Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Idole:))
Idole:)) [boodskap #61566] Ma, 06 Mei 2002 05:35
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand se uitslag van groep 8 het net weer die ooglopende bevestig -
wanneer een van die 5 se sangtalent nie ver bo die ander vier s'n uitstaan
nie, word daar vir die aantreklikste deelnemer gestem.
Van die 4 jong mans wat tot dusver die finale 11 gehaal het, is net een daar
omdat hy werklik by verre die beste sanger in sy groep was.
Ek sien uit na die uitslae van die finale uitdunrondtes.

Annette
Vorige onderwerp: Invloed van VIGS op SA
Volgende onderwerp: Amptelik - Nie my Skuld nie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 15:39:42 MGT 2024