Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kloutjie by die Oor?
Kloutjie by die Oor? [boodskap #62060] Di., 14 Mei 2002 06:10
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sondag in groot opskrifte - Terror Lakota wat in 'n toespraak erken dat Onse
Prez se beleid van Stille Diplomasie ivm Zimbabwe klaaglik misluk het.
Vanoggend oor die nuus - Lakota wat wil duidelik maak dat die siening net sy
persoonlike mening is, nie die van die regering nie.
Onse Prez het nou nog net 'n hardebol swart hoedjie nodig, en hy moet net
leer om meer sy wysvinger in die lug te hou en sy lippe meer af te lek, dan
het ons ons eie mini-PW :))))
Alweer!! Rubicon Revisited:))
Annette
Vorige onderwerp: 'n Gastronomiese Fees
Volgende onderwerp: Kontrakteur benodig om 1000 huise te bou!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 13:30:59 UTC 2025