Tuis » Ernstig » Wiele » Kombi Begrafnis
Kombi Begrafnis [boodskap #61135] |
Sat, 27 April 2002 09:23  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA vervaardig of
verkoop word nie.
Ongeag 'n konstante bestellys, en ongeag dat die 100 kombi's wat per maand
vervaardig word, dadelik opgeraap word.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61245 is 'n antwoord op boodskap #61229] |
Sun, 28 April 2002 21:12   |
Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het nou nie die oorspronklike berig gesien waarna jy verwys nie, Annette.
Maar ek dink jy mis dalk 'n ding of twee.
Sover ek weet is SA een van die min lande wat nog die ou VW Kombi en
Mikrobus verkoop. Oorsee is hy reeds vervang met 'n skuinsneus moderne all
purpose vehicle. Is dit nie die belangrikste rede vir die besluit nie, die
oorsese fabrieke is waarskynlik nie meer ge"tool" vir die ou Kombi se
onderdele nie? Soos Knormoer uitwys, is dit so êrens tussen lawwigheid en
korporatiewe selfmoord om 'n spesialisvoertuig soos 'n Kombi se onderdele
hier te probeer vervaardig.
Ons sal seker mettertyd die nuwe Kombi hier kry, dalk as 'n ingevoerde
eerder as 'n plaaslik vervaardigde model?
En VW Kombis word amper nooit as mini-taxis gebruik nie, dis te duur. Hulle
gebruik meesal Toyotas daarvoor, soms Nissans, maar net 'n verdwaalde
tweedehandse VW of twee. Kyk gerus om jou, jy sal sien. So julle spekulasie
oor minder mini-taxis sal maar eers moet wag.
En natuurlik gaan die besluit oor wins, Annette. In maatskappyterme is dit
so ongeveer gelyk aan oorlewing. Is dit nie ook waarop jou onderneming
ingestel is nie?
Duiwel
"Annette" skryf in boodskap news:aah2q2$abgae$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Dit is waar wat jy sê - maar hoekom as die vervaardiging van die kombi's nie
uitgebrei en aan 'n groter mark bekend gestel nie?
Dis net dat die redes wat gegee word so kokaaid is - nl lae volume parte en
die B40 bus wat nou eerder vervaardig gaan word - ek dink werklikwaar nie
daar gaan meer busse as kombi's verkoop word nie - inteendeel.
Annette
knormoer skryf in boodskap news:aagv9t$ijf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hello Annette,
>
> Die "rede" waarna jy verwys is actually 'n baie goeie een. As 'n voorbeeld -
> ons dink ons bou vreeslik baie A4 Golf/Jettas hier in SA. Dit is maar iets
> soos 3 of 4% van die wereldproduksie. Dit behoort jou 'n aanduiding te gee
> van die volumes waarmee daar op 'n globale skaal gewerk word. Komponente
> word ook nie in iemand se backyard gemaak nie. Dis hoekom verskaffers nie
> geinteresseerd is sulke klein volumes nie. Hulle moet ten minste ISO
> gesertifiseerd wees en moet voldoen aan allerhande Kwaliteitstandaarde
> (baie streng by VW). Is dit vir 'n verskaffer die moeite werd om 'n
> produksielyn op te sit wat 5000 parte 'n dag kan maak en dan 20 verskaf?
> I think not.
> Tweedens is daar baie parte wat eenvoudig nie in SA gemaak kan word nie -
> die tegnologie en equipment is eenvoudig nie hier beskikbaar nie - as dit
> beskikbaar is, en met ons swak rand - is dit die moeite werd om miljoene
> rande te spandeer vir 20 parte 'n dag? Watter tipe winsgrens sal die
> verskaffer op sy komponente moet sit om kostes te herwin teen 20 parte 'n
> dag?
> Ek dink dis hoekom dit nie meer moontlik/duur geraak het om die kombi te
> bou. Volkswagen is after all nie 'n charity organisasie nie. Soos enige
> besigheid is dit daar om geld te maak vir sy shareholders.
>
> Groete.
>
> Knormoer.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:aadtkc$9v53q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hulle praat van die B4 bussies ja - maar ek kan steeds nie sien hoekom
>> die produksie en verkoop van die kombi's gestaak word, terwyl daar nog so 'n groot vraag daarna is nie.
>> Een van die "redes" is dat hulle nie meer die komponente van Europa kan
>> vir sulke lae volume vervaardiging nie - punt is - dit is hoe werk gskep
>> word- om die komponente benodig dan hier te vervaardig.
>> Nee wat - op die keper beskou - is dat dit maar weereens 'n
>> besluit om meer wins te maak dink ek.
