Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » start die kar
start die kar [boodskap #60527] Do, 18 April 2002 11:43 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek het so gehoop iemand sou my help met die regte afrikaans vir die
term 'start die kar', maar te vergeefs het ek gewag. nie dat ek dit
wil gebruik nie, dis maar net uit nuuskierigheid uit. meeste mense wat
ek al gehoor het se gewoonlik 'ek start solank die kar hoor'. hoe
gemaak in afrikaans.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: start die kar [boodskap #60528 is 'n antwoord op boodskap #60527] Do, 18 April 2002 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skippie - ek praat van die motor aanskakel - maar toe raak jy mos tegnies en
vertel my dis verkeerd - nou weet ek nie hoe om my motor in Afrikaans aan
die gang te kry nie;))

Annette

Threeships Mcduck skryf in boodskap news:p2ctbuk2335pd464s02dj35t1080mr9l81@4ax.com...
> ek het so gehoop iemand sou my help met die regte afrikaans vir die
> term 'start die kar', maar te vergeefs het ek gewag. nie dat ek dit
> wil gebruik nie, dis maar net uit nuuskierigheid uit. meeste mense wat
> ek al gehoor het se gewoonlik 'ek start solank die kar hoor'. hoe
> gemaak in afrikaans.
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: start die kar [boodskap #60532 is 'n antwoord op boodskap #60528] Do, 18 April 2002 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Apr 2002 13:49:08 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Skippie - ek praat van die motor aanskakel - maar toe raak jy mos tegnies en
> vertel my dis verkeerd - nou weet ek nie hoe om my motor in Afrikaans aan
> die gang te kry nie;))
>
> Annette

nooit sal ek se jy's verkeerd nie. dit was my eerste logiese gedagte,
om die kar aan te skakel, maar soos jy se as `n mens nou tegnies raak
dat is dit nie regtig die selfde ding nie. as ek die motor aanskakel
dan kom al die liggies en goeter op die dash aan daarna draai jy sy
oor nog `n entjie om hom te start. sien nou dis hoekom ek so baie
engelse woorde gebruik, my kop pyn al klaar van al die ged[r]inkery.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: start die kar [boodskap #60533 is 'n antwoord op boodskap #60527] Do, 18 April 2002 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Threeships Mcduck skryf in boodskap news:p2ctbuk2335pd464s02dj35t1080mr9l81@4ax.com...
ek het so gehoop iemand sou my help met die regte afrikaans vir die
term 'start die kar', maar te vergeefs het ek gewag. nie dat ek dit
wil gebruik nie, dis maar net uit nuuskierigheid uit. meeste mense wat
ek al gehoor het se gewoonlik 'ek start solank die kar hoor'. hoe
gemaak in afrikaans.

Wouter
Ek dink daar is min mense wat in die spreektaal die aksie in
suiwer Afrikaans sal beskryf, maar daar is 'n paar
moontlikhede, byvoorbeeld

sit die motor aan
skakel die (motor se) masjien aan
Re: start die kar [boodskap #60534 is 'n antwoord op boodskap #60528] Do, 18 April 2002 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Martijn  is tans af-lyn  Martijn
Boodskappe: 10
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette:
nou weet ek nie hoe om my motor in Afrikaans aan
die gang te kry nie;))

Martijn:
Wat van stoot? ;-))
Re: start die kar [boodskap #60535 is 'n antwoord op boodskap #60534] Do, 18 April 2002 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sies man!!:)))
Moet ek nou stoot of gestoot word?:))
Of moet ek die sleutel in my hand of in die aansitter hou as ek stoot:))
Hierdie gepratery oor stoot moet julle met Kinky uitklaar:)
Ek is volgens Norbert 'n onskuldige skaap.

