Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vertalen ?
vertalen ? [boodskap #60832] Ma, 22 April 2002 16:37 na volgende boodskap
Pieter Morlion  is tans af-lyn  Pieter Morlion
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
hallo,

ik kom uit belgi� (waar men vlaams spreekt) en moet een presentatie geven
over de verschillen en gelijkenissen tussen het nederlands en het afrikaans.
Zou er iemand zo vriendelijk willen zijn om mijn (korte) inleiding vlug even
te vertalen naar het zuid-afrikaans ? Ik zou u heel erg dankbaar zijn, (als
je de voorlaatste regel met die spreekwoorden niet kunt vertalen, mag je
deze gerust overlaten ... )

Pieter

------------------------------------------------------------ ----------------
------------------------------------------------------------
Beste medestudenten,

Vandaag zouden wij jullie graag iets bijleren over de verschillen en de
gelijkenissen tussen het zuid-afrikaans en het nederlands. Zoals jullie
kunnen horen, zijn deze talen heel erg verwant aan elkaar. We leggen jullie
van naaldje tot draadje uit hoe de vork aan de steel zit. Maar niet in het
afrikaans, omdat we de taal ook niet echt machtig zijn.

------------------------------------------------------------ ----------------
-----------------------------------------
Re: vertalen ? [boodskap #60835 is 'n antwoord op boodskap #60832] Ma, 22 April 2002 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Pieter Morlion wrote:

> ik kom uit belgië (waar men vlaams spreekt) en moet een presentatie geven
> over de verschillen en gelijkenissen tussen het nederlands en het afrikaans.
> Zou er iemand zo vriendelijk willen zijn om mijn (korte) inleiding vlug even
> te vertalen naar het zuid-afrikaans ? Ik zou u heel erg dankbaar zijn, (als
> je de voorlaatste regel met die spreekwoorden niet kunt vertalen, mag je
> deze gerust overlaten ... )

> ------------------------------------------------------------ ----------------
> ------------------------------------------------------------
> Beste medestudenten,
>
>
>
> Vandaag zouden wij jullie graag iets bijleren over de verschillen en de
> gelijkenissen tussen het zuid-afrikaans en het nederlands. Zoals jullie
> kunnen horen, zijn deze talen heel erg verwant aan elkaar. We leggen jullie
> van naaldje tot draadje uit hoe de vork aan de steel zit. Maar niet in het
> afrikaans, omdat we de taal ook niet echt machtig zijn.

Beste Pieter, hieronder volg my vertaling.
Ek hoop egter dat daar ook ander gaan wees
wat hulle vertaling gee. Dan kan jy sien
hoe verskillende mense met die taal werk.
Gloudina

Beste mede-studente,
Vandag sou ons julle graag wil inlig oor die verskille en
die ooreenkomste tussen Afrikaans en Nederlands. Soos julle kan
hoor, is hierdie tale baie nou verwant aan mekaar. Ons sal vir
julle in kleine besonderhede uitlê hoe die mes in die hef steek.
Maar nie in Afrikaans nie, omdat ons dié taal ook nie behoorlik
magtig is nie.
Re: vertalen ? [boodskap #60837 is 'n antwoord op boodskap #60835] Ma, 22 April 2002 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Pieter Morlion wrote:
>> Vandaag zouden wij jullie graag iets bijleren over de verschillen en de
>> gelijkenissen tussen het zuid-afrikaans en het nederlands. Zoals jullie
>> kunnen horen, zijn deze talen heel erg verwant aan elkaar. We leggen jullie
>> van naaldje tot draadje uit hoe de vork aan de steel zit. Maar niet in het
>> afrikaans, omdat we de taal ook niet echt machtig zijn.
> Vandag sou ons julle graag wil inlig oor die verskille en
> die ooreenkomste tussen Afrikaans en Nederlands. Soos julle kan
> hoor, is hierdie tale baie nou verwant aan mekaar. Ons sal vir
> julle in kleine besonderhede uitlê hoe die mes in die hef steek.
> Maar nie in Afrikaans nie, omdat ons dié taal ook nie behoorlik
> magtig is nie.

Ek sou 'heel erg' met 'baie' vertaal het, dit klink bietjie meer eksoties
... 'echt' sou ek vertaal het met 'werklik' of 'rerig' en nie met
'behoorlik' nie. Vir 'rerig' geld dieselfde as vir 'baie' ;)

Die uitdrukking 'van naaldje tot draadje' het ek nog nooit gehoor nie. Dit
staan ook nie in my spreekwoordenboek nie. Ek neem aan dis 'n Vlaamse
uitdrukking.