>> BTW - die B4 bus gaan gemiddeld R100 000 duurder wees as die kombi.
>> As die kombi nie bekikbaar is nie, word die publiek dan gedwing om die B4 te koop, of die ekstra spasie voorsien nodig is of te not.
>>
>> Annette
>>
>> johanls wrote in message
>> news:3ccaef39$1_1@batman.vip-za.com...
>>> Johan:
>>> Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45 sitplek
>> busse wil vervang?
>>>
>>>
>>> Annette
>>>> Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA
vervaardig of verkoop word nie.
|
|
|
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61246 is 'n antwoord op boodskap #61245] |
Sun, 28 April 2002 23:02   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek begryp maar alte goed dit gaan oor wins ( of in die geval glad nie)- en
dat die markaandeel te klein was om enige noemenswaardige wins te maak.
Dit gaan vir my oor hulle kokaaid korporatiewe "rede" - sou hulle gesê het
hulle kan dit net nie meer bekostig om die Kombi enigsins ekonomies te
vervaardig nie, en dit was al - dan sou ek nie so aangegaan het nie.
Dus, nou gaan die B40 bussie in die plek van die Kombi gebou word - naais -
en ek neem aan hulle gaan die enigste vervaardiger wees?
Glo nie.
Annette
Duiwels Advokaat skryf in boodskap news:3ccc6a4c$0$236@hades.is.co.za...
> Ek het nou nie die oorspronklike berig gesien waarna jy verwys nie, Annette.
> Maar ek dink jy mis dalk 'n ding of twee.
>
> Sover ek weet is SA een van die min lande wat nog die ou VW Kombi en
> Mikrobus verkoop. Oorsee is hy reeds vervang met 'n skuinsneus moderne all
> purpose vehicle. Is dit nie die belangrikste rede vir die besluit nie, die
> oorsese fabrieke is waarskynlik nie meer ge"tool" vir die ou Kombi se
> onderdele nie? Soos Knormoer uitwys, is dit so êrens tussen lawwigheid en
> korporatiewe selfmoord om 'n spesialisvoertuig soos 'n Kombi se onderdele
> hier te probeer vervaardig.
>
> Ons sal seker mettertyd die nuwe Kombi hier kry, dalk as 'n ingevoerde
> eerder as 'n plaaslik vervaardigde model?
>
> En VW Kombis word amper nooit as mini-taxis gebruik nie, dis te duur. Hulle
> gebruik meesal Toyotas daarvoor, soms Nissans, maar net 'n verdwaalde
> tweedehandse VW of twee. Kyk gerus om jou, jy sal sien. So julle spekulasie
> oor minder mini-taxis sal maar eers moet wag.
>
> En natuurlik gaan die besluit oor wins, Annette. In maatskappyterme is dit
> so ongeveer gelyk aan oorlewing. Is dit nie ook waarop jou onderneming
> ingestel is nie?
>
> Duiwel
>
> "Annette" wrote in message
> news:aah2q2$abgae$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is waar wat jy sê - maar hoekom as die vervaardiging van die kombi's nie
> uitgebrei en aan 'n groter mark bekend gestel nie?
> Dis net dat die redes wat gegee word so kokaaid is - nl lae volume parte en
> die B40 bus wat nou eerder vervaardig gaan word - ek dink werklikwaar nie
> daar gaan meer busse as kombi's verkoop word nie - inteendeel.
> Annette
>
>
> knormoer wrote in message
> news:aagv9t$ijf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hello Annette,
>>
>> Die "rede" waarna jy verwys is actually 'n baie goeie een. As 'n
> voorbeeld -
>> ons dink ons bou vreeslik baie A4 Golf/Jettas hier in SA. Dit is maar iets
>> soos 3 of 4% van die wereldproduksie. Dit behoort jou 'n aanduiding te gee
>> van die volumes waarmee daar op 'n globale skaal gewerk word. Komponente
>> word ook nie in iemand se backyard gemaak nie. Dis hoekom verskaffers nie
>> geinteresseerd is sulke klein volumes nie. Hulle moet ten minste ISO
>> gesertifiseerd wees en moet voldoen aan allerhande Kwaliteitstandaarde
>> (baie streng by VW). Is dit vir 'n verskaffer die moeite werd om 'n
>> produksielyn op te sit wat 5000 parte 'n dag kan maak en dan 20 verskaf?
>> I think not.
>> Tweedens is daar baie parte wat eenvoudig nie in SA gemaak kan word nie -
>> die tegnologie en equipment is eenvoudig nie hier beskikbaar nie - as dit
>> beskikbaar is, en met ons swak rand - is dit die moeite werd om miljoene
>> rande te spandeer vir 20 parte 'n dag? Watter tipe winsgrens sal die
>> verskaffer op sy komponente moet sit om kostes te herwin teen 20 parte 'n
>> dag?
