Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe veilige karre?
Nuwe veilige karre? [boodskap #59990] Wo, 10 April 2002 13:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verskoon die Engels eers - maar dit is die aanknopingspunt - en ek wil nie
dat iets miskien verlore kan gaan in die vertaling nie:

I was amused to see on the TV last night that they have already invented
drive by wire, computer controlled cars - saw several of them charging down
a motorway with barely 20 feet between them and the guys in the driving seat
reading their newspapers. They reckon it's safer (fail-safe even) than we
mad fools being let loose at the wheel. Not surprisingly, they are having
trouble selling the idea.

Nou, ek het 'n teorie hoekom hierdie wonderlike gedagte nie aanvaar wil
word nie.
Wil iemand anders hier hul/hulle mening waag?

Annette
Re: Nuwe veilige karre? Drive by Wire? [boodskap #59991 is 'n antwoord op boodskap #59990] Wo, 10 April 2002 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
O jene Anette, o jene!
as daai anti hiervan moet uitvinne?
O jene o jene
wat sal van daai mense se koerante oorbly?
Sy sal hulle darem beetkry!!!

Bestuur met die draad saam.

Laat my dink aan die ou oompie wie se ou lorretjie se "tie-rod ends" heel
gehawend was. Ry hy met die kontrepsietjie van hom een Maandag oggend dorp
toe om die spul natneus kleintjies in die koshuis te besorg. En gelukkig op
so stukkie reguit pad toe sê die Chevvie se "tie-rod end" 'hoessit' en haak
uit, en Chevvie se kind peil sommer so op die lyndraad af. Draad was
gelukkig nog nuut, en die Chevvie hou so al met die draad saam koers tot
oompie darem die sake "by die hêndels" kon kry en die ou lorretjie tot
stilstand stoei.
Klim hy daar uit, en gryp sommer 'n stuk 'tjoep' wat agter op die bak lê en
sny so 'n stuk af. Die wikkel hy so kruis en dwars oor die "tie-rod end" om
die spul opmekaar te hou, en daar trek hy. Jare lank so gery totdat hy die
ou lorretjie verhandel het vir 'n later model.

Draaiw baai waaier was al lankal in die mode...

Thys oppie Bos, met g'n tjoepse om my op koers te hou nie...
Re: Nuwe veilige karre? Drive by Wire? [boodskap #59992 is 'n antwoord op boodskap #59991] Wo, 10 April 2002 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Snaakse storie Thys.- dankie
Ek dink dit was draaif baai tjoep:))))
Dink net - wanneer die man gaan ry met die nuwe "kar"
Totsiens vrou - ek gaan gou draad trek.
:)))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:a91hkd$uk9$1@news.adamastor.ac.za...
> O jene Anette, o jene!
> as daai anti hiervan moet uitvinne?
> O jene o jene
> wat sal van daai mense se koerante oorbly?
> Sy sal hulle darem beetkry!!!
>
>
> Bestuur met die draad saam.
>
> Laat my dink aan die ou oompie wie se ou lorretjie se "tie-rod ends" heel
> gehawend was. Ry hy met die kontrepsietjie van hom een Maandag oggend dorp
> toe om die spul natneus kleintjies in die koshuis te besorg. En gelukkig op
> so stukkie reguit pad toe sê die Chevvie se "tie-rod end" 'hoessit' en haak
> uit, en Chevvie se kind peil sommer so op die lyndraad af. Draad was
> gelukkig nog nuut, en die Chevvie hou so al met die draad saam koers tot
> oompie darem die sake "by die hêndels" kon kry en die ou lorretjie tot
> stilstand stoei.
> Klim hy daar uit, en gryp sommer 'n stuk 'tjoep' wat agter op die bak lê en
> sny so 'n stuk af. Die wikkel hy so kruis en dwars oor die "tie-rod end" om
> die spul opmekaar te hou, en daar trek hy. Jare lank so gery totdat hy die
> ou lorretjie verhandel het vir 'n later model.
>
> Draaiw baai waaier was al lankal in die mode...
>
> Thys oppie Bos, met g'n tjoepse om my op koers te hou nie...
>
Re: Nuwe veilige karre? [boodskap #59993 is 'n antwoord op boodskap #59990] Wo, 10 April 2002 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie of die skrywer van daai artikel so lekker by is wat 'drive by
wire' beteken nie! Drive by wire beteken eintlik dat al jou kar se aksies
nie met direkte meganiese kontak plaasvind nie. Maw jou stuur is bv nie
direk met 'n stang aan jou voorwiele gekoppel nie. Die stuur stuuraksie
genereer 'n sein wat herlei word na 'n elektirese motor wat die aksie
uitvoer. So ook jou brieke, ens. Dit beteken nie dat die bestuurder nie
meer die kar bestuur nie!
Daar word al lank gedink oor Rekenaar beheerde karre. Jy ry na die
snelweg, haak aan 'n beheer aan en sit agteroor in die que en ry totaal
veilig werk toe. Bliksem, maar julle yuppies sal dit geniet! Veral die
vroumense wat so optof in die spieëltjie sonder om vir blokke ver direk voor
in die pad te kyk. Ook as 'n ou sy oogendwerkie nie kon doen nie, of nie
kon regkry nie, en terwyl ons mos in 'n rekenaar kar is sal die ruite mos
kan donker stel, of hoe? So 'n snelweg sal seker nie woeste draaie op hê
nie, so wie's jy nie om jou eie fyne te maak nie?

