| Nuwe soekenjin [boodskap #61910] |
Sa., 11 Mei 2002 03:10  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Nuwe soekenjin op BBC se Clickonline ontdek. www.teoma.com
Tik gerus net die woord Afrikaans in as soekterm - ek haal weer asem. Dit
nadat ek deur Afrika pessimisme oorval is nadat ek die M&G gister gelees
het. (Terloops. 'n Artikel daarin het bevestig wat ek vermoed/voorspel het -
gevangenes word deur bewaarders gebruik om gewapende rowe te pleeg. In een
so 'n geval is die gevangene in 1998 gevang (Wartburg - FNB-roof) maar,
helaas, die betrokke bewaarders is nooit aangekeer nie ...)
Terloops - daardie verlore siele wat die huidige stand van sake met die
tydens die vorige bewind wil vergelyk, kan maar gerus die Mail & Guardian
lees ...
|
|
|
|
| Re: Nuwe soekenjin [boodskap #61913 is 'n antwoord op boodskap #61910] |
Sa., 11 Mei 2002 04:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, gister se M&G is veral interessant - Die Gevangene, Selebi & Die
Regter se storie is goed genoeg om 'n fliek van te maak!
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:abi23d$olh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nuwe soekenjin op BBC se Clickonline ontdek. www.teoma.com
>
> Tik gerus net die woord Afrikaans in as soekterm - ek haal weer asem. Dit
> nadat ek deur Afrika pessimisme oorval is nadat ek die M&G gister gelees
> het. (Terloops. 'n Artikel daarin het bevestig wat ek vermoed/voorspel het -
> gevangenes word deur bewaarders gebruik om gewapende rowe te pleeg. In een
> so 'n geval is die gevangene in 1998 gevang (Wartburg - FNB-roof) maar,
> helaas, die betrokke bewaarders is nooit aangekeer nie ...)
>
> Terloops - daardie verlore siele wat die huidige stand van sake met die
> tydens die vorige bewind wil vergelyk, kan maar gerus die Mail & Guardian
> lees ...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe soekenjin [boodskap #61970 is 'n antwoord op boodskap #61910] |
So., 12 Mei 2002 13:53  |
Voetleuce
Boodskappe: 127 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:abi23d$olh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nuwe soekenjin op BBC se Clickonline ontdek. www.teoma.com
> Tik gerus net die woord Afrikaans in as soekterm - ek haal weer asem.
O? Het hulle in tussen al verander? Laas toe ek daai soekwoord probeer het
was daar nie juis veel nie.
|
|
|
|