| Dankie vir lirieke! [boodskap #61698] |
Wo., 08 Mei 2002 06:31  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Ek is regtig vreeslik bly oor al die Koos Doep-lirieke wat julle hier pos.
Ek sal dit vir die vrou in Vancouver aanstuur, met 'n effense vertaling
daarby.
Ek voel ook dis vir 'n goeie saak want die vrou laat weet dat hy (Koos) die
taal baie mooi laat klink. Sulke woorde is genoeg om my aan te spoor om al
die lirieke te probeer kry.
Groetes
Koot (jpie...@petech.ac.za)
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61712 is 'n antwoord op boodskap #61703] |
Wo., 08 Mei 2002 13:18   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Koot Pieterse wrote:
> As almal ver is/As jy my kon volg/Boshoek/Die somer is verby/Groet sonder
> woorde/Hier's on almal tesaam/Miskien Karien/
> Mornay/Najaarsdroom/Onthou jy nog/Op pad na Nooitgedacht/Pretoria/Skadu's
> teen die muur/Skielik is jy vry/Soektog/Spore op die maan.
Hei, Katryn het "As almal ver is" al klaar
ingetik.
Dis effens van 'n boekhou om te weet wat nog
nie op is nie. Ek sien ek het "Koue Vuur"
opgesit nadat Katryn dit al gedoen het.
Ek sal probeer intik soveel ek kan, maar sal
hulp verwelkom. Ek weet nie of ons almal het
nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61753 is 'n antwoord op boodskap #61750] |
Do., 09 Mei 2002 05:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit het iets te doen me die sterk kompetisiegees in ons:))
As ons iets doen, wil ons die beste daarin wees:))
Ek het op 'n ander groep geskryf oor die groot massamarse in Engeland ter
ondersteuning om dagga te wettig - interessante antwoorde daar gekry -
miskien moet hulle dagga ook hier wettig - die inkomste in die staatskas uit
daardie bron behoort ons belastinglas met 'n verdere % of twee af te
bring;))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:abcsg3$g70$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Doringrosie
>
> Waarom plaas jy dit nie sommer hier nie - dan kan ons almal dit waardeer ...
>
> "Rosie" skryf in boodskap news:abc46d$7nb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kan vir jou die lirieke gee van:
>> 1)Vier horisonne
>> 2) Die Huistoepad
>> 3)Een Skermeraand
>> 4) Splinternuut
>> 5)Middernagtrein
>> 6)Oseaan
>> 7)Droomboom
>> 8)Eendag
>> 9)Oogskade
>> 10) Nagkonsert
>> 11) Woorde.
>>
>> Dit is afkomstig van die cd "Die Vierde Horison" wat na sy dood uitgereik
>> is. Laat weet.
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in > Terloops, volgens
>> my lys kort ek nog:
>>>
>>> As almal ver is/As jy my kon volg/Boshoek/Die somer is verby/Groet sonder
>>> woorde/Hier's on almal tesaam/Miskien Karien/
>>> Mornay/Najaarsdroom/Onthou jy nog/Op pad na Nooitgedacht/Pretoria/Skadu's
>>> teen die muur/Skielik is jy vry/Soektog/Spore op die maan.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61758 is 'n antwoord op boodskap #61756] |
Do., 09 Mei 2002 07:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koot, dit was Danielle wat dit gevra het - maar ek stem ook saam:))
Annette
"Koot Pieterse" wrote in message
news:abd6d3$v3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hallo daar
>
> Ek vertaal op die oomblik 'n barshou aan die lirieke wat die mense reeds
> gepos het. Wat my betref hoop ek nie sy vra vir daardies wat jy het ook nie!
> Dankie vir die aanbod.
>
> Maar, wat Annette sê is waar - pos dit dalk maar in elk geval vir die ander
> lesers.
