| Re: Moedersdag [boodskap #62026 is 'n antwoord op boodskap #62025] |
Ma., 13 Mei 2002 18:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
DIT is hoekom ons moet skool toe gaan - dit klink eenders - en dit kos
geleerdheid om te weet wanneer om wat te gebruik:)
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:ot00eu4uvinqa3rdlt0b2jmsea6l86044h@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
> As jy so sê...:-)))
> Terloops, is daar enigsins 'n verskil in uitspraak tussen die "f" en
> "v" klank in Afrikaans?
> Hoe weet mens byvoorbeeld wanneer 'n "f" 'n "v" moet wees?
>
>
>> Nee man - Fris en Fors!:))
>> Annette
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:5duvdustmemm5p55vmllroubue9vk0k1st@4ax.com...
>>> "Annette" wrote:
>
>>>> Jy is natuurlik reg Katryn - daar is baie groot en fros manne hier wat
>> vir
>>>> vroulief Mammie noem, en daarom moet hulle dan ook moedersdag
handhaaf:))
>
>>> Ek neem aan fros is "vrot en voos" gekombineer?
>>> :-))
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Moedersdag [boodskap #62029 is 'n antwoord op boodskap #62028] |
Ma., 13 Mei 2002 19:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is mos nou nie juis een wat my by reels hou nie, ek
skryf op instink:))
Mens kan mos sien wanneer dit 'n v of f moet wees, of hoe?))
Annette - die afvallige ene:))
"Katryn" skryf in boodskap news:qv10euo72d8c17crojpik3cnl9ufov0s9m@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
> Nou vertel dan asseblief vir my o geleerde ene. Ek kan gladnie meer
> die reëls onthou nie - indien ek dit ooit geleer was, want my skoling
> in SA was nou nie juis ooit iets om oor huistoe te skryf nie.
>
>
>> DIT is hoekom ons moet skool toe gaan - dit klink eenders - en dit kos
>> geleerdheid om te weet wanneer om wat te gebruik:)
>> Annette
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:ot00eu4uvinqa3rdlt0b2jmsea6l86044h@4ax.com...
>>> "Annette" wrote:
>
>>> As jy so sê...:-)))
>>> Terloops, is daar enigsins 'n verskil in uitspraak tussen die "f" en
>>> "v" klank in Afrikaans?
>>> Hoe weet mens byvoorbeeld wanneer 'n "f" 'n "v" moet wees?
>
>
>>>> Nee man - Fris en Fors!:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Katryn" wrote in message
>>>> news:5duvdustmemm5p55vmllroubue9vk0k1st@4ax.com...
>>>> > "Annette" wrote:
>>>
>>>> > >Jy is natuurlik reg Katryn - daar is baie groot en fros manne hier wat
>>>> vir
>>>> > >vroulief Mammie noem, en daarom moet hulle dan ook moedersdag
>> handhaaf:))
>>>
>>>> > Ek neem aan fros is "vrot en voos" gekombineer?
>>>> > :-))
>>>
>>>
>>>>
>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Moedersdag [boodskap #62032 is 'n antwoord op boodskap #62014] |
Ma., 13 Mei 2002 19:25   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Katryn wrote:
> Ekskuus, maar jy was nie eens reg in "teorie" nie. My fout. Dit kom
> ek toe agter nadat ek so bietjie inligting gaan soek het oor die
> ontstaan van hierdie dag. Dis 'n Amerikaanse en as sulks kommersiële
> tradisie.
> So, jy kan jou tipe van "moedersdag" hou - maar doen dit dan op 'n
> ander datum, of vind uit wanneer dit gebeur in Engeland. :-))
Moet nou nie 'n internasionale insident
hiervan maak nie. Natuurlik is "Moedersdag"
'n Amerikaanse en as sodanig 'n kommersiële
tradisie. Ek kan nie onthou dat ons so 'n
bohaai daarvan gemaak het toe ek klein was
nie.
En dis net my eie private opinie dat
mens nie nog verder die ding moet vergroot
deur die pa ook by die ding in te sleep nie.
Ek is allergies vir die hele besigheid
van kaarte stuur ook. Dis vir my 'n baie
steriele manier om kontak met mense te hou.
En die goed is so duur. Kaarte se pryse het
soos die pryse van dasse uit alle verband
opgeskiet in die laaste dekade of so. Eers
was dasse konserwatief van prys, voor die
generation X-ers dit tot 'n status simbool
verhoog het en die prys daarvan astronomies
opgeskiet het. Ondertussen het die pryse van
rekenaars gedaal en gedaal.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Moedersdag [boodskap #62033 is 'n antwoord op boodskap #62029] |
Ma., 13 Mei 2002 19:25   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
Sheesh - jy is darem ook baie hulpvaardig, nè? :-)))
Ja, ons wat Afrikaans magtig is, kan dit sien (want ons is dit
gewoond) Maar hoe verduidelik mens dit vir iemand van NIE Afrikaans
magtig is nie? Ek dink byvoorbeeld dat in Nederlands word die "v"
baie keer as 'n "w" uitgespreek? Gladnie seker hieroor nie (en jok
seker daaroor), maar baie engelse maak soms daardie fout - om die "v
as 'n "w" klank uit te spreek.
"Annette" wrote:
> Ek is mos nou nie juis een wat my by reels hou nie, ek
> skryf op instink:))
> Mens kan mos sien wanneer dit 'n v of f moet wees, of hoe?))
> Annette - die afvallige ene:))
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:qv10euo72d8c17crojpik3cnl9ufov0s9m@4ax.com...
