Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koos
Koos [boodskap #60804] |
Ma., 22 April 2002 11:17 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Boer Koos se vrou :-
" Ek dink nie ons moet meer toelaat dat ons Sarie en jong Jan van die
buurplaas elke dag gaan perdry nie."
Koos:" Hoekom nie?"
KsV:" Want gister toe hulle terugkom, was hulle meer uitasem as die perde."
" Koos, kan jy Hollands praat?"
" Ek weet nie. Ek het nog nooit probeer nie."
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 19:40:49 UTC 2025
|