>
> Koot
>
> "Rosie" wrote in message
> news:abc46d$7nb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kan vir jou die lirieke gee van:
>> 1)Vier horisonne
>> 2) Die Huistoepad
>> 3)Een Skermeraand
>> 4) Splinternuut
>> 5)Middernagtrein
>> 6)Oseaan
>> 7)Droomboom
>> 8)Eendag
>> 9)Oogskade
>> 10) Nagkonsert
>> 11) Woorde.
>>
>> Dit is afkomstig van die cd "Die Vierde Horison" wat na sy dood uitgereik
>> is. Laat weet.
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in > Terloops, volgens
>> my lys kort ek nog:
>>>
>>> As almal ver is/As jy my kon volg/Boshoek/Die somer is verby/Groet sonder
>>> woorde/Hier's on almal tesaam/Miskien Karien/
>>> Mornay/Najaarsdroom/Onthou jy nog/Op pad na Nooitgedacht/Pretoria/Skadu's
>>> teen die muur/Skielik is jy vry/Soektog/Spore op die maan.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61778 is 'n antwoord op boodskap #61774] |
Do., 09 Mei 2002 17:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wou die man maar net dankbaar maak:)))
Jonas, dankie dat jy Danielle was vir een possie:)))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:pe4ldu434v34uld71q0eejpib2m7gir0mt@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Koot, dit was Danielle wat dit gevra het - maar ek stem ook saam:))
>
> Nee, Annette. Danielle het niks gevra in hierdie verband nie.
> :-)
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61783 is 'n antwoord op boodskap #61781] |
Do., 09 Mei 2002 18:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koot is Pieterse:)))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:2nclduss654tevs2tko4enpe8akh1pojhu@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Ek wou die man maar net dankbaar maak:)))
>> Jonas, dankie dat jy Danielle was vir een possie:)))
>
> Nee koot, Annette - jy is baie deurmekaar deesdae. Wat gaan aan?
> :-)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61803 is 'n antwoord op boodskap #61793] |
Do., 09 Mei 2002 20:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fa-la-la-la -la - In die lae G - ek is 'n alt:))
Annette
"Dave Du Plessis" skryf in boodskap news:3vjldu4g0gebib13vjmdkiuor9rm0jt02m@4ax.com...
> On Thu, 9 May 2002 08:53:29 +0200, "Koot Pieterse"
> wrote:
>
>
>
> Jonas sê:
> Doringrosie
> Waarom plaas jy dit nie sommer hier nie - dan kan ons almal dit
> waardeer ...
>
> En Koot antwoord:
> Maar, wat Annette sê is waar - pos dit dalk maar in elk geval vir die
> ander lesers.
>
> en net so deurmekaar sê Annette:
> Koot, dit was Danielle wat dit gevra het - maar ek stem ook saam:))
> Annette
>
> Koot vra askies en sê net daarna dat hy dog Jonas speel die Danielle
> rol op die verhoog
>
> Nou dink Dave dat dit tyd is dat julle mekaar
> se stemme leer ken
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61838 is 'n antwoord op boodskap #61835] |
Vr., 10 Mei 2002 06:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
KVS Pieterse?:))
Annette
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:abfpqr$au8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Veral soms.
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:abefgf$hi6ps$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Koot is Pieterse:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:2nclduss654tevs2tko4enpe8akh1pojhu@4ax.com...
>>> "Annette" wrote:
>>>
>>>> Ek wou die man maar net dankbaar maak:)))
>>>> Jonas, dankie dat jy Danielle was vir een possie:)))
>>>
>>> Nee koot, Annette - jy is baie deurmekaar deesdae. Wat gaan aan?
>>> :-)
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #62004 is 'n antwoord op boodskap #61698] |
Ma., 13 Mei 2002 11:58   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Katryn wrote:
> Hoop julle het julle vrouens en moeders ook heerlik bederf, vandag?
Kyk, as dit "Moedersdag" is, het dit met
moeders en kinders te doen. Moet dit nie
verwater nie. Ek moet elke keer vir my
man, wat altyd verskonings soek om persente
en geld uit te gee, vertel: "Ek is nie jou
ma nie."
