Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Slypsteen
Re: Slypsteen [boodskap #6192] |
Thu, 11 April 1996 00:00  |
Julius Bergh
Boodskappe: 111 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
At 04:00 PM 11/4/96 SAT, you wrote:
> Het iemand 'n goeie woord wir die sterrekundige term "black hole* ?
>
> Swart gat klink darem nie lekker nie ...
>
> Joop
Probeer: gravitasiewip (vang mos alles sonder ontsnap kans)
belastingkantoor (hoe meer jy hom voer, hoe massiewer word hy en
hoe harder suig hy)
navorsing begrooting (soos hierbo + die resultaat bly
infinitesimaal klein)
studente sakgeld (monite^re wip)
Snail mail : Julius Bergh, 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211, Australia
Email. . . : jbe...@onthenet.com.au
URL. . . . : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
|
|
|
|
|
|
Re: Slypsteen [boodskap #6233 is 'n antwoord op boodskap #6192] |
Sat, 13 April 1996 00:00  |
Bernhard Bezemer
Boodskappe: 74 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
At 19:50 12-04-96 SAT, I wrote:
> Black single en white dwarf
----------------------------
_Unseen single_ is natuurlijk ook een prima woord.
Bernhard Bezemer
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 14 19:22:08 UTC 2025
|