>> Ek dink dis hoekom dit nie meer moontlik/duur geraak het om die kombi te
>> bou. Volkswagen is after all nie 'n charity organisasie nie. Soos enige
>> besigheid is dit daar om geld te maak vir sy shareholders.
>>
>> Groete.
>>
>> Knormoer.
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aadtkc$9v53q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hulle praat van die B4 bussies ja - maar ek kan steeds nie sien hoekom
>>> die produksie en verkoop van die kombi's gestaak word, terwyl daar nog
> so 'n groot vraag daarna is nie.
>>> Een van die "redes" is dat hulle nie meer die komponente van Europa kan
>>> vir sulke lae volume vervaardiging nie - punt is - dit is hoe werk gskep
>>> word- om die komponente benodig dan hier te vervaardig.
>>> Nee wat - op die keper beskou - is dat dit maar weereens 'n
>>> besluit om meer wins te maak dink ek.
>>> BTW - die B4 bus gaan gemiddeld R100 000 duurder wees as die kombi.
>>> As die kombi nie bekikbaar is nie, word die publiek dan gedwing om die
> B4 te koop, of die ekstra spasie voorsien nodig is of te not.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> johanls wrote in message
>>> news:3ccaef39$1_1@batman.vip-za.com...
>>>> Johan:
>>>> Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45
sitplek
>>> busse wil vervang?
>>>>
>>>>
>>>> Annette
>>>> > Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA
> vervaardig of verkoop word nie.
>
|
|
|
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61298 is 'n antwoord op boodskap #61246] |
Tue, 30 April 2002 09:49   |
Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek verstaan nie hoekom jy die rede as cock-eyed beskou nie, Annette.
Lae volumes beteken hoë pryse en/of verliese, dis tog baie logies.
Maar ek het nie die berig gesien nie, ek gaan net op wat jy hier
geskryf het.
Dit gaan waarskynlik nie daaroor dat hulle nie 'n noemenswaardige
wins kan maak nie, dit gaan eerder om groot verliese uit te skakel.
En ek reken nie die groter bussie gaan "in die plek van" die Kombi
vervaardig word nie. Daar is reeds op 'n nuwe Kombi in VW se
produkreeks besluit. Die bussie gaan dus 'n totaal aparte besluit
wees. VW is nie tans in die taxi-mark of die middel/swaarvoertuigmark
nie, so dit sal vir hulle 'n toetrede tot 'n nuwe mark wees.
Duiwel
.
"Annette" skryf in boodskap news:aahv36$aku2g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Ek begryp maar alte goed dit gaan oor wins ( of in die geval glad nie)- en
dat die markaandeel te klein was om enige noemenswaardige wins te maak.
Dit gaan vir my oor hulle kokaaid korporatiewe "rede" - sou hulle gesê het
hulle kan dit net nie meer bekostig om die Kombi enigsins ekonomies te
vervaardig nie, en dit was al - dan sou ek nie so aangegaan het nie.
Dus, nou gaan die B40 bussie in die plek van die Kombi gebou word - naais -
en ek neem aan hulle gaan die enigste vervaardiger wees?
Glo nie.
Annette
Duiwels Advokaat skryf in boodskap news:3ccc6a4c$0$236@hades.is.co.za...
> Ek het nou nie die oorspronklike berig gesien waarna jy verwys nie, Annette.
> Maar ek dink jy mis dalk 'n ding of twee.
>
> Sover ek weet is SA een van die min lande wat nog die ou VW Kombi en
> Mikrobus verkoop. Oorsee is hy reeds vervang met 'n skuinsneus moderne all
> purpose vehicle. Is dit nie die belangrikste rede vir die besluit nie, die
> oorsese fabrieke is waarskynlik nie meer ge"tool" vir die ou Kombi se
> onderdele nie? Soos Knormoer uitwys, is dit so êrens tussen lawwigheid en
> korporatiewe selfmoord om 'n spesialisvoertuig soos 'n Kombi se onderdele
> hier te probeer vervaardig.
>
> Ons sal seker mettertyd die nuwe Kombi hier kry, dalk as 'n ingevoerde
> eerder as 'n plaaslik vervaardigde model?
>
> En VW Kombis word amper nooit as mini-taxis gebruik nie, dis te duur.
> Gebruik meesal Toyotas daarvoor, soms Nissans, maar net 'n verdwaalde
> tweedehandse VW of twee. Kyk gerus om jou, jy sal sien. So julle spekulasie oor minder mini-taxis sal maar eers moet wag.