Valentine's Day is wanneer jy jou ding
kan doen.
Gloudina
|
|
|
|
| Moedersdag [boodskap #62012 is 'n antwoord op boodskap #62004] |
Ma., 13 Mei 2002 14:54   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" wrote:
>
> Katryn wrote:
>
>
>> Hoop julle het julle vrouens en moeders ook heerlik bederf, vandag?
>
> Kyk, as dit "Moedersdag" is, het dit met
> moeders en kinders te doen. Moet dit nie
> verwater nie. Ek moet elke keer vir my
> man, wat altyd verskonings soek om persente
> en geld uit te gee, vertel: "Ek is nie jou
> ma nie."
> Valentine's Day is wanneer jy jou ding
> kan doen.
Nee wat - ek stem nie met jou saam nie. Al is jy reg in teorie.
Ons het nie 'n "vrouedag" hier in Amerika nie. Ek weet daar is so
iets deesdae in SA. So moedersdag raak dan sommer ook "vrouedag" hier
by ons.
Buitendien geniet dit om deur my man en kinders bederf te word op
moedersdag,want ek verkies my man se kookuns bo die van my 17 jarige
seun. :-)
(Toe hulle klein was, was dit nog deel van die pret om hulle pogings
tot ontbyt te eet, en al die ander goed wat hulle kinderhartjies kon
optower om hulle ma spesiaal te laat voel. Maar nou dat hulle groot
en onafhanklik is, is alles mos anders)
|
|
|
|
|
|
| Re: Moedersdag [boodskap #62020 is 'n antwoord op boodskap #62014] |
Ma., 13 Mei 2002 17:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is natuurlik reg Katryn - daar is baie groot en fros manne hier wat vir
vroulief Mammie noem, en daarom moet hulle dan ook moedersdag handhaaf:))
Annette
.com> skryf in boodskap news:92qvdu0uoucpu2ob5ooep4ge02gd41ol4r@4ax.com...
>> Gloudina:
>
>
>> Kyk, as dit "Moedersdag" is, het dit met
>> moeders en kinders te doen. Moet dit nie
>> verwater nie.
>
>> Katryn:
>> Nee wat - ek stem nie met jou saam nie. Al is jy reg in teorie.
>
> Katryn weer:
> Ekskuus, maar jy was nie eens reg in "teorie" nie. My fout. Dit kom
> ek toe agter nadat ek so bietjie inligting gaan soek het oor die
> ontstaan van hierdie dag. Dis 'n Amerikaanse en as sulks kommersiële
> tradisie.
> Moet dit nie verwar met die ouer tradisies wat ander name vir hierdie
> dag het nie (moontlik soortgelyke vertalings soos "moedersdag" ter
> wille van Afrikaans, maar die oorsprong en tradisies is anders).
> Engeland se "Moedersdag" is heel waarskynlik die ene wat jy aan gedink
> het toe jy bogenoemde geskryf het. Maar dit word op 'n ander dag
> gehou, en nie die 2de Sondag in Mei soos tradisioneel hier in Amerika
> - waar hierdie spesifieke tradisie ontstaan het nie.
> So, jy kan jou tipe van "moedersdag" hou - maar doen dit dan op 'n
> ander datum, of vind uit wanneer dit gebeur in Engeland. :-))
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Moedersdag [boodskap #62024 is 'n antwoord op boodskap #62022] |
Ma., 13 Mei 2002 18:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man - Fris en Fors!:))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:5duvdustmemm5p55vmllroubue9vk0k1st@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Jy is natuurlik reg Katryn - daar is baie groot en fros manne hier wat vir
>> vroulief Mammie noem, en daarom moet hulle dan ook moedersdag handhaaf:))
>
> Ek neem aan fros is "vrot en voos" gekombineer?
> :-))
>
|
|
|
|
|
|