Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Help - ek soek Koos Doep se "Wie weet"....
Help - ek soek Koos Doep se "Wie weet".... [boodskap #61771] |
Do., 09 Mei 2002 14:05  |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek sien Koos Doep se naam en is op soek na die CD/album wat sy weergawe van
"Wie weet" op het (as jy dit digitaal beskikbaar het, laat weet ook maar).
Enige iemand - enige idees? Ek weet Annelie van Rooyen sing dit ook, maar
Koos mag maar...
|
|
|
Re: Help - ek soek Koos Doep se "Wie weet".... [boodskap #61775 is 'n antwoord op boodskap #61771] |
Do., 09 Mei 2002 15:15  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jan Van Aardt" wrote:
> Ek sien Koos Doep se naam en is op soek na die CD/album wat sy weergawe van
> "Wie weet" op het (as jy dit digitaal beskikbaar het, laat weet ook maar).
> Enige iemand - enige idees? Ek weet Annelie van Rooyen sing dit ook, maar
> Koos mag maar...
Ek het wel die lirieke geplaas, maar het nie die CD nie. Ek is nie in
SA woonagtig nie. Jammer.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 12 23:03:01 UTC 2025
|