Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Etiese joernalistiek?
Etiese joernalistiek? [boodskap #61203] So, 28 April 2002 05:31 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dit eties aanvaarbaar wanneer 'n sportverslaggewer 'n Springbokspan
saamstel (op papier) en dan reeds daarin voorsiening maak vir die
kwotaspelers? Of, moet hy eers 'n meriete span saamstel, en dan sy
regstelspelers aandui.

Ek vra die vraag nav 'n artikel van Andy Capostagno in die nuutste uitgawe
van die M&G. In sy span maak hy voorsiening vir Etienne Fynn (!?) - maar los
vir Ollie le Roux.uit.

Ek is 'n Haai / Shark en lees baie graag Capostagno se artikels vanweë sy,
tot op hede, objektiwiteit en goeie insig. (Een van Fynn se flaters gister
het direkt aanleiding gegee tot 'n drie teen ons - en natuurlik die
wedstryd.)
Re: Etiese joernalistiek? [boodskap #61309 is 'n antwoord op boodskap #61203] Di, 30 April 2002 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pasella  is tans af-lyn  Pasella
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Die opskrif "etiese joernalistiek" is tog sekerlik 'n oksimoron - netsoos
uitdrukkings soos "militêre intelligensie", "internet privaatheid", "politieke
wetenskap", en "Bloubul rugby", nie waar nie?
Re: Etiese joernalistiek? [boodskap #61311 is 'n antwoord op boodskap #61309] Di, 30 April 2002 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

hcv wrote:

> Die opskrif "etiese joernalistiek" is tog sekerlik 'n oksimoron - netsoos
> uitdrukkings soos "militêre intelligensie", "internet privaatheid", "politieke
> wetenskap", en "Bloubul rugby", nie waar nie?

Al hierdie gekekkelry vertel vir my net
een ding, wat staan soos 'n paal bo die water:
Jy is ok 'n MORON en jy fênsie jouself vreeslik

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Etiese joernalistiek? [boodskap #61313 is 'n antwoord op boodskap #61309] Di, 30 April 2002 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie van die ander nie, want 'n moontlikheid bestaan wel - maar jy is
doodreg ivm die bloubul rugby:))
Annette

--
hcv skryf in boodskap news:3CCE956F.18462A85@sun.ac.za...
> Die opskrif "etiese joernalistiek" is tog sekerlik 'n oksimoron - netsoos
> uitdrukkings soos "militêre intelligensie", "internet privaatheid", "politieke
> wetenskap", en "Bloubul rugby", nie waar nie?
>
Etiese moronalistiek? [boodskap #61315 is 'n antwoord op boodskap #61311] Di, 30 April 2002 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
hcv wrote:
> Die opskrif "etiese joernalistiek" is tog sekerlik 'n oksimoron - netsoos
> uitdrukkings soos "militêre intelligensie", "internet privaatheid", "politieke
> wetenskap", en "Bloubul rugby", nie waar nie?

Al hierdie gekekkelry vertel vir my net
een ding, wat staan soos 'n paal bo die water:
Jy is ok 'n MORON en jy fênsie jouself vreeslik
Tant Hessie van die Derde Republiek

Wouter
Sjoe, Ta' Hessie gee die man 'n kans om meer van homself te
wys voor jy hom veroordeel :-( Daardie voorletters lyk hoeka
vir my bekend en dan is hy geen moron nie, gehoor.
Re: Etiese moronalistiek? [boodskap #61317 is 'n antwoord op boodskap #61315] Di, 30 April 2002 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Wouter
> Sjoe, Ta' Hessie gee die man 'n kans om meer van homself te
> wys voor jy hom veroordeel :-( Daardie voorletters lyk hoeka
> vir my bekend en dan is hy geen moron nie, gehoor.

Nee wat, Wouter, Tant Hessie het al geleer
dat mens dié soort maar sommer uit wans uit
moet wys waar dawid die wortels gegrawe het.
Ek is veral geirriteerd wanneer hy die
moontlikheid van etiese joernalistiek betwyfel.
Net omdat hy joernalistiek op 'n hoere-manier
gebruik, is dit nog nie onmoontlik dat daar
ander joernaliste is wat eties te werk gaan
nie. Ons het 'n goeie voorbeeld in die VSA
van The Christian Science Monitor.

