Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vigs-goed
Vigs-goed [boodskap #60740] So, 21 April 2002 06:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Mail en Guardian -http://ww.mg.co.za- het artikels oor Onse Prez se
skielike ommeswaai re die vigskwessie - interessante leesstof.
Wat my 'n vreeslike giggel laat kry het was die artikel oor die groep wat
die kokaaid idees in die Prez se oor gefluister het, en wat met die
aankondiging pamflette versprei het om mense nog steeds te waarsku om nie te
glo wat die wêreld hulle van vigs vertel nie.
Op die vraag van die M&G hoekom daar geen name by die artikels was nie, was
die rede omdat die mense sal dink die skrywers van die artikels mal.
:))))
Statistiek: Die lewensverwagting van SA vroue sal glo 43 teen 2005 en 37
teen 2010 wees.
Dan praat ons nie van die klomp gesonde weduwees wat daardie gemiddeld 'n
lekker hupstoot gee nie.

Annette
Re: Vigs-goed [boodskap #60742 is 'n antwoord op boodskap #60740] So, 21 April 2002 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
nog 'n w by daardie webadres.
Jammer.
Annette

Annette skryf in boodskap news:a9tlsf$5vhif$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Mail en Guardian -http://ww.mg.co.za- het artikels oor Onse Prez se
> skielike ommeswaai re die vigskwessie - interessante leesstof.
> Wat my 'n vreeslike giggel laat kry het was die artikel oor die groep wat
> die kokaaid idees in die Prez se oor gefluister het, en wat met die
> aankondiging pamflette versprei het om mense nog steeds te waarsku om nie te
> glo wat die wêreld hulle van vigs vertel nie.
> Op die vraag van die M&G hoekom daar geen name by die artikels was nie, was
> die rede omdat die mense sal dink die skrywers van die artikels mal.
> :))))
> Statistiek: Die lewensverwagting van SA vroue sal glo 43 teen 2005 en 37
> teen 2010 wees.
> Dan praat ons nie van die klomp gesonde weduwees wat daardie gemiddeld 'n
> lekker hupstoot gee nie.
>
> Annette
>
Re: Vigs-goed [boodskap #60746 is 'n antwoord op boodskap #60740] So, 21 April 2002 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duiwels Advokaat  is tans af-lyn  Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Statistiek: Die lewensverwagting van SA vroue sal glo 43 teen 2005 en 37
teen 2010 wees.
Dan praat ons nie van die klomp gesonde weduwees wat daardie gemiddeld 'n
lekker hupstoot gee nie.
Annette

Maar is dit nie juis sommige hups stote wat die lewensverwagting so knou
nie?
Meer ernstig, ek reken dis die lewensverwagting by geboorte wat jy
kwoteer. Dit sluit nie weduwees in nie, hulle kom (!) eers later
Duiwel
Re: Vigs-goed [boodskap #60749 is 'n antwoord op boodskap #60746] So, 21 April 2002 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Onge-ag die hupse weduwees en kommery:))) - die syfer praat slegs van
die gemiddelde SA vrou se lewensverwagting.

Annette

Duiwels Advokaat skryf in boodskap news:3cc26f87$0$228@hades.is.co.za...
> Statistiek: Die lewensverwagting van SA vroue sal glo 43 teen 2005 en 37
> teen 2010 wees.
> Dan praat ons nie van die klomp gesonde weduwees wat daardie gemiddeld 'n
> lekker hupstoot gee nie.
> Annette
>
> Maar is dit nie juis sommige hups stote wat die lewensverwagting so knou
> nie?
> Meer ernstig, ek reken dis die lewensverwagting by geboorte wat jy
> kwoteer. Dit sluit nie weduwees in nie, hulle kom (!) eers later
> Duiwel
>
Re: Vigs-goed [boodskap #60776 is 'n antwoord op boodskap #60749] So, 21 April 2002 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
:)))) Onge-ag die hupse weduwees en kommery:))) - die syfer praat
slegs van die gemiddelde SA vrou se lewensverwagting.