Annette

Martijn skryf in boodskap news:B8E485AD.44F0%martijn.van.der.wind@2vandaag.nl...
> Annette:
> nou weet ek nie hoe om my motor in Afrikaans aan
> die gang te kry nie;))
>
> Martijn:
> Wat van stoot? ;-))
>
Re: start die kar [boodskap #60536 is 'n antwoord op boodskap #60533] Do, 18 April 2002 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
skop die ding aan die brand?:))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3cbeb72f.0@news1.mweb.co.za...
> Threeships Mcduck wrote in message
> news:p2ctbuk2335pd464s02dj35t1080mr9l81@4ax.com...
> ek het so gehoop iemand sou my help met die regte afrikaans vir die
> term 'start die kar', maar te vergeefs het ek gewag. nie dat ek dit
> wil gebruik nie, dis maar net uit nuuskierigheid uit. meeste mense wat
> ek al gehoor het se gewoonlik 'ek start solank die kar hoor'. hoe
> gemaak in afrikaans.
>
>
> Wouter
> Ek dink daar is min mense wat in die spreektaal die aksie in
> suiwer Afrikaans sal beskryf, maar daar is 'n paar
> moontlikhede, byvoorbeeld
>
> sit die motor aan
> skakel die (motor se) masjien aan
>
Re: start die kar [boodskap #60543 is 'n antwoord op boodskap #60532] Do, 18 April 2002 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" skryf

> daarna draai jy sy
> oor nog `n entjie om hom te start

Laat my terug dink aan die storie van die ou sammajoor (hy het gebgy).

Die dag blaf hy 'n bevel aan die drywers van 'n konvooi voertuie: "STAGT
OP!!!"

En toe, sekondes later, toe elke drywer regop in sy kajuit staan... "EK HET
NIE GESE STAGT OP NIE, EK HET GESE STAGT OP!!!"

Solank jy net nie opstagt nie, is die saak seker geg, ek bedoel reg

Q
Re: start die kar [boodskap #60544 is 'n antwoord op boodskap #60543] Do, 18 April 2002 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moenie spot met 'n spraakgebrek nie.
Jy het geen idee hoe moeilik dit is om daardie geskryfde bry te lees as mens
al klaar bry nie:))

Annette

Q skryf in boodskap news:IBzv8.928$Y55.11583@NewsReader...
>
> "Threeships Mcduck" skryf
>
>> daarna draai jy sy
>> oor nog `n entjie om hom te start
>
> Laat my terug dink aan die storie van die ou sammajoor (hy het gebgy).
>
> Die dag blaf hy 'n bevel aan die drywers van 'n konvooi voertuie: "STAGT
> OP!!!"
>
> En toe, sekondes later, toe elke drywer regop in sy kajuit staan... "EK HET
> NIE GESE STAGT OP NIE, EK HET GESE STAGT OP!!!"
>
> Solank jy net nie opstagt nie, is die saak seker geg, ek bedoel reg
>
> Q
>
Re: start die kar [boodskap #60545 is 'n antwoord op boodskap #60528] Do, 18 April 2002 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gehoor van die ou wat nie lekker kon Ingels praat nie en by 'n garage soek
hy na 'n 'bênd'...? Die ou by die garage verstaan nie lekker nie en op die
ou end skree die ou vir sy vrou: "Ou vrou, wat is 'n donnerse tyre in
Engels?"

"Annette" skryf in boodskap news:a9mc4q$4egr0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Skippie - ek praat van die motor aanskakel - maar toe raak jy mos tegnies en
> vertel my dis verkeerd - nou weet ek nie hoe om my motor in Afrikaans aan
> die gang te kry nie;))
>
> Annette
>
>
> Threeships Mcduck wrote in message
> news:p2ctbuk2335pd464s02dj35t1080mr9l81@4ax.com...
>> ek het so gehoop iemand sou my help met die regte afrikaans vir die
>> term 'start die kar', maar te vergeefs het ek gewag. nie dat ek dit
>> wil gebruik nie, dis maar net uit nuuskierigheid uit. meeste mense wat
>> ek al gehoor het se gewoonlik 'ek start solank die kar hoor'. hoe
>> gemaak in afrikaans.
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: start die kar [boodskap #60546 is 'n antwoord op boodskap #60545] Do, 18 April 2002 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Outjie wil gaan kuier by 'n nuwe Engelse meisie- hy kan nou nie juis Engels
praat nie - en vra voordat hy die pad vat met sy fiets - hoe sê mens ek is
moeg in Engels ( dis 'n man met 'n plan daai):))'
Antwoord is toe I am tired - en solank as wat hy ry weet hy hy moet net iets
onthou van die fietswiel.
Kuierplek aangekom, vertel hy: I am so tjoops.
Annette

