Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoeveel Rande???
Hoeveel Rande??? [boodskap #60239] Sa, 13 April 2002 20:34 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
die samekoms by Sun City gaan nog steeds aan. Iets in die 100 is
nou terug van waar 'ever' hulle kom.
Wie kan sê wat dit nou al kos om die spul daar aan die lewe te
hou en WIE BETAAL Sun City se rekening?
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Nuus uit Luanda - Louw
Angola uitreiking / outreach
http://walk.isat.co.za
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Hoeveel Rande??? [boodskap #60368 is 'n antwoord op boodskap #60239] Di, 16 April 2002 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe vra jy dan nou? Ek en jy natuurlik - dink net net hoe lekker dit is
om op so 'n ou konferensietjie vir ses weke te wees - selfs ek sal
daarna kan gholf speel en jy sal een of ander oefening moet doen -
anders sal jy spekvet word van al die eet.

Tobie wrote:
>
> die samekoms by Sun City gaan nog steeds aan. Iets in die 100 is
> nou terug van waar 'ever' hulle kom.
> Wie kan sê wat dit nou al kos om die spul daar aan die lewe te
> hou en WIE BETAAL Sun City se rekening?
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Nuus uit Luanda - Louw
> Angola uitreiking / outreach
> http://walk.isat.co.za
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Sun City Rande??? [boodskap #60573 is 'n antwoord op boodskap #60368] Do, 18 April 2002 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lou"
> Hoe vra jy dan nou? Ek en jy natuurlik - dink net net hoe
lekker dit is .... ---knip---
~~~~~~~~~~~~~~
:-( Het hulle dan nie olie waarmee hulle ons kan betaal nie.
Dit moet derduisende rande kos. Diesel en petrol gaan op met 30c.
Ns. Ek weet Angola het olie en dit kos � R1.65 (ek praat nou
onder
korreksie van sente.)
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Latest news from Luanda
Vars nuus uit Luanda
http://walk.isat.co.za
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: SunCity partytjie [boodskap #60967 is 'n antwoord op boodskap #60239] Wo, 24 April 2002 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
R40,000,000 later en almal is huis toe ........................
Re: SunCity partytjie [boodskap #60972 is 'n antwoord op boodskap #60967] Wo, 24 April 2002 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So baie? Ek het gedog dit was slegs 5 miljoen?
Annette

Tobie skryf in boodskap news:aa716m$e8e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> R40,000,000 later en almal is huis toe ........................
>
Re: SunCity partytjie [boodskap #60986 is 'n antwoord op boodskap #60967] Wo, 24 April 2002 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie so erg nie. Elke landsburger het maar net R1-00 betaal en `n hele
lot Kongolese kon vir `n maand lekker eet, slaap en drink. Met sulke
gasvryheid van ons regering sal dit nie snaaks wees as die Israeli`s en
Palestyne besluit om ook vir `n maand hier te kom uitkamp nie.

Tobie:
R40,000,000 later en almal is huis toe ........................
Re: SunCity partytjie [boodskap #60993 is 'n antwoord op boodskap #60986] Do, 25 April 2002 02:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Isrealiete en Palestyne was al klaar hier - by Spier - maar kon nie
langer as 'n week hier bly nie, omdat Spier nie 'n Casino het nie.:))
Annette

johanls skryf in boodskap news:3cc79c76_2@batman.vip-za.com...
> Dis nie so erg nie. Elke landsburger het maar net R1-00 betaal en `n hele
> lot Kongolese kon vir `n maand lekker eet, slaap en drink. Met sulke
> gasvryheid van ons regering sal dit nie snaaks wees as die Israeli`s en
> Palestyne besluit om ook vir `n maand hier te kom uitkamp nie.
>
> Tobie:
> R40,000,000 later en almal is huis toe ........................
>
Re: SunCity partytjie [boodskap #61055 is 'n antwoord op boodskap #60972] Do, 25 April 2002 19:34 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
dan het RSG gelieg :-(
~~~~~~~~~~~~
"Annette"
> So baie? Ek het gedog dit was slegs 5 miljoen?
Vorige onderwerp: Inligting goed
Volgende onderwerp: vertalen ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 08:12:16 MGT 2024