Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pim Fortuyn
Pim Fortuyn [boodskap #61896] |
Vr., 10 Mei 2002 19:58  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit is nie net in SA wat dit so rof gaan nie - wat die mense
ontevrede is nie.
RAOUL HEERTJE
Maar Nederland is toch dat leuke land waar je... nee, dat Nederland
bestaat niet. Wel in je hoofd, maar dat telt niet. We leven helemaal
niet in een gezellig en tolerant land. Zelfs een moord moet worden
opgeluisterd met rellen en vernielingen. Of mensen grijpen de kans
politici en de media de schuld te geven. Het is hier één grote
asociale bende. Een achterlijke cultuur van zogenaamde tolerantie.
Tot zijn dood heeft Pim Fortuyn geprobeerd de puinhoop te beschrijven.
Zijn moord geeft hem postuum gelijk. Maar Paars vernielt niet het
Leidseplein, besodemietert niet de belasting of stapt met een dronken
kop in de auto. Paars houdt niet zijn bek als een jongen op een perron
wordt vermoord. Paars wordt niet steeds onverschilliger voor andermans
leed. Paars bouwt geen gammele hotels of brandgevaarlijke cafés om een
paar centen te besparen. Paars veroorzaakt geen verkeersongelukken
door ramptoerisme bij andere verkeersongelukken. Paars valt geen
vrouwen lastig in de tram.P aars stuurt geen vergiftigde glycerine
naar Haïti. Wij doen dat. Of onze vaders, zussen en zonen.
Dus?
Ik zou het gepast vinden als Pim Fortuyn niet alleen de politici
wakker heeft geschud.
Misschien moet iedereen eens nadenken over wat we hier in godsnaam aan
het doen zijn.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62083 is 'n antwoord op boodskap #62080] |
Di., 14 Mei 2002 17:48   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jasper Kok wrote:
> Nee, ons noem dit 'Oost-Indisch' doof. Ek dink, as jy 'n uitdrukking uit
> Nederlands citeer, sou jy ook die Nederlandse spelling moet handhaaf. Dis
> reg dat dit in Afrikaans waarskynlyk as 'Oos-Indies' geskryf sou word, maar
> ons het ander spellingreëls, soos jy weet.
En na al hierdie gepraar, weet ek nou nog
nie wat "Oost-Indisch" doof beteken nie.
Kan iemand my dit verduidelik?
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62091 is 'n antwoord op boodskap #62084] |
Di., 14 Mei 2002 19:03   |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 14 May 2002 20:17:48 +0200, "Arthur" wrote:
> As ek hierdie uitdrukking hoor sien ek 'n ou koloniaal wat 'n Indiër enig
> iets in Nederlands gevra het en wat geen reaksie gekryg het nie. Die
> koloniaal weet seker die Indiër het hom verstaan, maar wil hom net nie
> begryp nie, dis mos 'n Indiër, né?
>
> Teënwoordig sou ons eerder dink die Indiër het hom glad nie verstaan nie :-)
>
> Groete,
> Arthur
>
Kom ek vertel jou van die man wat op 'n
straathoek in Johannesburg gestaan het,
en wat hy op daardie selfde hoek gesien
het Arthur.
Ek het dit nog nooit skriftelik vetel nie
maar kom ons hoor hoe klink dit. En as
my stem ietwat onbekend klink moet
julle maar verstaan dat ek van vanmôre
toe ek opgestaan het, 'n rasper in my keel het.
Dit sal môre weer reg wees, ek weet. As jy
nie verstaan wat ek bedoel nie Arthur, die winter
het begin hier.
'n Jong knaap (jong seun) sit op 'n sypaadjie
en koerante verkoop. Hy word genader deur
'n vreemdeling wat hom aanspreek deur
te stotter: "Kkk k kk kan jy my sê w w www
waar is Kerkstraat?"
Die kind kyk net na die vreemdeling sonder
om 'n woord te sê.
Én die aankomeling begin weer: E e ek sê:
W W W Weet j j jjj jy wwwaar is Kerkstaart?"
Sonder om 'n oomblik weg te kyk staar die kind
reg in die oë van die vreemdeling steeds sonder
om 'n woord te sê.
Nou kyk, dis nou net hier wat die ou hom bloedig
vererg en op een been begin spring en met sy vuis
teen sy eie regterbeen waarop hy spring begin hammer.
En hy skree... "K K KKK KK KKK kKKan jj j jjjj jjjjy nie
h h h h hhhooor as ek mê mê mmmêêêt jou praat nie!"
Steeds staar die kind net na hom.
Toe die hakkelaar moedeloos omdraai en wegstap
om hulp op 'n ander plek te gaan soek, stap die
toeskouer van wie ek jou vertel het, na die kind
en vra hom: "Kind, ek sien jou gereeld hier koerante
verkoop en ek aanvaar dus dat jy die omgewing ken.
Waarom het jy nie die man die rigting beduie nie?"
Die seun se antwoord was slegs:" D D DDD Dink
J J JJJ Jy ek wiil 'n K K K K KKKlap hê?"
Die grap is oorspronklik deur 'n hakkelaar
aan my vertel en dìt is onverbeterlik:-)))
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62367 is 'n antwoord op boodskap #62083] |
So., 19 Mei 2002 10:17  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 14 May 2002 17:48:18 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> En na al hierdie gepraar, weet ek nou nog
> nie wat "Oost-Indisch" doof beteken nie.
> Kan iemand my dit verduidelik?
>
> Gloudina
>
Ek het reeds vir Arthur ook gesê dat daar nou op
my rekenaar briewe verskyn wat lankal op my skerm
was. Toe sê hy ek's gesuip (of soe iets:-)
Nou dink ek dat my rekenaar briewe plaas dae
voor dit geskryf is.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 16:11:52 UTC 2025
|