette

'n Vroueprokureur is vanoggend in hegtenis geneem n.a.v. bedrog met die
padversekeringsfonds.
Daar word verwag dat nog 'n paar prokureurs aangekla sal word.

Sewe vissers wat op Dasseneiland gestrand was, is gered.

Annette
Vorige onderwerp: Wynplaas
Volgende onderwerp: Met spoed gevraagd: kleine vertaling Nederlands-Afrikaans voor nederlandse basisschool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:33:47 MGT 2024