Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hollannders Stem
Hollannders Stem [boodskap #62073] Di, 14 Mei 2002 11:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sterkte met die stemmery more - vragie - as oorle Pim se party wen, wie gaan
dan die eerste minister wees?

Julle moet maar laat weet of ons vir julle hier onder moet plek regmaak,
sodat julle nie deur die aantie as rassistiese apartsheidsvarke uitgekryt
word nie:)))
Annette
Re: Hollannders Stem [boodskap #62185 is 'n antwoord op boodskap #62073] Do, 16 Mei 2002 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jasper Kok  is tans af-lyn  Jasper Kok
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:abqu6n$kg365$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sterkte met die stemmery more - vragie - as oorle Pim se party wen, wie gaan
> dan die eerste minister wees?
>
> Julle moet maar laat weet of ons vir julle hier onder moet plek regmaak,
> sodat julle nie deur die aantie as rassistiese apartsheidsvarke uitgekryt
> word nie:)))
> Annette

Nou, ons het gestem gistere. De CDA (Kristendemokrate) het die grootste
party geword, maar im se party is die nommer twee. In Nederland het ons
altyd koalisieregeringe (sp?), en dit sien daarna uit dat dit 'n koalisie
van CDA, LPF (Pim se lys) en die VVD (liberale) sal word. Maar daar is,
numeriek gesien, ook ander moontlikhede as hulle dit nie eens kan word nie.
In ieder geval sal die koningin hierdie aand die vice-voorsitter van die
Raad van State ('n adviesorgaan, sy is self die voorsitter van hierdie
organisasie), die voorsitters van die kamers van die parlement (of eintlik
die voorsitter van die Eerste Kamer en die vice-voorsitter van die Tweede
Kamer, omdat die voorsitter - 'n vrou oorigens - van die Tweede Kamer nou
die fraksievoorsitter van die sosialiste geword is, omdat die vorige
opgestap het weens die grote verlies wat hulle gelee het). Vanaf môre sal sy
(dws die koningin) gesprekke voer met die fraksievoorstitters van al die
partye in die Tweede Kamer. Daarna sal sy 'n persoon aanwys wat die
ondehandelinge sal gaan aanvoer, waarskynlyk die fraksievoorsitter vn die
CDA, Balkenende. Die LPF het die woordvoerder van Pim aangewys als
fraksievoorsitter, dus as daar 'n regering kom met CDA,LPF en VVD, sal hy
(Mat Herben), die eerste vice eerste minister word.
Die uitslag van die stemmery is

CDA van 29 na 43 mandate
PvdA (sosialiste) van 45 na 23 mandate (hierdie fraksievoorsitter het
opgestap)
VVD (liberale) van 38 na 23 mandate (hierdie fraksievoorsitter het ook
opgestap)
D66 (demokrate wat die staatsinrigting drasties wil verander) van 14 na 7
mandate
GL (GroenLinks, viral groen maar ook sociaal gerig) van 11 na 11 mandate
SP (radikale sosialiste) van 5 na 9 mandate
CU (konservatiewe protestante) van 5 na 4 mandate
SGP (ander nog meer konservatiewe protestante) van 3 na 2 mandate
LN (Leefbaar Nederland, 'n nuwe party wat eers aangevoer was deur Pim, maar
wat hom geroyeer het toe hy in 'n krante-interview gesê het dat onder
omstandighede misskien die diskriminnasieverbod uit die grondwet gehaal moet
word) van 0 na 2 mandate
LPF (Pim se lys) van 0 na 26 mandate

Dit maak die 150 mandate wat in die Tweede Kamer sit. Ek vind dit 'n baie
riskante situasie, maar dit is my persoonlyke mening.
Wat bedoel jy oorigens met die laatste sin van jou mailtjie?

Jasper.
Re: Hollannders Stem [boodskap #62836 is 'n antwoord op boodskap #62073] Di, 28 Mei 2002 00:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
E.M. Moccona  is tans af-lyn  E.M. Moccona
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:abqu6n$kg365$1@ID-92016.news.dfncis.de...
| Sterkte met die stemmery more - vragie - as oorle Pim se party wen, wie gaan
| dan die eerste minister wees?

Het is vandaag vrijwel zeker dat Jan Peter Balkenende de nieuwe Eerste Minister gaat
worden.
Pim is dood het is vreselijk en gruwelijk.

| Julle moet maar laat weet of ons vir julle hier onder moet plek regmaak,
| sodat julle nie deur die aantie as rassistiese apartsheidsvarke uitgekryt
| word nie:)))

Ik vraag mij nog steeds af waarom vele mensen Pim Fortuyn bestempelden als racist.
Want dat was hij niet, hij was een goed mens.
Zijn lijst is wel een grote geworden, de helft van als hij nog geleefd had.
Hopelijk is het binnenkort voorgoed voorbije tijd,
dat de omgekeerde apartheid in Nederland hoogtij vierde,
de PvdA is al vast en gelukkig fors kleiner geworden.

--

================================
"Indien het hier in 't Vaderland zoo gelegen is, dat men de waarheid niet mag spreken,
zoo ist er ellendig gesteld. Nochtans zal ik die spreken zoo lang als mijn oogen open
staan."
- Michiel Adriaanszoon de Ruyter -
================================
"Deelmakende van het Koningrijk der Nederlanden, genoot België den vrede gedurende
vyftien jaren; de koophandel en de nyverheid herleefden en geraekten tot eenen ongemenen
bloei; wy herwonnen, met het gebruik onzer moedertael, gedeeltelyk onze
echtvaderlandsche zeden; het onderwys werd verbeterd en tot alle standen der maetschappy
uitgestrekt; wy vervolmaekten onze staetkundige opvoeding en kregen eene nadere kennis
van alle grondwettelyke bestuerzaken."
- Hendrik Conscience -
================================
"Het Westen heeft zich bovendien zelf in moeilijkheden gebracht door blijvend een deel
van de arbeid, in het bijzonder de minder geschoolde, over te dragen aan
'gastarbeiders', wat niet alleen de eigen werkloosheid moeilijker oplosbaar maakt, maar
ook een soort kastensysteem in het leven roept en tot nog andere bezwaren leidt."
- Dr. Willem Drees -
================================
"De Mocconisering van Nederland begint gevaarlijke proporties aan te nemen"
- Franneke -
================================
Re: Hollannders Stem [boodskap #62837 is 'n antwoord op boodskap #62836] Di, 28 Mei 2002 04:31 Na vorige boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Handjes af van België, hê ! :-)
Hilda.

> "Deelmakende van het Koningrijk der Nederlanden, genoot België den vrede gedurende
> vyftien jaren; de koophandel en de nyverheid herleefden en geraekten tot eenen ongemenen
> bloei; wy herwonnen, met het gebruik onzer moedertael, gedeeltelyk onze
> echtvaderlandsche zeden; het onderwys werd verbeterd en tot alle standen der maetschappy
> uitgestrekt; wy vervolmaekten onze staetkundige opvoeding en kregen eene nadere kennis
> van alle grondwettelyke bestuerzaken."
> - Hendrik Conscience -
Vorige onderwerp: Vlaanderen: goed nuus & sleg nuus vir die Nederduitse taalgroep
Volgende onderwerp: Goeie more aan Suid Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 09:48:31 MGT 2024