Jim Reeves sterf in vliegongeluk [boodskap #61403] |
Thu, 02 May 2002 13:35  |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het grootgeword met die wete dat Jim Reeves dood is in 'n vliegongeluk.
Maar die storie wat ek toendertyd gehoor het was dat Reeves 'n passasier was
op 'n straler wat in die Bermuda driehoek verdwyn het. Ma het met groot
omhaal vertel hoe sy liggaam NOOIT gevind was nie en daar was vir jare na
sy dood gespekuleer dat hy steeds gelewe het agter die ystergordyn.
Weereens 'n groot openbaring toe ek lees Reeves het sy eie Beechcraft
gevlieg toe dit in 'n swaar reenstorm naby Nashville neergestort het.
http://www.planecrashinfo.com/w640731.htm
Hantamkind
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Jim Reeves sterf in vliegongeluk [boodskap #61623 is 'n antwoord op boodskap #61496] |
Tue, 07 May 2002 03:20  |
Afro Ozzie
Boodskappe: 37 Geregistreer: December 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ander soos oorle Keith Moon & Jimi Hendrix het ook omgekom van te hoog
vlieg, maar selde in 'n vliegtuig.
"Hantamkind" skryf in boodskap news:paxA8.2597$b5.8925@newsfeeds.bigpond.com...
> Yip - ek sou ook! Is John Denver nie nog 'n sanger-vliegongeluk statistiek
> nie?
>
> HK
>
> "Sakkie"
>> Of miskien vlieg hulle net meer as die gemiddelde ouens in ander beroepe.
>>
>> "Annette"
>
> Hulle sing mos almal een of ander tyd van wind en vlerke .:))
>>> Annette
>
|
|
|