| huweliks herdenking [boodskap #61318] |
Di., 30 April 2002 14:26  |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
vir ons huweliks herdenking vra ek my vrou waarheen sy graag wil
gaan. sy se toe dat sy iewer wil gaan waar sy lanklaas was toe stel ek
voor sy gaan kombuis toe.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: huweliks herdenking [boodskap #61334 is 'n antwoord op boodskap #61333] |
Wo., 01 Mei 2002 05:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis hoekom so baie mans wat die klein voete storie glo vir hulle Oosterse
vroue vat:)))
Iemand moet tog vir daardie Russiese intelektuele dames , wat so ernstig op
ander ng's adverteer vir mans, sê hulle moet net hul voetgrote meld, dan
sal hulle baie gouer opgeraap word.:))
Annette - 5 1/2 - en allergies vir skottelgoedwas :))))))))))))
Jonas skryf in boodskap news:aanofd$nd5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek verstaan dis waarom jy met 'n vrou met klein voete moet trou - sodat sy
> nader aan die opwasbak kan staan ...
> "Katryn" wrote in message
> news:j4ctcu849dl0sc59sj47luab3jkicqfa2a@4ax.com...
>> On Tue, 30 Apr 2002 16:26:17 +0200, Threeships Mcduck
>> wrote:
>>
>>> vir ons huweliks herdenking vra ek my vrou waarheen sy graag wil
>>> gaan. sy se toe dat sy iewer wil gaan waar sy lanklaas was toe stel ek
>>> voor sy gaan kombuis toe.
>>
>> Jou OTTER!!!
>> :-)
>> (Maar jy bedoel seker dat die slaapkamer vervelig was (want dalk is jy
>> 'n vervelige lover), en jy dog toe dat die kombuistafel weer bietjie
>> oemf in die huwelik sou plaas?)
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: huweliks herdenking [boodskap #61344 is 'n antwoord op boodskap #61341] |
Wo., 01 Mei 2002 09:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Gewoonlik is vroue met klein voetjies kort ( die langes sal
omval:)) )- sal sy op 'n stoel moet staan om die skopwerk te kan doen?:))
Annette
Q skryf in boodskap news:JINz8.27879$oK4.64468@NewsReader...
> "Jonas" wrote in message
> news:aanofd$nd5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek verstaan dis waarom jy met 'n vrou met klein voete moet trou - sodat sy
>> nader aan die opwasbak kan staan ...
>
> O, ek dag dis so dat dit nie te seer is as sy jou gat skop nie? ;)
>
> Q
>
|
|
|
|
|
|
| Re: huweliks herdenking [boodskap #61423 is 'n antwoord op boodskap #61344] |
Do., 02 Mei 2002 18:23  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 1 May sê, "Annette":
> Annette - 5 1/2 - en allergies vir skottelgoedwas :)))))))))))) en
> :)))) Gewoonlik is vroue met klein voetjies kort ( die langes sal
> omval:)) )- sal sy op 'n stoel moet staan om die skopwerk te kan doen?:))
> Annette
>
Miskien is dìt waarom ek so groot mond het...
My vrou dra 'n nr. 3 skoen:-)))
DD
|
|
|
|