Suidwester skryf in boodskap news:a9mhf7$1o7h$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Gehoor van die ou wat nie lekker kon Ingels praat nie en by 'n garage soek
> hy na 'n 'bênd'...? Die ou by die garage verstaan nie lekker nie en op die
> ou end skree die ou vir sy vrou: "Ou vrou, wat is 'n donnerse tyre in
> Engels?"
> "Annette" wrote in message
> news:a9mc4q$4egr0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skippie - ek praat van die motor aanskakel - maar toe raak jy mos tegnies en
>> vertel my dis verkeerd - nou weet ek nie hoe om my motor in Afrikaans aan
>> die gang te kry nie;))
>>
>> Annette
>>
>>
>> Threeships Mcduck wrote in message
>> news:p2ctbuk2335pd464s02dj35t1080mr9l81@4ax.com...
>>> ek het so gehoop iemand sou my help met die regte afrikaans vir die
>>> term 'start die kar', maar te vergeefs het ek gewag. nie dat ek dit
>>> wil gebruik nie, dis maar net uit nuuskierigheid uit. meeste mense wat
>>> ek al gehoor het se gewoonlik 'ek start solank die kar hoor'. hoe
>>> gemaak in afrikaans.
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: start die kar [boodskap #60547 is 'n antwoord op boodskap #60545] Do, 18 April 2002 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Apr 2002 15:24:55 +0200, "Suidwester"
served the following to the group:

> Gehoor van die ou wat nie lekker kon Ingels praat nie en by 'n garage soek
> hy na 'n 'bênd'...? Die ou by die garage verstaan nie lekker nie en op die
> ou end skree die ou vir sy vrou: "Ou vrou, wat is 'n donnerse tyre in
> Engels?"

daars nou `n ou met wie ek kan connect.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: start die kar [boodskap #60550 is 'n antwoord op boodskap #60536] Do, 18 April 2002 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
of "wen hom op" 'n Kleurling jare gelede in die Kaap vra vir my boet wat
sukkel met nat vonkproppe en besig was om die battery pap te karring: "Hoe
vê loep hy as djy hom soe styf opwen"

"Annette" skryf in boodskap news:a9meud$4jj04$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> skop die ding aan die brand?:))
> Annette
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3cbeb72f.0@news1.mweb.co.za...
>> Threeships Mcduck wrote in message
>> news:p2ctbuk2335pd464s02dj35t1080mr9l81@4ax.com...
>> ek het so gehoop iemand sou my help met die regte afrikaans vir die
>> term 'start die kar', maar te vergeefs het ek gewag. nie dat ek dit
>> wil gebruik nie, dis maar net uit nuuskierigheid uit. meeste mense wat
>> ek al gehoor het se gewoonlik 'ek start solank die kar hoor'. hoe
>> gemaak in afrikaans.
>>
>>
>> Wouter
>> Ek dink daar is min mense wat in die spreektaal die aksie in
>> suiwer Afrikaans sal beskryf, maar daar is 'n paar
>> moontlikhede, byvoorbeeld
>>
>> sit die motor aan
>> skakel die (motor se) masjien aan
>>
>
Re: start die kar [boodskap #60552 is 'n antwoord op boodskap #60534] Do, 18 April 2002 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
En as julle klaar is? Jumper kabels? Nog 'n Afrikaanse woord daai!

