Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PUvir CHO
PUvir CHO [boodskap #61274] Ma, 29 April 2002 12:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op sê wie nou 'n gesprek dat hulle die naam wil verander, sodat Engels die
voertaal daar kan word.
Ek weet nie hoekom nie - PU vir CHO is elke geval amper klaar heeltemal
Engels - Potch. Univ. vir Cokes, Hotdogs en Ontug;))
Annette
Re: PUvir CHO [boodskap #61278 is 'n antwoord op boodskap #61274] Ma, 29 April 2002 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - kan ek aanvaar dis nie jou almamater nie?

"Annette" skryf in boodskap news:aajd7v$b5o4s$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Op sê wie nou 'n gesprek dat hulle die naam wil verander, sodat Engels die
> voertaal daar kan word.
> Ek weet nie hoekom nie - PU vir CHO is elke geval amper klaar heeltemal
> Engels - Potch. Univ. vir Cokes, Hotdogs en Ontug;))
> Annette
>
Re: PUvir CHO [boodskap #61281 is 'n antwoord op boodskap #61278] Ma, 29 April 2002 18:15 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy aanvaar reg - Hulle was ons "vyande":))))
Ek hoor toe so in die ry af na My Vriend Die Ontvanger dat die hele storie
eintlik daaroor gaan dat die PU vir CHO deur buitelandse raadgewers
aanbeveel is om van die C in die naam ontslae te raak, om die Universiteit
meer toeganklik te maak vir alle voornemende studente.
Sommige inbellers - almal oudstudente - was nogal hoogs emosioneel oor
daarde C:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:aajvq5$iip$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - kan ek aanvaar dis nie jou almamater nie?
> "Annette" wrote in message
> news:aajd7v$b5o4s$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op sê wie nou 'n gesprek dat hulle die naam wil verander, sodat Engels die
>> voertaal daar kan word.
>> Ek weet nie hoekom nie - PU vir CHO is elke geval amper klaar heeltemal
>> Engels - Potch. Univ. vir Cokes, Hotdogs en Ontug;))
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Voluit Vir Vigs
Volgende onderwerp: Wie ben ik?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 01:39:56 MGT 2024