"Annette" skryf in boodskap news:a91dda$vqcvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Verskoon die Engels eers - maar dit is die aanknopingspunt - en ek wil nie
> dat iets miskien verlore kan gaan in die vertaling nie:
>
> I was amused to see on the TV last night that they have already invented
> drive by wire, computer controlled cars - saw several of them charging down
> a motorway with barely 20 feet between them and the guys in the driving seat
> reading their newspapers. They reckon it's safer (fail-safe even) than we
> mad fools being let loose at the wheel. Not surprisingly, they are having
> trouble selling the idea.
>
> Nou, ek het 'n teorie hoekom hierdie wonderlike gedagte nie aanvaar wil
> word nie.
> Wil iemand anders hier hul/hulle mening waag?
>
> Annette
>
Re: Nuwe veilige karre? [boodskap #59998 is 'n antwoord op boodskap #59990] Wo, 10 April 2002 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a91dda$vqcvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Verskoon die Engels eers - maar dit is die aanknopingspunt - en ek wil nie
> dat iets miskien verlore kan gaan in die vertaling nie:
>
> I was amused to see on the TV last night that they have already invented
> drive by wire, computer controlled cars - saw several of them charging down
> a motorway with barely 20 feet between them and the guys in the driving seat
> reading their newspapers. They reckon it's safer (fail-safe even) than we
> mad fools being let loose at the wheel. Not surprisingly, they are having
> trouble selling the idea.
>
> Nou, ek het 'n teorie hoekom hierdie wonderlike gedagte nie aanvaar wil
> word nie.
> Wil iemand anders hier hul/hulle mening waag?
>

Die slim mense van die motormaatskappye is nou al 'n tyd lank aan't
eksperimentere met die tegniek. Persoonlik vind ek dit nie 'n slegte idee
nie. Waarom? Ek spandeer elke oggen 'n uur op pad werk toe waarvan 50 minute
op die snelweg.
Ek haat snelweë omdat dit
a. so boring is en
b. die mense ry soos idiote daarop.

Hier by ons het jy drie tipe padgebruikers.
- Vragmotors wat verplig maar 90 km/uur mag ry
- Die mense wat in die vinnige laan sit (ek dink al dat die NL plakkers wat
agter op karre hier is beteken "Net Links")
- Die gewone mense wat as hulle nie hoef in te haal nie regs hou.

In beginsel moet dit eintlik goed werk - al probleem is dat al die NLlersso
tussen die 140 en 160 KM/uur ry (160 Km/uur omdat vinniger as dit hulle aan
'n regter moet verduidelik waarom hulle so vinnig wil ry en onder dit "net"
'n boete kry). Dus kan jy nou maar uitreken dat die verskil tussen die
gemiddelde snelheid van links en regs so 50 tot 70 km per uur is. Net om
dinge meer interessant te maak mag jy nie regs inhaal nie. So, wat jy kry is
dat "meneer normale bestuurder" onder normale omstandighede op 'n afstand
van 100 km verskeie keer moet versnel van 90 km/uur tot 140 in sekondes. Dit
is nie goed vir die senuwees nie, nie goed vir die brandstofverbruik nie en
nie goed vir die omgewing nie.

