Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Chirac - Le Pen
Chirac - Le Pen [boodskap #61593] Ma, 06 Mei 2002 13:04 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vir al die mense wat dit nog nie sou weet nie:
in Frankryk het Le Pen die tweede ronde van die Franse
presidentsverkiesings verloor.
Chirac het nou 82% van die stemme gekry en
Le Pen 17,94%.

Mededeling vanweë

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Chirac - Le Pen [boodskap #61601 is 'n antwoord op boodskap #61593] Ma, 06 Mei 2002 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waar is Frankryk - o, wyse uil ...

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cd67cad.1081500@news.skynet.be...
> Vir al die mense wat dit nog nie sou weet nie:
> in Frankryk het Le Pen die tweede ronde van die Franse
> presidentsverkiesings verloor.
> Chirac het nou 82% van die stemme gekry en
> Le Pen 17,94%.
>
> Mededeling vanweë
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Chirac - Le Pen [boodskap #61608 is 'n antwoord op boodskap #61601] Ma, 06 Mei 2002 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Moet eens kyk in jou atlas.
Frankryk is die land wat eintlik daarvoor verantwoordelik was dat die
Kaapkolonie in 1802 na Engeland gegaan is. Sonder Frankryk was julle
vandag moontlik nog steeds 'n Nederlandse deelstaat gewees.
Ek dank jou vir jou flatterende aanspreking. Ek is nou wel geen uil
nie maar miskien is ek tog wel wys.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Jonas" schreef:

> Waar is Frankryk - o, wyse uil ...
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3cd67cad.1081500@news.skynet.be...
>> Vir al die mense wat dit nog nie sou weet nie:
>> in Frankryk het Le Pen die tweede ronde van die Franse
>> presidentsverkiesings verloor.
>> Chirac het nou 82% van die stemme gekry en
>> Le Pen 17,94%.

>> Mededeling vanweë

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Chirac - Le Pen [boodskap #61626 is 'n antwoord op boodskap #61608] Di, 07 Mei 2002 04:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat is 'n atlas ?

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cd6a2c4.10834152@news.skynet.be...
> Moet eens kyk in jou atlas.
> Frankryk is die land wat eintlik daarvoor verantwoordelik was dat die
> Kaapkolonie in 1802 na Engeland gegaan is. Sonder Frankryk was julle
> vandag moontlik nog steeds 'n Nederlandse deelstaat gewees.
> Ek dank jou vir jou flatterende aanspreking. Ek is nou wel geen uil
> nie maar miskien is ek tog wel wys.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "Jonas" schreef:
>
>> Waar is Frankryk - o, wyse uil ...
>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>> news:3cd67cad.1081500@news.skynet.be...
>>> Vir al die mense wat dit nog nie sou weet nie:
>>> in Frankryk het Le Pen die tweede ronde van die Franse
>>> presidentsverkiesings verloor.
>>> Chirac het nou 82% van die stemme gekry en
>>> Le Pen 17,94%.
>
>>> Mededeling vanweë
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>
Re: Chirac - Le Pen [boodskap #61635 is 'n antwoord op boodskap #61626] Di, 07 Mei 2002 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
'n Atlas is 'n boek met landkaarte.

Norbert

"Jonas" schreef:

> Wat is 'n atlas ?
Re: Chirac - Le Pen [boodskap #61640 is 'n antwoord op boodskap #61635] Di, 07 Mei 2002 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Landkaarte ???

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cd77e72.1696268@news.skynet.be...
> 'n Atlas is 'n boek met landkaarte.
>
> Norbert
>
> "Jonas" schreef:
>
>> Wat is 'n atlas ?
>
Re: Chirac - Le Pen [boodskap #61642 is 'n antwoord op boodskap #61640] Di, 07 Mei 2002 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Is daar al 'n AfrikaNepad-kaart beskikbaar?:))
Noudat jy nie so van atlasse en landkaarte weet nie, weet ons almal nou dat
jy bitter jonk is seunie:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ab870u$172$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Landkaarte ???
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3cd77e72.1696268@news.skynet.be...
>> 'n Atlas is 'n boek met landkaarte.
>>
>> Norbert
>>
>> "Jonas" schreef:
>>
>>> Wat is 'n atlas ?
>>
>
Re: Chirac - Le Pen [boodskap #61653 is 'n antwoord op boodskap #61640] Di, 07 Mei 2002 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Jonas,

As jy nie weet wat landkaarte is nie dan kan jy miskien daaroor eens
inligtings vra by een of andere swarte onderwyser in SA. Ek het gehoor
daar is nou al genoeg swarte intellektuele en leerkragte in SA wat jou
dit sal kan verduidelik.
.. Dis is teenwoordig tog treurig gestel met die algemene
intellektuele vorming van die witmense in SA. Dis hoogtyd dat daar
eens iets an gedoen word. Ek vind mr Mbeki moet daar rekening mee hou
dat die witmense agteruit gaan.
Ek vra jou om verskoning, Jonas, maar ek kan nie verder meer help nie.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Jonas" schreef:

> Landkaarte ???
Re: Chirac - Le Pen [boodskap #61676 is 'n antwoord op boodskap #61642] Di, 07 Mei 2002 19:43 Na vorige boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
En dit is bitter jonk, want ek weet daarvan. Het net gedag ek is die
jongste op die ng. Lat `n Jonas my nou moet laat ouer word...

"Annette" skryf in boodskap news:ab87c0$g1b0p$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Is daar al 'n AfrikaNepad-kaart beskikbaar?:))
> Noudat jy nie so van atlasse en landkaarte weet nie, weet ons almal nou dat
> jy bitter jonk is seunie:)))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ab870u$172$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Landkaarte ???
>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>> news:3cd77e72.1696268@news.skynet.be...
>>> 'n Atlas is 'n boek met landkaarte.
>>>
>>> Norbert
>>>
>>> "Jonas" schreef:
>>>
>>>> Wat is 'n atlas ?
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Luanda news / nuus
Volgende onderwerp: Selfbeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 13:47:42 MGT 2024