Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mandela se rykdom
Mandela se rykdom [boodskap #6103] |
Sat, 30 March 1996 00:00 |
Julius Bergh
Boodskappe: 111 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vrydag se koerant hier in OZ vertel dat Mandela ewe vriendelik vra dat
mense uit sy persoonlike finansies bly.
Alhoewel ek oortuig is dat Mandela die beste ding is wat met NSA kon
gebeur, wil dit nie sê dat mense hom n onvoorwaardelike kretiek vrye
lisensie mot gee nie. Die ding lyk tiepies Afrika-politiek.
Gegee die jaarlikse salaris van die eersteminister van OZ, sal dit 100
jaar neem om soveel in salaris te ontvang maar dan sal hy dit feitlik
als gebruik vir lewenskoste en slegs n persentasie daarvan kan spaar.
Indien die eerste minister van OZ geld uit ander bronne ontvang, sal
dit die onderwert van parlimente^re komisies wees en as in konflik met
sy amp beskou word.
Afrika politiek !
jbe...@onthenet.com.au
http://www.onthenet.com.au/~jbergh
32 Koola Dr, Nerang QLD 4211 Australia
Phone: 61 7 55960462
|
|
|
Re: Mandela se rykdom [boodskap #6112 is 'n antwoord op boodskap #6103] |
Mon, 01 April 1996 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jbe...@onthenet.com.au (Julius Bergh) wrote:
<<>Afrika politiek ! >>
Nee, Suid-Afrikaanse politiek. Waarvan jy niks weet nie.
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sun Dec 29 08:48:40 UTC 2024
|