Die voordele is duidelik. Die verkeer (insluitende swaar verkeer) sal altyd
teen dieselfde snelheid kan beweeg -
- As ek vanoggend 6-uur werk toe vertrek, en as ek 8-uur werk toe vertrek is
dieselfde. Nou is dit 50 minute snelweg as ek 6-uur ry en amper 2 uur as ek
8-uur ry
- As ek nie hoef te sit met die stuur in my hande nie, kan ek ander dinge
doen. Ek word betaal per uur - dit beteken vir my 2 ure wat ek ekstra kan
werk - dus twee uur 'n dag ekstra by die familie omdat ek dan net 6 uur op
kantoor hoef te sit.
- Elke dag wat ek op die snelweg gaan ry waag ek my lewe. As gevolg van
idiotiese rygedrag. Ek verminder die risiko so vir myself en verbeter my
kwaliteit van lewe.

Ek sal so iets aan deelneem solank dit net op die snelweë is. Normale paaie
(veral die passe) wil ek nog agter die stuur sit.

-Gids-
Re: Nuwe veilige karre? [boodskap #60029 is 'n antwoord op boodskap #59998] Do, 11 April 2002 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goeie redes en als Gids - ek sal natuurlik baie meer wil weet oor presies
die storie nou eintlik sal werk -soos byv. baanverwisselings en afdraai of
inkom uit 'n afrit en so aan.
Ek sal ook daarvan hou om so te ry, want dan hoef ek nie soveel te wonder
wat die ander motoriste wil doen nie;)))
Die rede hoekom ek dink dat, soos dit beskryf is, dit nie sal werk nie, is
omdat die meeste manlike bestuurders dit moeilik vind om langer as 5 minute
na dieselfde voertuig voor hulle te kyk.
Dit is my observasie en mening.
Die oplossing natuurlik is om 'n skerm voor elke voertuig te hê waarop daar
'n gedurige verandering van beelde van verskillende voertuie plaasvind.:)
Annette

Gids skryf in boodskap news:wv_s8.79339$oI.6413971@zwoll1.home.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:a91dda$vqcvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Verskoon die Engels eers - maar dit is die aanknopingspunt - en ek wil nie
>> dat iets miskien verlore kan gaan in die vertaling nie:
>>
>> I was amused to see on the TV last night that they have already invented
>> drive by wire, computer controlled cars - saw several of them charging
> down
>> a motorway with barely 20 feet between them and the guys in the driving
> seat
>> reading their newspapers. They reckon it's safer (fail-safe even) than we
>> mad fools being let loose at the wheel. Not surprisingly, they are having
>> trouble selling the idea.
>>
>> Nou, ek het 'n teorie hoekom hierdie wonderlike gedagte nie aanvaar wil
>> word nie.
>> Wil iemand anders hier hul/hulle mening waag?
>>
>
>
> Die slim mense van die motormaatskappye is nou al 'n tyd lank aan't
> eksperimentere met die tegniek. Persoonlik vind ek dit nie 'n slegte idee
> nie. Waarom? Ek spandeer elke oggen 'n uur op pad werk toe waarvan 50 minute
> op die snelweg.
> Ek haat snelweë omdat dit
> a. so boring is en
> b. die mense ry soos idiote daarop.
>
> Hier by ons het jy drie tipe padgebruikers.
> - Vragmotors wat verplig maar 90 km/uur mag ry
> - Die mense wat in die vinnige laan sit (ek dink al dat die NL plakkers wat
> agter op karre hier is beteken "Net Links")
> - Die gewone mense wat as hulle nie hoef in te haal nie regs hou.
>
> In beginsel moet dit eintlik goed werk - al probleem is dat al die NLlersso
> tussen die 140 en 160 KM/uur ry (160 Km/uur omdat vinniger as dit hulle aan
> 'n regter moet verduidelik waarom hulle so vinnig wil ry en onder dit "net"
> 'n boete kry). Dus kan jy nou maar uitreken dat die verskil tussen die
> gemiddelde snelheid van links en regs so 50 tot 70 km per uur is. Net om
> dinge meer interessant te maak mag jy nie regs inhaal nie. So, wat jy kry is
> dat "meneer normale bestuurder" onder normale omstandighede op 'n afstand
> van 100 km verskeie keer moet versnel van 90 km/uur tot 140 in sekondes. Dit
> is nie goed vir die senuwees nie, nie goed vir die brandstofverbruik nie en
> nie goed vir die omgewing nie.
>
> Die voordele is duidelik. Die verkeer (insluitende swaar verkeer) sal altyd
> teen dieselfde snelheid kan beweeg -
> - As ek vanoggend 6-uur werk toe vertrek, en as ek 8-uur werk toe vertrek is
> dieselfde. Nou is dit 50 minute snelweg as ek 6-uur ry en amper 2 uur as ek
> 8-uur ry
> - As ek nie hoef te sit met die stuur in my hande nie, kan ek ander dinge
> doen. Ek word betaal per uur - dit beteken vir my 2 ure wat ek ekstra kan
> werk - dus twee uur 'n dag ekstra by die familie omdat ek dan net 6 uur op
> kantoor hoef te sit.
> - Elke dag wat ek op die snelweg gaan ry waag ek my lewe. As gevolg van
> idiotiese rygedrag. Ek verminder die risiko so vir myself en verbeter my
> kwaliteit van lewe.
>
> Ek sal so iets aan deelneem solank dit net op die snelweë is. Normale paaie
> (veral die passe) wil ek nog agter die stuur sit.
>
> -Gids-
>
Re: Nuwe veilige karre? [boodskap #60041 is 'n antwoord op boodskap #60029] Do, 11 April 2002 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmm! Dan gaan almal bestuur soos vroumense? Darem sonder die ongelukke
wat hulle veroorsaak!

