Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog `n vliegtuig.
|
|
|
Re: Nog `n vliegtuig. [boodskap #61195 is 'n antwoord op boodskap #61189] |
So., 28 April 2002 00:44  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien - maar ek dink met die rugby is ons nou in n nuwe ere - slegte goed
gebeur deesdae hier in viers:)
Annette
Braam skryf in boodskap news:6kHy8.4140$2l.339356@ozemail.com.au...
> Vliegtuie is bekend daarvoor dat hulle in stelle van drie neerstort.
> Annette wrote in message
> news:aaeb9j$9hrgo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sherbet!!! Wat Gaan Aan daar in Gauteng?
>> Alles gebeur in dries - so nou is ons vir 'n rukkie klaar met die
>> vliegtuie - nou nog net 2 ministers wat die emmer moet skop:))
>> Annette
>>
>>
>> johanls wrote in message
>> news:3ccb1386$1_2@batman.vip-za.com...
>>> Nog een geval. Hierdie keer `n Impala MK II by Louis Trichart.
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 06:19:48 UTC 2025
|