"Martijn" skryf in boodskap news:B8E485AD.44F0%martijn.van.der.wind@2vandaag.nl...
> Annette:
> nou weet ek nie hoe om my motor in Afrikaans aan
> die gang te kry nie;))
>
> Martijn:
> Wat van stoot? ;-))
>
Re: start die kar [boodskap #60553 is 'n antwoord op boodskap #60552] Do, 18 April 2002 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Apr 2002 16:19:07 +0200, "Suidwester"
served the following to the group:

> En as julle klaar is? Jumper kabels? Nog 'n Afrikaanse woord daai!

ek is nou nie seker hieroor nie maar ek verbeel my ek het eendag
gehoor hulle noem dit aanjaer kabels. blerrie scary ne.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: start die kar [boodskap #60554 is 'n antwoord op boodskap #60546] Do, 18 April 2002 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit laat my dink aan my seun, Yannick, toe hy 3 was. Ons het altyd oor
'petits pains' gepraat vir broodrolletjies. In België sê die Franstaliges
'pistolets' vir daardie rolletjies. Maar 'n 'pistolet' is ook 'n pistool.
Eendag is ons met vakansie by my skoonsus en die oggend vra sy vir Yannick
of hy 'n 'pistolet' wil eet. Hy eet dit toe. Die volgende dag, aan die
ontbyttafel, vra ek vir hom wat hy wil eet en hy antwoord : " 'n Klein
geweertjie, asseblief." :-)).
Hilda.

"Annette" skryf in boodskap news:a9mi0n$4k62v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Outjie wil gaan kuier by 'n nuwe Engelse meisie- hy kan nou nie juis Engels
> praat nie - en vra voordat hy die pad vat met sy fiets - hoe sê mens ek is
> moeg in Engels ( dis 'n man met 'n plan daai):))'
> Antwoord is toe I am tired - en solank as wat hy ry weet hy hy moet net iets
> onthou van die fietswiel.
> Kuierplek aangekom, vertel hy: I am so tjoops.
> Annette
Re: start die kar [boodskap #60556 is 'n antwoord op boodskap #60554] Do, 18 April 2002 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Hilda - sal dit onthou as ek weer daar in Europa gaan eet;))
Annette

Hilda skryf in boodskap news:SjBv8.25136$Ze.5120@afrodite.telenet-ops.be...
> Dit laat my dink aan my seun, Yannick, toe hy 3 was. Ons het altyd oor
> 'petits pains' gepraat vir broodrolletjies. In België sê die Franstaliges
> 'pistolets' vir daardie rolletjies. Maar 'n 'pistolet' is ook 'n pistool.
> Eendag is ons met vakansie by my skoonsus en die oggend vra sy vir Yannick
> of hy 'n 'pistolet' wil eet. Hy eet dit toe. Die volgende dag, aan die
> ontbyttafel, vra ek vir hom wat hy wil eet en hy antwoord : " 'n Klein
> geweertjie, asseblief." :-)).
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:a9mi0n$4k62v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Outjie wil gaan kuier by 'n nuwe Engelse meisie- hy kan nou nie juis Engels
>> praat nie - en vra voordat hy die pad vat met sy fiets - hoe sê mens ek is
>> moeg in Engels ( dis 'n man met 'n plan daai):))'
>> Antwoord is toe I am tired - en solank as wat hy ry weet hy hy moet net iets
>> onthou van die fietswiel.
>> Kuierplek aangekom, vertel hy: I am so tjoops.
>> Annette
>
Re: start die kar [boodskap #60563 is 'n antwoord op boodskap #60544] Do, 18 April 2002 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a9mh7a$4b6ip$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moenie spot met 'n spraakgebrek nie.
> Jy het geen idee hoe moeilik dit is om daardie geskryfde bry te lees as mens
> al klaar bry nie:))

Hmmm, so ek moet nooit vir jou my Kaptein Digkie stories vertel nie?

Q
Re: start die kar [boodskap #60566 is 'n antwoord op boodskap #60544] Do, 18 April 2002 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Moenie spot met 'n spraakgebrek nie.
> Q wrote...
>> Laat my terug dink aan die storie van die ou sammajoor (hy het gebgy).
>>
>> Die dag blaf hy 'n bevel aan die drywers van 'n konvooi voertuie: "STAGT
>> OP!!!"

