Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog `n vliegtuig.
Nog `n vliegtuig. [boodskap #61151] Sa, 27 April 2002 12:11 na volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nog een geval. Hierdie keer `n Impala MK II by Louis Trichart.
Re: Nog `n vliegtuig. [boodskap #61161 is 'n antwoord op boodskap #61151] Sa, 27 April 2002 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sherbet!!! Wat Gaan Aan daar in Gauteng?
Alles gebeur in dries - so nou is ons vir 'n rukkie klaar met die
vliegtuie - nou nog net 2 ministers wat die emmer moet skop:))
Annette

johanls skryf in boodskap news:3ccb1386$1_2@batman.vip-za.com...
> Nog een geval. Hierdie keer `n Impala MK II by Louis Trichart.
>
Re: Nog `n vliegtuig. [boodskap #61189 is 'n antwoord op boodskap #61161] So, 28 April 2002 00:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Braam  is tans af-lyn  Braam
Boodskappe: 24
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Vliegtuie is bekend daarvoor dat hulle in stelle van drie neerstort.

Annette skryf in boodskap news:aaeb9j$9hrgo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sherbet!!! Wat Gaan Aan daar in Gauteng?
> Alles gebeur in dries - so nou is ons vir 'n rukkie klaar met die
> vliegtuie - nou nog net 2 ministers wat die emmer moet skop:))
> Annette
>
>
> johanls wrote in message
> news:3ccb1386$1_2@batman.vip-za.com...
>> Nog een geval. Hierdie keer `n Impala MK II by Louis Trichart.
>>
>
Re: Nog `n vliegtuig. [boodskap #61195 is 'n antwoord op boodskap #61189] So, 28 April 2002 00:44 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien - maar ek dink met die rugby is ons nou in n nuwe ere - slegte goed
gebeur deesdae hier in viers:)
Annette

Braam skryf in boodskap news:6kHy8.4140$2l.339356@ozemail.com.au...
> Vliegtuie is bekend daarvoor dat hulle in stelle van drie neerstort.
> Annette wrote in message
> news:aaeb9j$9hrgo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sherbet!!! Wat Gaan Aan daar in Gauteng?
>> Alles gebeur in dries - so nou is ons vir 'n rukkie klaar met die
>> vliegtuie - nou nog net 2 ministers wat die emmer moet skop:))
>> Annette
>>
>>
>> johanls wrote in message
>> news:3ccb1386$1_2@batman.vip-za.com...
>>> Nog een geval. Hierdie keer `n Impala MK II by Louis Trichart.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Konflik tussen Afrikaans en Hollands
Volgende onderwerp: le pen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:23:02 MGT 2024