>> "Annette" wrote:
>> Nou vertel dan asseblief vir my o geleerde ene. Ek kan gladnie meer
>> die reëls onthou nie - indien ek dit ooit geleer was, want my skoling
>> in SA was nou nie juis ooit iets om oor huistoe te skryf nie.
>>> DIT is hoekom ons moet skool toe gaan - dit klink eenders - en dit kos
>>> geleerdheid om te weet wanneer om wat te gebruik:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:ot00eu4uvinqa3rdlt0b2jmsea6l86044h@4ax.com...
>>>> "Annette" wrote:
>>
>>>> As jy so sê...:-)))
>>>> Terloops, is daar enigsins 'n verskil in uitspraak tussen die "f" en
>>>> "v" klank in Afrikaans?
>>>> Hoe weet mens byvoorbeeld wanneer 'n "f" 'n "v" moet wees?
>>
>>
>>>> >Nee man - Fris en Fors!:))
>>>> >Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >"Katryn" wrote in message
>>>> >news:5duvdustmemm5p55vmllroubue9vk0k1st@4ax.com...
>>>> >> "Annette" wrote:
>>>>
>>>> >> >Jy is natuurlik reg Katryn - daar is baie groot en fros manne hier
> wat
>>>> >vir
>>>> >> >vroulief Mammie noem, en daarom moet hulle dan ook moedersdag
>>> handhaaf:))
>>>>
>>>> >> Ek neem aan fros is "vrot en voos" gekombineer?
>>>> >> :-))
>>>>
>>>>
>>>> >
>>
>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Ghoti [boodskap #62049 is 'n antwoord op boodskap #62037] |
Ma., 13 Mei 2002 22:08   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
> 1.Terloops, is daar enigsins 'n verskil in uitspraak tussen die "f" en
> " v" klank in Afrikaans?
> 2. Hoe weet mens byvoorbeeld wanneer 'n "f" 'n "v" moet wees?
DD
Vra vir Plaasfark Danielle, hy behoort te weet.
Wouter
Nee, hoekom sal ek nou weet, Duif?
Maar ek sal probeer.
1. Uitspraak
Daar is seker 'n subtiele verskil, maar in die praktyk steur jy jou nie
daaraan nie. Fark en vark klink maar net dieselfde. Maar na 'n
klinker natuurlik nie, ...erve en ...erfe klink natuurlik verskillend,
die v is sag en die f is hard.
2.Wanneer
Ek weet van geen reël nie, ek vermoed dit het meer met
die oorsprong van die woord te doen.
Dis in elk geval baie makliker as Engels, jy weet seker hoe
om "ghoti" in Engels uit te spreek?
gh soos in enough (f)
o soos in women (i)
ti soos in station (sh)
Ja, "ghoti" is "fish", dis tog logies, of hoe?
|
|
|
|
| Re: Fros [boodskap #62054 is 'n antwoord op boodskap #62048] |
Di., 14 Mei 2002 04:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nie een van die twee nie liewe plaasvark:)))
Hy kan fris wees sonder 'n groot tros, en hoe sal ek weet hoe fris die tros
is sonder nadere kennismaking:))
En hoekom wil jy nie weet of die tros miskien fors is nie?:)))))
Want verseker, dit is die enigste uiterlike teken van forsheid:))
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ce03544.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> daar is baie groot en fros manne hier
>
> Wouter
> Julle het nou al verduidelik, maar my maaind boggel steeds oor daardie
> fros manne. Hoe lyk so 'n fros man? Is hy fris met 'n groot tros?
> Of het hy bloot 'n fris tros?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ghoti [boodskap #62104 is 'n antwoord op boodskap #62049] |
Wo., 15 Mei 2002 00:05   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Wouter Plaasvark" wrote:
> DD
> Vra vir Plaasfark Danielle, hy behoort te weet.
>
> Wouter
> Nee, hoekom sal ek nou weet, Duif?
> Maar ek sal probeer.
Dankie Wouter. :-)
> Dis in elk geval baie makliker as Engels, jy weet seker hoe
> om "ghoti" in Engels uit te spreek?
>
> gh soos in enough (f)
> o soos in women (i)
> ti soos in station (sh)
>
> Ja, "ghoti" is "fish", dis tog logies, of hoe?
Ja, dis so - maar jy weet seker dat jy nou met George Bernard Shaw se
kallers ploeg, nè? :-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Moedersdag [boodskap #62353 is 'n antwoord op boodskap #62351] |
So., 19 Mei 2002 08:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
>
> Wel (slegs) een taalreël wat ek aan Danielle geneom het, Hantamkind.
> Die een wat sê dat 'n woord in die Afrikaanse taal nooit met 'n
> 'V' sal eindig nie.
>
> Dawie Fan Der Merwe
>
Fanwaar gehasie?
Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Moedersdag [boodskap #62359 is 'n antwoord op boodskap #62358] |
So., 19 Mei 2002 09:31  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 19 May 2002 17:11:56 +0800, "Hantamkind"
wrote:
> Dis freeslik waar, Dafie, Dafis. Dis net gloudina wat somtyds onbeskov is op
> hierdie ng en haar freeslike ou suster moet kontak om seker te maak die frot
> spul hier maak nie spelvoute nie. Ferder streev ons almal na harmonie en wil
> niemand strav nie :-O
>
> HK
Onferbeterlik Hantamking:-)))))))
Dafie Dafis
ns.
Hantamking issie 'n spelvout nie
maar erkenning fir 'n netjiese briev
|
|
|
|