>
> En natuurlik gaan die besluit oor wins, Annette. In maatskappyterme is dit
> so ongeveer gelyk aan oorlewing. Is dit nie ook waarop jou onderneming
> ingestel is nie?
>
> Duiwel
>
> "Annette" wrote in message
> news:aah2q2$abgae$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is waar wat jy sê - maar hoekom as die vervaardiging van die kombi's nie uitgebrei en aan 'n groter mark bekend gestel nie?
> Dis net dat die redes wat gegee word so kokaaid is - nl lae volume parte en die B40 bus wat nou eerder vervaardig gaan word - ek dink werklikwaar nie
> daar gaan meer busse as kombi's verkoop word nie - inteendeel.
> Annette
>
>
> knormoer wrote in message
> news:aagv9t$ijf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hello Annette,
>>
>> Die "rede" waarna jy verwys is actually 'n baie goeie een. As 'n
> voorbeeld -
>> ons dink ons bou vreeslik baie A4 Golf/Jettas hier in SA. Dit is maar iets
>> soos 3 of 4% van die wereldproduksie. Dit behoort jou 'n aanduiding te gee
>> van die volumes waarmee daar op 'n globale skaal gewerk word. Komponente
>> word ook nie in iemand se backyard gemaak nie. Dis hoekom verskaffers nie
>> geinteresseerd is sulke klein volumes nie. Hulle moet ten minste ISO
>> gesertifiseerd wees en moet voldoen aan allerhande Kwaliteitstandaarde
>> (baie streng by VW). Is dit vir 'n verskaffer die moeite werd om 'n
>> produksielyn op te sit wat 5000 parte 'n dag kan maak en dan 20 verskaf?
>> I think not.
>> Tweedens is daar baie parte wat eenvoudig nie in SA gemaak kan word nie -
>> die tegnologie en equipment is eenvoudig nie hier beskikbaar nie - as dit
>> beskikbaar is, en met ons swak rand - is dit die moeite werd om miljoene
>> rande te spandeer vir 20 parte 'n dag? Watter tipe winsgrens sal die
>> verskaffer op sy komponente moet sit om kostes te herwin teen 20 parte 'n
>> dag?
>> Ek dink dis hoekom dit nie meer moontlik/duur geraak het om die kombi te
>> bou. Volkswagen is after all nie 'n charity organisasie nie. Soos enige
>> besigheid is dit daar om geld te maak vir sy shareholders.
>>
>> Groete.
>>
>> Knormoer.
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aadtkc$9v53q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hulle praat van die B4 bussies ja - maar ek kan steeds nie sien hoekom
>>> die produksie en verkoop van die kombi's gestaak word, terwyl daar nog
> so 'n groot vraag daarna is nie.
>>> Een van die "redes" is dat hulle nie meer die komponente van Europa kan
>>> vir sulke lae volume vervaardiging nie - punt is - dit is hoe werk gskep
>>> word- om die komponente benodig dan hier te vervaardig.
>>> Nee wat - op die keper beskou - is dat dit maar weereens 'n
>>> besluit om meer wins te maak dink ek.
>>> BTW - die B4 bus gaan gemiddeld R100 000 duurder wees as die kombi.
>>> As die kombi nie bekikbaar is nie, word die publiek dan gedwing om die
> B4 te koop, of die ekstra spasie voorsien nodig is of te not.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> johanls wrote in message
>>> news:3ccaef39$1_1@batman.vip-za.com...
>>>> Johan:
>>>> Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45
sitplek
>>> busse wil vervang?
>>>>
>>>>
>>>> Annette
>>>> > Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA
> vervaardig of verkoop word nie.
>
|
|
|
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61360 is 'n antwoord op boodskap #61298] |
Wed, 01 May 2002 20:41  |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
> Duiwels Advokaat wrote in message
>> En VW Kombis word amper nooit as mini-taxis gebruik nie, dis te duur.
>> Gebruik meesal Toyotas daarvoor, soms Nissans, maar net 'n verdwaalde
>> tweedehandse VW of twee. Kyk gerus om jou, jy sal sien. So julle
> spekulasie oor minder mini-taxis sal maar eers moet wag.
Wat!!!?? In dele van Pretoria is die Taxi's uitsluitlik VW Kombi's - en
die caravelle modelle is ook heelwat te sien. Dit is natuurlik die manne
wat permanent so op die toeter speel. Laat my wonder oor die
inteleigensie daaragter - as ek vir 'n geleentheid soek dan sal ek jou
nader -deur die toeter te druk gaan jy my nie skielik wakker maak dat ek
'n lift soek nie. DUH!!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:56:14 UTC 2025
|