"Annette" skryf in boodskap news:a93bcv$10nl89$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Goeie redes en als Gids - ek sal natuurlik baie meer wil weet oor presies
> die storie nou eintlik sal werk -soos byv. baanverwisselings en afdraai of
> inkom uit 'n afrit en so aan.
> Ek sal ook daarvan hou om so te ry, want dan hoef ek nie soveel te wonder
> wat die ander motoriste wil doen nie;)))
> Die rede hoekom ek dink dat, soos dit beskryf is, dit nie sal werk nie, is
> omdat die meeste manlike bestuurders dit moeilik vind om langer as 5 minute
> na dieselfde voertuig voor hulle te kyk.
> Dit is my observasie en mening.
> Die oplossing natuurlik is om 'n skerm voor elke voertuig te hê waarop daar
> 'n gedurige verandering van beelde van verskillende voertuie plaasvind.:)
> Annette
>
>
> Gids wrote in message
> news:wv_s8.79339$oI.6413971@zwoll1.home.nl...
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:a91dda$vqcvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Verskoon die Engels eers - maar dit is die aanknopingspunt - en ek wil
> nie
>>> dat iets miskien verlore kan gaan in die vertaling nie:
>>>
>>> I was amused to see on the TV last night that they have already invented
>>> drive by wire, computer controlled cars - saw several of them charging
>> down
>>> a motorway with barely 20 feet between them and the guys in the
driving
>> seat
>>> reading their newspapers. They reckon it's safer (fail-safe even) than
> we
>>> mad fools being let loose at the wheel. Not surprisingly, they are
> having
>>> trouble selling the idea.
>>>
>>> Nou, ek het 'n teorie hoekom hierdie wonderlike gedagte nie aanvaar wil
>>> word nie.
>>> Wil iemand anders hier hul/hulle mening waag?
>>>
>>
>>
>> Die slim mense van die motormaatskappye is nou al 'n tyd lank aan't
>> eksperimentere met die tegniek. Persoonlik vind ek dit nie 'n slegte idee
>> nie. Waarom? Ek spandeer elke oggen 'n uur op pad werk toe waarvan 50
> minute
>> op die snelweg.
>> Ek haat snelweë omdat dit
>> a. so boring is en
>> b. die mense ry soos idiote daarop.
>>
>> Hier by ons het jy drie tipe padgebruikers.
>> - Vragmotors wat verplig maar 90 km/uur mag ry
>> - Die mense wat in die vinnige laan sit (ek dink al dat die NL plakkers
> wat
>> agter op karre hier is beteken "Net Links")
>> - Die gewone mense wat as hulle nie hoef in te haal nie regs hou.
>>
>> In beginsel moet dit eintlik goed werk - al probleem is dat al die
> NLlersso
>> tussen die 140 en 160 KM/uur ry (160 Km/uur omdat vinniger as dit hulle
> aan
>> 'n regter moet verduidelik waarom hulle so vinnig wil ry en onder dit
> "net"
>> 'n boete kry). Dus kan jy nou maar uitreken dat die verskil tussen die
>> gemiddelde snelheid van links en regs so 50 tot 70 km per uur is. Net om
>> dinge meer interessant te maak mag jy nie regs inhaal nie. So, wat jy
kry
> is
>> dat "meneer normale bestuurder" onder normale omstandighede op 'n afstand
>> van 100 km verskeie keer moet versnel van 90 km/uur tot 140 in sekondes.
> Dit
>> is nie goed vir die senuwees nie, nie goed vir die brandstofverbruik nie
> en
>> nie goed vir die omgewing nie.
>>
>> Die voordele is duidelik. Die verkeer (insluitende swaar verkeer) sal
> altyd
>> teen dieselfde snelheid kan beweeg -
>> - As ek vanoggend 6-uur werk toe vertrek, en as ek 8-uur werk toe
vertrek
> is
>> dieselfde. Nou is dit 50 minute snelweg as ek 6-uur ry en amper 2 uur as
> ek
>> 8-uur ry
>> - As ek nie hoef te sit met die stuur in my hande nie, kan ek ander dinge
>> doen. Ek word betaal per uur - dit beteken vir my 2 ure wat ek ekstra kan
>> werk - dus twee uur 'n dag ekstra by die familie omdat ek dan net 6 uur op
>> kantoor hoef te sit.
>> - Elke dag wat ek op die snelweg gaan ry waag ek my lewe. As gevolg van
>> idiotiese rygedrag. Ek verminder die risiko so vir myself en verbeter my
>> kwaliteit van lewe.
>>
>> Ek sal so iets aan deelneem solank dit net op die snelweë is. Normale
> paaie
>> (veral die passe) wil ek nog agter die stuur sit.
>>
>> -Gids-
>>
>
Re: Nuwe veilige karre? [boodskap #60045 is 'n antwoord op boodskap #60041] Do, 11 April 2002 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dit is 'n draad in die regte rigting;))))
Annette