So wat sê daardie voorletters vir jou?
hcv - hendrik christiaan verwoerd?

Tant Hessie Beaverbrook
Re: Etiese moronalistiek? [boodskap #61319 is 'n antwoord op boodskap #61317] Di, 30 April 2002 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Apr 2002 14:17:26 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Wouter
> Sjoe, Ta' Hessie gee die man 'n kans om meer van homself te
> wys voor jy hom veroordeel :-( Daardie voorletters lyk hoeka
> vir my bekend en dan is hy geen moron nie, gehoor.

> Gloudina:

> So wat sê daardie voorletters vir jou?
> hcv - hendrik christiaan verwoerd?

Danielle:
Probeer Viljoen i.pv verwoerd - 'n Professor by Matieland.
En DEFINITIEF geen moron nie!
Jy skuld Christo 'n verskoning!
Re: Etiese moronalistiek? [boodskap #61321 is 'n antwoord op boodskap #61319] Di, 30 April 2002 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Katryn wrote:

> Probeer Viljoen i.pv verwoerd - 'n Professor by Matieland.
> En DEFINITIEF geen moron nie!
> Jy skuld Christo 'n verskoning!

Wie skuld "Christo Viljoen" 'n verskoning?
Ek wat glad nie oor hom praat nie, of jy
wat sy naam op hierdie nuusgroep laat val?
As "hcv" nou nie Professor Christo Viljoen
van die Universiteit van Stellenbosch is
nie, meen ek jy het 'n bietjie van 'n
etiese en regsprobleem op jou hande gehaal
deur 'n man so vals te beskuldig dat hy die
skrywer is van 'n mondvol joernalistiese
drek.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Etiese moronalistiek? [boodskap #61322 is 'n antwoord op boodskap #61321] Di, 30 April 2002 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Apr 2002 15:11:44 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Katryn wrote:
>> Probeer Viljoen i.pv verwoerd - 'n Professor by Matieland.
>> En DEFINITIEF geen moron nie!
>> Jy skuld Christo 'n verskoning!

> Gloudina:
>
> Wie skuld "Christo Viljoen" 'n verskoning?
> Ek wat glad nie oor hom praat nie, of jy
> wat sy naam op hierdie nuusgroep laat val?
> As "hcv" nou nie Professor Christo Viljoen
> van die Universiteit van Stellenbosch is
> nie, meen ek jy het 'n bietjie van 'n
> etiese en regsprobleem op jou hande gehaal
> deur 'n man so vals te beskuldig dat hy die
> skrywer is van 'n mondvol joernalistiese
> drek.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek

Katryn:
Hmmm....ja nee. Maar as dit NIE dieselfde persoon is nie, dan het die
persoon wat probeer VOORGEE om "hcv" te wees net dalkies nog 'n
grootter probleem as ek, of nie?
Impersonasie is sovêr as wat ek weet 'n strafbare oortreding?
Ek is net nie seker hoe dit in die kuber-wêreld sal werk nie.
Re: Etiese moronalistiek? [boodskap #61328 is 'n antwoord op boodskap #61322] Di, 30 April 2002 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Katryn wrote:

> Impersonasie is sovêr as wat ek weet 'n strafbare oortreding?
> Ek is net nie seker hoe dit in die kuber-wêreld sal werk nie.

Ek dink jy moet vir Dave du Plessis vra.
Hy het eenkeer, met 'n sekere mate van
sukses, vir Wouter Plaasvark geimpersoneer.
Ek weet nie hoekom enigiemand iemand anders
wil personeer nie.

Hercules Poirot
Re: Etiese moronalistiek? [boodskap #61351 is 'n antwoord op boodskap #61322] Wo, 01 Mei 2002 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Apr 2002 11:18:07 -0400, Katryn wrote:

>> Gloudina:

>> Wie skuld "Christo Viljoen" 'n verskoning?
>> Ek wat glad nie oor hom praat nie, of jy
>> wat sy naam op hierdie nuusgroep laat val?

