Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pakistanse Boksers
Pakistanse Boksers [boodskap #61251] Ma, 29 April 2002 05:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ook maar goed ons weet nie van Pakistanse boksers nie - want dit maak dat SA
nog 'n onderskeiding het - volgens die Amerikaners het ons land se boksers
name wat die ergste tongknopers is.
Die bokser tans wat hul tongknoper koning is, is SA strooigewig kampioen
Mlungiseleli Xokoloshe.
Ek het hom nog sien boks nie - wonder of sy boksbynaam Tokkolossie is;)))
Annette

--
Re: Pakistanse Boksers [boodskap #61269 is 'n antwoord op boodskap #61251] Ma, 29 April 2002 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sou hom "Poison Punch" gedoop het - groot gif jy weet ...

"Annette" skryf in boodskap news:aaimgl$avrjv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ook maar goed ons weet nie van Pakistanse boksers nie - want dit maak dat SA
> nog 'n onderskeiding het - volgens die Amerikaners het ons land se boksers
> name wat die ergste tongknopers is.
> Die bokser tans wat hul tongknoper koning is, is SA strooigewig kampioen
> Mlungiseleli Xokoloshe.
> Ek het hom nog sien boks nie - wonder of sy boksbynaam Tokkolossie is;)))
> Annette
>
>
> --
>
Re: Pakistanse Boksers [boodskap #61270 is 'n antwoord op boodskap #61269] Ma, 29 April 2002 11:33 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van name gepraat - ek sien die Roos van Soweto is nou glo 20kg swaarder as
sy kampioendae - ons het nie sulke groot Rose nie - hy sal ook sy naam moet
verander;))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:aajau5$ouj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek sou hom "Poison Punch" gedoop het - groot gif jy weet ...
> "Annette" wrote in message
> news:aaimgl$avrjv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ook maar goed ons weet nie van Pakistanse boksers nie - want dit maak
dat
> SA
>> nog 'n onderskeiding het - volgens die Amerikaners het ons land se boksers
>> name wat die ergste tongknopers is.
>> Die bokser tans wat hul tongknoper koning is, is SA strooigewig kampioen
>> Mlungiseleli Xokoloshe.
>> Ek het hom nog sien boks nie - wonder of sy boksbynaam Tokkolossie is;)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>>
>
Vorige onderwerp: Nog Vigsinligting
Volgende onderwerp: Voluit Vir Vigs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:43:12 MGT 2024