Suidwester skryf in boodskap news:a93n6d$ciu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Hmm! Dan gaan almal bestuur soos vroumense? Darem sonder die ongelukke
> wat hulle veroorsaak!
> "Annette" wrote in message
> news:a93bcv$10nl89$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Goeie redes en als Gids - ek sal natuurlik baie meer wil weet oor presies
>> die storie nou eintlik sal werk -soos byv. baanverwisselings en afdraai
> of
>> inkom uit 'n afrit en so aan.
>> Ek sal ook daarvan hou om so te ry, want dan hoef ek nie soveel te wonder
>> wat die ander motoriste wil doen nie;)))
>> Die rede hoekom ek dink dat, soos dit beskryf is, dit nie sal werk nie, is
>> omdat die meeste manlike bestuurders dit moeilik vind om langer as 5
> minute
>> na dieselfde voertuig voor hulle te kyk.
>> Dit is my observasie en mening.
>> Die oplossing natuurlik is om 'n skerm voor elke voertuig te hê waarop
> daar
>> 'n gedurige verandering van beelde van verskillende voertuie plaasvind.:)
>> Annette
>>
>>
>> Gids wrote in message
>> news:wv_s8.79339$oI.6413971@zwoll1.home.nl...
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:a91dda$vqcvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Verskoon die Engels eers - maar dit is die aanknopingspunt - en ek
wil
>> nie
>>>> dat iets miskien verlore kan gaan in die vertaling nie:
>>>>
>>>> I was amused to see on the TV last night that they have already
> invented
>>>> drive by wire, computer controlled cars - saw several of them
charging
>>> down
>>>> a motorway with barely 20 feet between them and the guys in the
> driving
>>> seat
>>>> reading their newspapers. They reckon it's safer (fail-safe even)
than
>> we
>>>> mad fools being let loose at the wheel. Not surprisingly, they are
>> having
>>>> trouble selling the idea.
>>>>
>>>> Nou, ek het 'n teorie hoekom hierdie wonderlike gedagte nie aanvaar
> wil
>>>> word nie.
>>>> Wil iemand anders hier hul/hulle mening waag?
>>>>
>>>
>>>
>>> Die slim mense van die motormaatskappye is nou al 'n tyd lank aan't
>>> eksperimentere met die tegniek. Persoonlik vind ek dit nie 'n slegte
> idee
>>> nie. Waarom? Ek spandeer elke oggen 'n uur op pad werk toe waarvan 50
>> minute
>>> op die snelweg.
>>> Ek haat snelweë omdat dit
>>> a. so boring is en
>>> b. die mense ry soos idiote daarop.
>>>
>>> Hier by ons het jy drie tipe padgebruikers.
>>> - Vragmotors wat verplig maar 90 km/uur mag ry
>>> - Die mense wat in die vinnige laan sit (ek dink al dat die NL
plakkers
>> wat
>>> agter op karre hier is beteken "Net Links")
>>> - Die gewone mense wat as hulle nie hoef in te haal nie regs hou.
>>>
>>> In beginsel moet dit eintlik goed werk - al probleem is dat al die
>> NLlersso
>>> tussen die 140 en 160 KM/uur ry (160 Km/uur omdat vinniger as dit
hulle
>> aan
>>> 'n regter moet verduidelik waarom hulle so vinnig wil ry en onder dit
>> "net"
>>> 'n boete kry). Dus kan jy nou maar uitreken dat die verskil tussen die
>>> gemiddelde snelheid van links en regs so 50 tot 70 km per uur is. Net om
>>> dinge meer interessant te maak mag jy nie regs inhaal nie. So, wat jy
> kry
>> is
>>> dat "meneer normale bestuurder" onder normale omstandighede op 'n
> afstand
>>> van 100 km verskeie keer moet versnel van 90 km/uur tot 140 in
sekondes.
>> Dit
>>> is nie goed vir die senuwees nie, nie goed vir die brandstofverbruik
nie
>> en
>>> nie goed vir die omgewing nie.
>>>
>>> Die voordele is duidelik. Die verkeer (insluitende swaar verkeer) sal
>> altyd
>>> teen dieselfde snelheid kan beweeg -
>>> - As ek vanoggend 6-uur werk toe vertrek, en as ek 8-uur werk toe
> vertrek
>> is
>>> dieselfde. Nou is dit 50 minute snelweg as ek 6-uur ry en amper 2 uur
as
>> ek
>>> 8-uur ry
>>> - As ek nie hoef te sit met die stuur in my hande nie, kan ek ander
> dinge
>>> doen. Ek word betaal per uur - dit beteken vir my 2 ure wat ek ekstra
> kan
>>> werk - dus twee uur 'n dag ekstra by die familie omdat ek dan net 6
uur
> op
>>> kantoor hoef te sit.
>>> - Elke dag wat ek op die snelweg gaan ry waag ek my lewe. As gevolg van
>>> idiotiese rygedrag. Ek verminder die risiko so vir myself en verbeter my
>>> kwaliteit van lewe.
>>>
>>> Ek sal so iets aan deelneem solank dit net op die snelweë is. Normale
>> paaie
>>> (veral die passe) wil ek nog agter die stuur sit.
>>>
>>> -Gids-
>>>
>>
>
Re: Nuwe veilige karre? [boodskap #60054 is 'n antwoord op boodskap #60045] Do, 11 April 2002 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Watter een? Kom of gaan?