Wouter
Lewensverwagtings word altyd op 'n beginouderdom bereken. As die
ouderdom verswyg word, kan jy aanvaar dis die lewensverwagting
by geboorte. Die gemiddelde vrou se lewensverwagting is veel hoër
as 43 of 37, omdat dié wat reeds jonk dood is nie daarby ingereken
is nie.

Duiwels Advokaat skryf in boodskap news:3cc26f87$0$228@hades.is.co.za...
> Statistiek: Die lewensverwagting van SA vroue sal glo 43 teen 2005 en 37
> teen 2010 wees.
> Dan praat ons nie van die klomp gesonde weduwees wat daardie gemiddeld 'n
> lekker hupstoot gee nie.
> Annette
>
> Maar is dit nie juis sommige hups stote wat die lewensverwagting so knou
> nie?
> Meer ernstig, ek reken dis die lewensverwagting by geboorte wat jy
> kwoteer. Dit sluit nie weduwees in nie, hulle kom (!) eers later
> Duiwel
Re: Vigs-goed [boodskap #60786 is 'n antwoord op boodskap #60776] Ma, 22 April 2002 03:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai, baie dankie Wouter - ek het ook so gedog- dat die gemiddelde ouderdom
moet hoër wees.
Sal hierdie berig enige invloed hê op die bedrag wat vrouens nou moet betaal
op lewensversekering en annuiteite? Ek weet heel aan die begin toe ek begin
bydra het, was aan my vertel dat ek meer waarde vir my bydraes kry omdat die
lewensverwagting van vroue op daardie stadium 5 jaar langer was as die van
mans.
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3cc32e59.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> :)))) Onge-ag die hupse weduwees en kommery:))) - die syfer praat
> slegs van die gemiddelde SA vrou se lewensverwagting.
>
> Wouter
> Lewensverwagtings word altyd op 'n beginouderdom bereken. As die
> ouderdom verswyg word, kan jy aanvaar dis die lewensverwagting
> by geboorte. Die gemiddelde vrou se lewensverwagting is veel hoër
> as 43 of 37, omdat dié wat reeds jonk dood is nie daarby ingereken
> is nie.
>
>
> Duiwels Advokaat wrote in message
> news:3cc26f87$0$228@hades.is.co.za...
>> Statistiek: Die lewensverwagting van SA vroue sal glo 43 teen 2005 en 37
>> teen 2010 wees.
>> Dan praat ons nie van die klomp gesonde weduwees wat daardie gemiddeld 'n
>> lekker hupstoot gee nie.
>> Annette
>>
>> Maar is dit nie juis sommige hups stote wat die lewensverwagting so knou
>> nie?
>> Meer ernstig, ek reken dis die lewensverwagting by geboorte wat jy
>> kwoteer. Dit sluit nie weduwees in nie, hulle kom (!) eers later
>> Duiwel
>
Re: Vigs-goed [boodskap #60819 is 'n antwoord op boodskap #60786] Ma, 22 April 2002 14:02 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette:
Sal hierdie berig enige invloed hê op die bedrag wat vrouens nou moet betaal
op lewensversekering en annuiteite? Ek weet heel aan die begin toe ek begin
bydra het, was aan my vertel dat ek meer waarde vir my bydraes kry omdat die
lewensverwagting van vroue op daardie stadium 5 jaar langer was as die van
mans.

Wouter:
Lang antwoord:
Toe ek laas gesien het was vrouens se sterfterisiko tipies gelyk aan dié
van 'n man wat 7 jaar jonger is. Die belangrikste redes daarvoor is laer
ongeluksterftes (veral by die jonger ouderdomme) en laer sterftes agv
van hartverwante siektes by die hoër ouderdomme. Vigs verander dit
nie en indien die versekeringsbedryf redelik suksesvol is om
vigseise te vermy of uit te sluit behoort dit min effek te hê.

Kort antwoord:
Nee
Vorige onderwerp: Soek hulp by Gloudina!
Volgende onderwerp: Re: Israel: A Terrorist Success Story
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 22:35:14 MGT 2024