Groete,
Arthur
Re: vertalen ? [boodskap #60840 is 'n antwoord op boodskap #60837] Ma, 22 April 2002 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Pieter Morlion wrote:
>> Vandaag zouden wij jullie graag iets bijleren over de verschillen en de
>> gelijkenissen tussen het zuid-afrikaans en het nederlands. Zoals jullie
>> kunnen horen, zijn deze talen heel erg verwant aan elkaar. We leggen
>> jullie van naaldje tot draadje uit hoe de vork aan de steel zit.
>> Maar niet in het afrikaans, omdat we de taal ook niet echt machtig zijn.

> Gloudina
> Vandag sou ons julle graag wil inlig oor die verskille en
> die ooreenkomste tussen Afrikaans en Nederlands. Soos julle kan
> hoor, is hierdie tale baie nou verwant aan mekaar. Ons sal vir
> julle in kleine besonderhede uitlê hoe die mes in die hef steek.
> Maar nie in Afrikaans nie, omdat ons dié taal ook nie behoorlik
> magtig is nie.

Arthur
Ek sou 'heel erg' met 'baie' vertaal het, dit klink bietjie meer eksoties
... 'echt' sou ek vertaal het met 'werklik' of 'rerig' en nie met
'behoorlik' nie. Vir 'rerig' geld dieselfde as vir 'baie' ;)

Wouter
Ek reken Gloudina se vertaling lees lekker, en Arthur se
kommentaar maak ook sin. Maar daardie mes moet 'n vurk
wees, hoor. In Afrikaans sê ons "hoe die vurk in die hef steek"

My poging (met enkele voorgestelde stylveranderinge):
Beste mede-studente,
Vandag wil ons julle graag inlig oor die verskille en ooreenkomste
tussen Afrikaans en Nederlands. Soos julle kan hoor, is hierdie
tale baie nou verwant aan mekaar. Ons sal vir julle in fyn
besonderhede uitlê hoe die vurk in die hef steek. Maar nie in
Afrikaans nie, omdat ons ook nie dié taal regtig magtig is nie.
Re: vertalen ? [boodskap #60841 is 'n antwoord op boodskap #60837] Ma, 22 April 2002 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" schreef:

> Die uitdrukking 'van naaldje tot draadje' het ek nog nooit gehoor nie. Dit
> staan ook nie in my spreekwoordenboek nie. Ek neem aan dis 'n Vlaamse
> uitdrukking.
>
> Groete,
> Arthur

Hallo, Arthur,

Waarskynlik is hierdie uitdrukking tipies Vlaams en bestaan nie in
Noord-Nederland nie. Maar tog is daar 'n Afrikaanse segswyse wat daar
baie op gelyk en ook dieselfde betekenis het en dis "van 'n naald tot
'n koevoet", waaronder bedoel word: alles!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: vertalen ? [boodskap #60842 is 'n antwoord op boodskap #60840] Ma, 22 April 2002 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

Maar daardie mes moet 'n vurk
> wees, hoor. In Afrikaans sê ons "hoe die vurk in die hef steek"

Dankie, Wouter. Ek moet sê ek het so bietjie
stilgesit en dink oor dié ding, en gewonder
of dit nie dalk 'n anglisisme is nie. Ek kon
dit ook nie in die Idiomatiese woordeboek kry
nie onder "mes" nie. Dit is wel daar onder
"vurk."

Gloudina
Re: vertalen ? [boodskap #60846 is 'n antwoord op boodskap #60842] Ma, 22 April 2002 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Gloudina & Wouter,

Ek het volgende gevind in "Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings"
van J.L. van Schaik (1997, bls 275):
"Weet hoe die vurk in die hef (steel) steek (sit)." = "Precies weet
hoe sake staan."
Kon dus ook "steel" ipv "hef" gebruik.

Beste groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"@rogers.com" schreef:

>
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>
> Maar daardie mes moet 'n vurk
>> wees, hoor. In Afrikaans sê ons "hoe die vurk in die hef steek"
>
> Dankie, Wouter. Ek moet sê ek het so bietjie
> stilgesit en dink oor dié ding, en gewonder
> of dit nie dalk 'n anglisisme is nie. Ek kon
> dit ook nie in die Idiomatiese woordeboek kry
> nie onder "mes" nie. Dit is wel daar onder
> "vurk."
>
> Gloudina
>
Re: vertalen ? [boodskap #60847 is 'n antwoord op boodskap #60832] Ma, 22 April 2002 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Morlion  is tans af-lyn  Pieter Morlion
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
hallo,

hartelijk bedankt allemaal !