"Annette" skryf in boodskap news:a93o3k$1b5t$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink dit is 'n draad in die regte rigting;))))
> Annette
>
>
> Suidwester wrote in message
> news:a93n6d$ciu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Hmm! Dan gaan almal bestuur soos vroumense? Darem sonder die ongelukke
>> wat hulle veroorsaak!
>> "Annette" wrote in message
>> news:a93bcv$10nl89$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Goeie redes en als Gids - ek sal natuurlik baie meer wil weet oor
> presies
>>> die storie nou eintlik sal werk -soos byv. baanverwisselings en
afdraai
>> of
>>> inkom uit 'n afrit en so aan.
>>> Ek sal ook daarvan hou om so te ry, want dan hoef ek nie soveel te
> wonder
>>> wat die ander motoriste wil doen nie;)))
>>> Die rede hoekom ek dink dat, soos dit beskryf is, dit nie sal werk
nie,
> is
>>> omdat die meeste manlike bestuurders dit moeilik vind om langer as 5
>> minute
>>> na dieselfde voertuig voor hulle te kyk.
>>> Dit is my observasie en mening.
>>> Die oplossing natuurlik is om 'n skerm voor elke voertuig te hê waarop
>> daar
>>> 'n gedurige verandering van beelde van verskillende voertuie
> plaasvind.:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Gids wrote in message
>>> news:wv_s8.79339$oI.6413971@zwoll1.home.nl...
>>>>
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:a91dda$vqcvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Verskoon die Engels eers - maar dit is die aanknopingspunt - en ek
> wil
>>> nie
>>>> > dat iets miskien verlore kan gaan in die vertaling nie:
>>>> >
>>>> > I was amused to see on the TV last night that they have already
>> invented
>>>> > drive by wire, computer controlled cars - saw several of them
> charging
>>>> down
>>>> > a motorway with barely 20 feet between them and the guys in the
>> driving
>>>> seat
>>>> > reading their newspapers. They reckon it's safer (fail-safe even)
> than
>>> we
>>>> > mad fools being let loose at the wheel. Not surprisingly, they are
>>> having
>>>> > trouble selling the idea.
>>>> >
>>>> > Nou, ek het 'n teorie hoekom hierdie wonderlike gedagte nie
aanvaar
>> wil
>>>> > word nie.
>>>> > Wil iemand anders hier hul/hulle mening waag?
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>> Die slim mense van die motormaatskappye is nou al 'n tyd lank aan't
>>>> eksperimentere met die tegniek. Persoonlik vind ek dit nie 'n slegte
>> idee
>>>> nie. Waarom? Ek spandeer elke oggen 'n uur op pad werk toe waarvan