Miskien is dit geen spraakgebrek nie, maar is die ou sammajoor net 'n
Hageneis :) Hulle sê ook 'stagt'.

Groete,
8uur
Re: start die kar [boodskap #60571 is 'n antwoord op boodskap #60563] Do, 18 April 2002 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee jy kan - solank jy my net vooraf waarsku:)
Annette

Q skryf in boodskap news:3WDv8.1519$Y55.19130@NewsReader...
> "Annette" wrote in message
> news:a9mh7a$4b6ip$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moenie spot met 'n spraakgebrek nie.
>> Jy het geen idee hoe moeilik dit is om daardie geskryfde bry te lees as mens
>> al klaar bry nie:))
>
> Hmmm, so ek moet nooit vir jou my Kaptein Digkie stories vertel nie?
>
> Q
>
Re: start die kar [boodskap #60576 is 'n antwoord op boodskap #60566] Do, 18 April 2002 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> Miskien is dit geen spraakgebrek nie, maar is die ou sammajoor net 'n
> Hageneis :) Hulle sê ook 'stagt'.

> Groete,
> 8uur

Haai, Arthur, nou join jy ook die
8-klub!

Frikkie se M8.
Re: start die kar [boodskap #60602 is 'n antwoord op boodskap #60576] Vr, 19 April 2002 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>> Miskien is dit geen spraakgebrek nie, maar is die ou sammajoor net 'n
>> Hageneis :) Hulle sê ook 'stagt'.
>
>> Groete,
>> 8uur
>
> Haai, Arthur, nou join jy ook die
> 8-klub!
>
> Frikkie se M8.

Allem8ig pr8ig! 'n eie klub!

As ek dit eerder geweet het, het ek eerder al gejoin! Ek word lankal 8uur
(of eintlik meer soiets as 'Agtuah' in die Haagse dialek) genoem deur my
kollegas.

Groete,
8uur
Re: start die kar [boodskap #60617 is 'n antwoord op boodskap #60550] Vr, 19 April 2002 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ok olraait jy wen. Jy wen los hande. Start dan maar die f... kar :-)

Ek dink hierdie is een van daardie turksvye wat die taal bewakers mee
slapelose nagte het. Daar is nie regtig 'n Afrikaanse woord wat algemeen
gebruik word nie. Daar is wel 'n term daarvoor wat jy uit die diepargief
moet gaan haal ....

Aansit is die rooi liggies - die volgende aksie is krink. Voila! daar start
jy 'n kar in Afrikaans.

Ek dink "start" soos in "start die kar" sal mettertyd in die woordeboek
opgeneem word as aanvaarbare Afrikaans soos wat box dit gemaak het , en ook
chips.

Box, na sy metamorfose (na Afrikaans) sien nou daaruit uit as "boks". As
iemand na 'n boks (karton houer) gaan verwys as 'n doos gaan hy dalk 'n klap
teen die kop kry. Doos het deesdae uitsluitlik 'n "seksuele" konnotasie.
(Nie my mening nie - die taal kommissie sin sowat 7 jaar terug tydens 'n
seminaar by die SAUK)

Chips vs tjips - haal aanvaarbaar. Start - nouja. Of jy krink of jy start.
Ek dink ek start maar liewer die kar en gaan slaap gerus dat dit goeie
Afrikaans is.

Hantamkind
Re: start die kar [boodskap #60850 is 'n antwoord op boodskap #60553] Ma, 22 April 2002 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die laaste een wat ek hiervoor gehoor het is oorlei-kabels.
Re: start die kar [boodskap #60851 is 'n antwoord op boodskap #60552] Ma, 22 April 2002 20:58 Na vorige boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:a9mkks$1of2$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> En as julle klaar is? Jumper kabels? Nog 'n Afrikaanse woord daai!

Ons het dit 'slaafkabels' genoem in die weermag.
Vorige onderwerp: Re: Israel: A Terrorist Success Story
Volgende onderwerp: Die Taal van die Boer - Petrus J Pomdonkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 13:59:26 MGT 2024