Terloops - ek het nie sy naam op hierdie nuusgroep laat val nie. Die
Internet identiteit "hcv" het dit self gedoen op hierdie nuusgroep
asook op 'n paar ander - met duidelik sig files.
Ek glo dus nie dat sy naam ooit 'n staatsgeheim was nie.
Dis al....
Re: Etiese joernalistiek? [boodskap #61362 is 'n antwoord op boodskap #61203] Wo, 01 Mei 2002 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ag Jonas - tot tyd en wyl die kwota kak uitgesorteer is is SA gedoem om
laer en laer op die werled rang lyste te beweeg - ons is seker nou al
vyfde of sesde - agter OZ, NZ, Engeland en Frankryk.

En om van 'n etiese joernalis te praat is mos eintlik 'n oxymoron (?) -
soos militere intelligensie, produktiewe staatamptenare, slim blondines,
dom brunette he he ...

Jonas wrote:
>
> Is dit eties aanvaarbaar wanneer 'n sportverslaggewer 'n Springbokspan
> saamstel (op papier) en dan reeds daarin voorsiening maak vir die
> kwotaspelers? Of, moet hy eers 'n meriete span saamstel, en dan sy
> regstelspelers aandui.
>
> Ek vra die vraag nav 'n artikel van Andy Capostagno in die nuutste uitgawe
> van die M&G. In sy span maak hy voorsiening vir Etienne Fynn (!?) - maar los
> vir Ollie le Roux.uit.
>
> Ek is 'n Haai / Shark en lees baie graag Capostagno se artikels vanweë sy,
> tot op hede, objektiwiteit en goeie insig. (Een van Fynn se flaters gister
> het direkt aanleiding gegee tot 'n drie teen ons - en natuurlik die
> wedstryd.)
Re: Etiese joernalistiek? [boodskap #61375 is 'n antwoord op boodskap #61309] Do, 02 Mei 2002 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Aha! Soos "Huidiglik" ná prof HC V?
(En dis 'n uniekheid aan die instellings waaraan ons altwee verbonde is, en
ook 'n grappie onderling)

Thys oppie Bos
"hcv" skryf in boodskap news:3CCE956F.18462A85@sun.ac.za...
> Die opskrif "etiese joernalistiek" is tog sekerlik 'n oksimoron - netsoos
> uitdrukkings soos "militêre intelligensie", "internet privaatheid", "politieke
> wetenskap", en "Bloubul rugby", nie waar nie?
>
Re: Etiese joernalistiek? [boodskap #61376 is 'n antwoord op boodskap #61311] Do, 02 Mei 2002 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hessie, o Hessie ou dier! Hier gaat jy nou jou mosessiena teëkom! Jy ken
glad nie eens vir "hcv" en klaar is jou ton bakstene op hom.
Maar hy sal jou die loef af steek! Verseker en gewis...

Hou maar hierdie ruimte dop!

Thys oppie Bos
skryf in boodskap news:3CCE988E.7030108@rogers.com...
>
> hcv wrote:
>
>> Die opskrif "etiese joernalistiek" is tog sekerlik 'n oksimoron - netsoos
>> uitdrukkings soos "militêre intelligensie", "internet privaatheid", "politieke
>> wetenskap", en "Bloubul rugby", nie waar nie?
>
> Al hierdie gekekkelry vertel vir my net
> een ding, wat staan soos 'n paal bo die water:
> Jy is ok 'n MORON en jy fênsie jouself vreeslik
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Etiese moronalistiek? [boodskap #61378 is 'n antwoord op boodskap #61351] Do, 02 Mei 2002 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar Hessie aan Kandese kant van die waters sal mos nie Christo Viljoen ken
nie.
Sy was te lank laas hier op kampus om te weet van wie ons praat!