50
>>> minute
>>>> op die snelweg.
>>>> Ek haat snelweë omdat dit
>>>> a. so boring is en
>>>> b. die mense ry soos idiote daarop.
>>>>
>>>> Hier by ons het jy drie tipe padgebruikers.
>>>> - Vragmotors wat verplig maar 90 km/uur mag ry
>>>> - Die mense wat in die vinnige laan sit (ek dink al dat die NL
> plakkers
>>> wat
>>>> agter op karre hier is beteken "Net Links")
>>>> - Die gewone mense wat as hulle nie hoef in te haal nie regs hou.
>>>>
>>>> In beginsel moet dit eintlik goed werk - al probleem is dat al die
>>> NLlersso
>>>> tussen die 140 en 160 KM/uur ry (160 Km/uur omdat vinniger as dit
> hulle
>>> aan
>>>> 'n regter moet verduidelik waarom hulle so vinnig wil ry en onder
dit
>>> "net"
>>>> 'n boete kry). Dus kan jy nou maar uitreken dat die verskil tussen die
>>>> gemiddelde snelheid van links en regs so 50 tot 70 km per uur is.
Net
> om
>>>> dinge meer interessant te maak mag jy nie regs inhaal nie. So, wat
jy
>> kry
>>> is
>>>> dat "meneer normale bestuurder" onder normale omstandighede op 'n
>> afstand
>>>> van 100 km verskeie keer moet versnel van 90 km/uur tot 140 in
> sekondes.
>>> Dit
>>>> is nie goed vir die senuwees nie, nie goed vir die brandstofverbruik
> nie
>>> en
>>>> nie goed vir die omgewing nie.
>>>>
>>>> Die voordele is duidelik. Die verkeer (insluitende swaar verkeer)
sal
>>> altyd
>>>> teen dieselfde snelheid kan beweeg -
>>>> - As ek vanoggend 6-uur werk toe vertrek, en as ek 8-uur werk toe
>> vertrek
>>> is
>>>> dieselfde. Nou is dit 50 minute snelweg as ek 6-uur ry en amper 2
uur
> as
>>> ek
>>>> 8-uur ry
>>>> - As ek nie hoef te sit met die stuur in my hande nie, kan ek ander
>> dinge
>>>> doen. Ek word betaal per uur - dit beteken vir my 2 ure wat ek
ekstra
>> kan
>>>> werk - dus twee uur 'n dag ekstra by die familie omdat ek dan net 6
> uur
>> op
>>>> kantoor hoef te sit.
>>>> - Elke dag wat ek op die snelweg gaan ry waag ek my lewe. As gevolg
> van
>>>> idiotiese rygedrag. Ek verminder die risiko so vir myself en
verbeter
> my
>>>> kwaliteit van lewe.
>>>>
>>>> Ek sal so iets aan deelneem solank dit net op die snelweë is.
Normale
>>> paaie
>>>> (veral die passe) wil ek nog agter die stuur sit.
>>>>
>>>> -Gids-
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe veilige karre? [boodskap #60058 is 'n antwoord op boodskap #60054] Do, 11 April 2002 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na enige kant toe wat dit jy sou wou trek:))
Annette

