Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Voluit Vir Vigs
Voluit Vir Vigs [boodskap #61255] Ma, 29 April 2002 06:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na die ommeswaai verlede week ivm vigs, is dit nou weer tot oordadens toe na
die ander kant. - soos gewoonlik.
Nou is daar glo 'n vigs Taakmag aangestel - en ons word in 'n volkleur
volblad advertensie daaroor ingelig:
Die Taakmag bestaan uit:
T. Mbeki - Staatspresident
J . Zuma - Adjunkpresident
D. Omar - minister van Transport.
M. Tshabalala-Msimang - minister van Gesondheid
K Asmal - minister van Onderwys.
S Mufamadi -minister van iets
E Pahad - minister van die presidensie
G Fraser-Moleketi - minister van Administrasie
Z Skweyiya - minister van Sosiale Ontwikkeling
M Mdladlala - minister van Arbeid
B Skosana - minister van Korrektiewe Dienste
T Didiza - minister van Landbou
B Ngubane -minister van Kuns &Kultuur.

Boonop word 'n tabel gegee met die begroting vir HIV/AIDS tot 2005 - en die
opskrifte van die tabel is verkeerd!!
Wat IS dit met die mense dat daar tot met sulke duur en onnodige
advertensies sulke foute deurglip? Daar is geen advertensiemaatskappy se
naam gedruk nie, so dit is die uitsluitlike werk van ons welbetaalde
presidensiele kantoor.

Ek dink die minister van Gesondheid kon die ou takie lag-lag alleen hanteer
het.

Ek sien ook toevallig dat die Presidensiële Raadgewende Raad ivm vigs wat
hom en die ANC so lekker stewig op die dwaalspoor gehou het, in Maart
verlede jaar laas vergader het.
Wonder wat was in die koffie dat die paljas sooooo lank gewerk het.
Annette
Re: Voluit Vir Vigs [boodskap #61279 is 'n antwoord op boodskap #61255] Ma, 29 April 2002 17:31 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette vra - "Wat IS dit met die mense dat daar tot met sulke duur en
onnodige advertensies sulke foute deurglip?"

Eenvoudig Annette - hierdie mense is volledig onbevoeg om te regeer.

Maar Antie Tottie, Ferdietjiekie en vennote sal ons verseker dat dit die
wittes se skuld is dat die klomp onbevoeg is....

"Annette" skryf in boodskap news:aaip5c$b0pc7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Na die ommeswaai verlede week ivm vigs, is dit nou weer tot oordadens toe na
> die ander kant. - soos gewoonlik.
> Nou is daar glo 'n vigs Taakmag aangestel - en ons word in 'n volkleur
> volblad advertensie daaroor ingelig:
> Die Taakmag bestaan uit:
> T. Mbeki - Staatspresident
> J . Zuma - Adjunkpresident
> D. Omar - minister van Transport.
> M. Tshabalala-Msimang - minister van Gesondheid
> K Asmal - minister van Onderwys.
> S Mufamadi -minister van iets
> E Pahad - minister van die presidensie
> G Fraser-Moleketi - minister van Administrasie
> Z Skweyiya - minister van Sosiale Ontwikkeling
> M Mdladlala - minister van Arbeid
> B Skosana - minister van Korrektiewe Dienste
> T Didiza - minister van Landbou
> B Ngubane -minister van Kuns &Kultuur.
>
> Boonop word 'n tabel gegee met die begroting vir HIV/AIDS tot 2005 - en die
> opskrifte van die tabel is verkeerd!!
> Wat IS dit met die mense dat daar tot met sulke duur en onnodige
> advertensies sulke foute deurglip? Daar is geen advertensiemaatskappy se
> naam gedruk nie, so dit is die uitsluitlike werk van ons welbetaalde
> presidensiele kantoor.
>
> Ek dink die minister van Gesondheid kon die ou takie lag-lag alleen hanteer
> het.
>
> Ek sien ook toevallig dat die Presidensiële Raadgewende Raad ivm vigs wat
> hom en die ANC so lekker stewig op die dwaalspoor gehou het, in Maart
> verlede jaar laas vergader het.
> Wonder wat was in die koffie dat die paljas sooooo lank gewerk het.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Pakistanse Boksers
Volgende onderwerp: PUvir CHO
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 00:02:17 MGT 2024