| Wat is die verskil? [boodskap #61084] |
Vr., 26 April 2002 11:22  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
Weet iemand hoekom?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is die verskil? [boodskap #61117 is 'n antwoord op boodskap #61089] |
Sa., 27 April 2002 03:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Thys - ek het dieselfde antwoorde elders gekry - was net vir my
snaaks dat die koerantmense altwee gebruik het - so, terwyl Mark in die
kapsule is, is hy 'n kosmonoot, en terwyl hy in die ruimtestasie is, wat
deur Amerikaners beman is, is hy 'n astronoot - dis hoe ek maar van dit sal
dink:))
Annette
Thys de Wet skryf in boodskap news:aabjtf$1k4j$1@news.adamastor.ac.za...
> Anette,
> As ek dit reg het, dan had die USSR (Ja man, waar's daai dae?) hulle se
> astronôtte cosmonôtte genoem.
>
> Ou Joeri Gagarin wat sou gesê het dat hy daarbo was en g'n God gesien het
> nie, was mos 'n cosmonôt genoem.
>
> Kies maar selwers: astro of cosmo: Ses vannie een enne half dosyn vannie
> anner! Is net innie spelling waarit annerste in is...
>
> Thys oppie Bos... (iewers)
>
> "Annette" wrote in message
> news:aabdbk$9bj83$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
>> as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
>> Weet iemand hoekom?
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nauting [boodskap #61292 is 'n antwoord op boodskap #61290] |
Di., 30 April 2002 06:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie slim Advokaat Duiwel:)))
Ek dink beslis die essaybiesie moet van jou voorstel kennis neem.:))
Annette
Duiwels Advokaat skryf in boodskap news:3cce3191$0$236@hades.is.co.za...
>> Gids
>> As 'n cosmonaut tot in die kosmos reis dan is 'n afronaut tog iemand
>> wat tot in Afrika reis?
>
> Threeships
> yes, se dit nou vir sabc se nuus span.
>
> Duiwel
> Hierdie Mark Shuttleworth is nou so 'n hot number
> en siende dat hy uit die Kaap kom kan hulle hom
> eerder 'n hotnaut noem?
>
|
|
|
|
| Re: Nauting [boodskap #61305 is 'n antwoord op boodskap #61290] |
Di., 30 April 2002 11:54  |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Skerp ....... baie, baie skerp :-)
~~~~~~~~~~~~~
Advokaat"
> Hierdie Mark Shuttleworth is nou so 'n hot number
> en siende dat hy uit die Kaap kom kan hulle hom
> eerder 'n hotnaut noem?
|
|
|
|