Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tweede Politikus dood in 1Mil
Tweede Politikus dood in 1Mil [boodskap #61574] Ma, 06 Mei 2002 08:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee , 'n tweede politkus is in 1 Mil dood - nou nie een van ons eie nie,
maar darem - ons sal nou nie dat 'n grensie of drie die statistieke beduiwel
nie;))
Nou wag ons vir die derde een.

Iets waaroor ek nogal wonder - hoekom sou Tswete na 1Mil gaan vir die
operasie en hospitalisasie, terwyl nie eers die siek misdadigers hier na
2Mil gaan nie?

Is die Militêre hospitale nie daar slegs vir die personeel en dienspligtiges
nie?

Annette
Re: Tweede Politikus dood in 1Mil [boodskap #61581 is 'n antwoord op boodskap #61574] Ma, 06 Mei 2002 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink as Minister van Veiligheid en Sekuriteit was hy getel onder diegene
wat wel in 1 Mil opgeneem kon word.

"Annette" skryf in boodskap news:ab5fb1$fa117$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Janee , 'n tweede politkus is in 1 Mil dood - nou nie een van ons eie nie,
> maar darem - ons sal nou nie dat 'n grensie of drie die statistieke beduiwel
> nie;))
> Nou wag ons vir die derde een.
>
> Iets waaroor ek nogal wonder - hoekom sou Tswete na 1Mil gaan vir die
> operasie en hospitalisasie, terwyl nie eers die siek misdadigers hier na
> 2Mil gaan nie?
>
> Is die Militêre hospitale nie daar slegs vir die personeel en dienspligtiges
> nie?
>
> Annette
>
Re: Tweede Politikus dood in 1Mil [boodskap #62232 is 'n antwoord op boodskap #61574] Vr, 17 Mei 2002 18:48 Na vorige boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Die BBP's van die regering was nog altyd, om veiligheidsredes in militêre
hospitale behandel so ver my kennis strek.

Annette:
> Iets waaroor ek nogal wonder - hoekom sou Tswete na 1Mil gaan vir die
> operasie en hospitalisasie, terwyl nie eers die siek misdadigers hier na
> 2Mil gaan nie?
>
> Is die Militêre hospitale nie daar slegs vir die personeel en dienspligtiges
> nie?
Vorige onderwerp: Feestyd Innie Kaap
Volgende onderwerp: Oulike emotikon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:05:26 MGT 2024