Als ik iemand eens kan helpen met iets uit het vlaams, moet je het maar
laten weten

groeten,

Pieter
Re: vertalen ? [boodskap #60849 is 'n antwoord op boodskap #60841] Ma, 22 April 2002 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*" schreef...
> "Arthur" schreef:
>
>> Die uitdrukking 'van naaldje tot draadje' het ek nog nooit gehoor nie. Dit
>> staan ook nie in my spreekwoordenboek nie. Ek neem aan dis 'n Vlaamse
>> uitdrukking.
>
> Waarskynlik is hierdie uitdrukking tipies Vlaams en bestaan nie in
> Noord-Nederland nie.

Ook nie in Wes-Nederland nie ... Of kan ek Vlaanderen beskou as
Suid-Nederland? Dan kan ons Suid Afrika miskien beskou as
Baie-Baie-Suid-Nederland!! ;)

> Maar tog is daar 'n Afrikaanse segswyse wat daar
> baie op gelyk en ook dieselfde betekenis het en dis "van 'n naald tot
> 'n koevoet", waaronder bedoel word: alles!

Waar het jy die boek van Van Schaik gevind/gekoop/bestel??

Groete,
Arthur
Re: vertalen ? [boodskap #60852 is 'n antwoord op boodskap #60849] Ma, 22 April 2002 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" schreef:

> Waar het jy die boek van Van Schaik gevind/gekoop/bestel??
>
> Groete,
> Arthur
>
Hallo, Arthur,

Ek moet jou helaas teleurstel. Ek het die boek nie gekoop nog bestel
nie. Dis 'n boek wat ek gekry het van me vriendin in Suid-Afrika. Se
het die boek gebruik vir sy eie taalonderrig jare gelede en sy het dit
nie meer nodig gehad nie. Maar ek kan jou wel die ISBN-nommer gee en
dis ISBN 0 627 02229 4. Die uitgawe is bysonder interessant omdat in
die boek agter die spreekwoorde en segswyse ook die Engelse
ekwivalente opgeneem is. Die uitgewer se adres is: :
J.L. van Schaik Uitgewers
Posbus 12681 (of: Arcadiastraat 1064)
Hatfield
Pretoria
0028
telefoon: +27 (0)12 342 2765
faks: 012 43 3563

Hulle het ook 'n webbladsy (http://www.jlvanschaik.com/ en
http://www.vanschaik.com/) maar ek het daardie nog nie kan oopmaak
nie. Ek weet nie waarom nie. Daar was toe miskien 'n probleem met
hulle server.

Norbert
Re: vertalen ? [boodskap #60903 is 'n antwoord op boodskap #60841] Di, 23 April 2002 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker
Maar tog is daar 'n Afrikaanse segswyse wat daar
> baie op gelyk en ook dieselfde betekenis het en dis "van 'n naald tot
> 'n koevoet", waaronder bedoel word: alles!
~~~~~~
Ek ken die uitdrukking 'van 'n anker tot 'n naald'
eerder as bogenoemde.
~~
Re: vertalen ? [boodskap #60995 is 'n antwoord op boodskap #60903] Do, 25 April 2002 03:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Eerste maal in my lewe dat ek van (altwee) die uitdrukkings hier onder hoor.

HK

"Tobie" skryf in boodskap news:aa496i$9m8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Sterrenkijker
> Maar tog is daar 'n Afrikaanse segswyse wat daar
>> baie op gelyk en ook dieselfde betekenis het en dis "van 'n
> naald tot
>> 'n koevoet", waaronder bedoel word: alles!
> ~~~~~~
> Ek ken die uitdrukking 'van 'n anker tot 'n naald'
> eerder as bogenoemde.
> ~~
>
Re: vertalen ? [boodskap #61057 is 'n antwoord op boodskap #60995] Do, 25 April 2002 19:38 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind"
> Eerste maal in my lewe dat ek van (altwee) die uitdrukkings
hier onder hoor.
~~~~~~~~~
het daarmee groot geword in die noord-boland (Ceres)
Vorige onderwerp: Hoeveel Rande???
Volgende onderwerp: meer nuus oor die vlambaarheid van 'n flatus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 04:55:09 MGT 2024