Thys oppie Bos

"Katryn" skryf in boodskap news:dn10du8pkki51d5f60vbqj86ee2oemf3gc@4ax.com...
> On Tue, 30 Apr 2002 11:18:07 -0400, Katryn
> wrote:
>
>>> Gloudina:
>
>>> Wie skuld "Christo Viljoen" 'n verskoning?
>>> Ek wat glad nie oor hom praat nie, of jy
>>> wat sy naam op hierdie nuusgroep laat val?
>
> Terloops - ek het nie sy naam op hierdie nuusgroep laat val nie. Die
> Internet identiteit "hcv" het dit self gedoen op hierdie nuusgroep
> asook op 'n paar ander - met duidelik sig files.
> Ek glo dus nie dat sy naam ooit 'n staatsgeheim was nie.
> Dis al....
>
Re: Etiese joernalistiek? [boodskap #61384 is 'n antwoord op boodskap #61375] Do, 02 Mei 2002 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys, ek sien op die Business Day plakaat vandag:
Black Universities gets reprieve.
Weet jy wat hulle bedoel met swart universiteite?
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:aaqqlm$98l$1@news.adamastor.ac.za...
> Aha! Soos "Huidiglik" ná prof HC V?
> (En dis 'n uniekheid aan die instellings waaraan ons altwee verbonde is, en
> ook 'n grappie onderling)
>
> Thys oppie Bos
> "hcv" skryf in boodskap news:3CCE956F.18462A85@sun.ac.za...
>> Die opskrif "etiese joernalistiek" is tog sekerlik 'n oksimoron - netsoos
>> uitdrukkings soos "militêre intelligensie", "internet privaatheid",
> "politieke
>> wetenskap", en "Bloubul rugby", nie waar nie?
>>
>
Re: Etiese joernalistiek? [boodskap #61398 is 'n antwoord op boodskap #61362] Do, 02 Mei 2002 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Lou
En om van 'n etiese joernalis te praat is mos eintlik 'n oxymoron (?) -
soos militere intelligensie, produktiewe staatamptenare, slim
blondines, dom brunette he he ...

Wouter
He he. Inderdaad. He he :-))))
(Lees gerus verder, Lou)
Re: Etiese joernalistiek? [boodskap #61399 is 'n antwoord op boodskap #61376] Do, 02 Mei 2002 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Hessie, o Hessie ou dier! Hier gaat jy nou jou mosessiena teëkom! Jy ken
> glad nie eens vir "hcv" en klaar is jou ton bakstene op hom.
> Maar hy sal jou die loef af steek! Verseker en gewis...
>
> Hou maar hierdie ruimte dop!

Ek hou hierdie ruimte dop. Maar hcv is nêrens
te sien nie. Ek dink hy is 'n banggat. Hy wou
sy ou cliché-tjies met groot basuin hier kom
blaas, en toe hy nou agterkom hier is ten
minste een persoon wat nie beindruk is deur sy
kennis van die woord oksimoroon nie, toe is hy
skielik tjoepstil. (Tensy dit nou jy is, Thys,
wat 'n gesplete persoonlikheid ontwikkel het.)
So as dit nie jy is nie, bel hcv en vertel hom
om uit te kom en sy man te staan soos 'n man.
Anders is hy 'n muis.

Tant Hessie Hamelin
Re: Etiese moronalistiek? [boodskap #61419 is 'n antwoord op boodskap #61378] Do, 02 Mei 2002 17:43 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 2 May 2002 09:47:14 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> Maar Hessie aan Kandese kant van die waters sal mos nie Christo Viljoen ken
> nie.
> Sy was te lank laas hier op kampus om te weet van wie ons praat!

Ja, soos Miguel de Cervantes (1547-1616) in _Don Quixote de la Mancha_
[1605-1615], sou sê:
"There's not the least thing can be said or done, but people will talk
and find fault. --"

Ek moes nou eers daardie verwysing gaan opsoek - toe kry ek
sommer hierdie ene ook:
"He preaches well that lives well, quoth Sancho; that's all the
divinity I understand."
Vorige onderwerp: Nog 'n Vies Botha
Volgende onderwerp: Persvryheidsdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:18:31 MGT 2024