Suidwester skryf in boodskap news:a941k6$ddo$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Watter een? Kom of gaan?
> "Annette" wrote in message
> news:a93o3k$1b5t$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink dit is 'n draad in die regte rigting;))))
>> Annette
>>
>>
>> Suidwester wrote in message
>> news:a93n6d$ciu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Hmm! Dan gaan almal bestuur soos vroumense? Darem sonder die
> ongelukke
>>> wat hulle veroorsaak!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a93bcv$10nl89$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Goeie redes en als Gids - ek sal natuurlik baie meer wil weet oor
>> presies
>>>> die storie nou eintlik sal werk -soos byv. baanverwisselings en
> afdraai
>>> of
>>>> inkom uit 'n afrit en so aan.
>>>> Ek sal ook daarvan hou om so te ry, want dan hoef ek nie soveel te
>> wonder
>>>> wat die ander motoriste wil doen nie;)))
>>>> Die rede hoekom ek dink dat, soos dit beskryf is, dit nie sal werk
> nie,
>> is
>>>> omdat die meeste manlike bestuurders dit moeilik vind om langer as 5
>>> minute
>>>> na dieselfde voertuig voor hulle te kyk.
>>>> Dit is my observasie en mening.
>>>> Die oplossing natuurlik is om 'n skerm voor elke voertuig te hê
waarop
>>> daar
>>>> 'n gedurige verandering van beelde van verskillende voertuie
>> plaasvind.:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Gids wrote in message
>>>> news:wv_s8.79339$oI.6413971@zwoll1.home.nl...
>>>> >
>>>> > "Annette" schreef in bericht
>>>> > news:a91dda$vqcvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Verskoon die Engels eers - maar dit is die aanknopingspunt - en
ek
>> wil
>>>> nie
>>>> > > dat iets miskien verlore kan gaan in die vertaling nie:
>>>> > >
>>>> > > I was amused to see on the TV last night that they have already
>>> invented
>>>> > > drive by wire, computer controlled cars - saw several of them
>> charging
>>>> > down
>>>> > > a motorway with barely 20 feet between them and the guys in the
>>> driving
>>>> > seat
>>>> > > reading their newspapers. They reckon it's safer (fail-safe
even)
>> than
>>>> we
>>>> > > mad fools being let loose at the wheel. Not surprisingly, they are
>>>> having
>>>> > > trouble selling the idea.
>>>> > >
>>>> > > Nou, ek het 'n teorie hoekom hierdie wonderlike gedagte nie
> aanvaar
>>> wil
>>>> > > word nie.
>>>> > > Wil iemand anders hier hul/hulle mening waag?
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>> > Die slim mense van die motormaatskappye is nou al 'n tyd lank aan't
>>>> > eksperimentere met die tegniek. Persoonlik vind ek dit nie 'n
slegte
>>> idee
>>>> > nie. Waarom? Ek spandeer elke oggen 'n uur op pad werk toe waarvan
> 50
>>>> minute
>>>> > op die snelweg.
>>>> > Ek haat snelweë omdat dit
>>>> > a. so boring is en
>>>> > b. die mense ry soos idiote daarop.
>>>> >
>>>> > Hier by ons het jy drie tipe padgebruikers.
>>>> > - Vragmotors wat verplig maar 90 km/uur mag ry
>>>> > - Die mense wat in die vinnige laan sit (ek dink al dat die NL
>> plakkers
>>>> wat
>>>> > agter op karre hier is beteken "Net Links")
>>>> > - Die gewone mense wat as hulle nie hoef in te haal nie regs hou.
>>>> >
>>>> > In beginsel moet dit eintlik goed werk - al probleem is dat al die
>>>> NLlersso
>>>> > tussen die 140 en 160 KM/uur ry (160 Km/uur omdat vinniger as dit
>> hulle
>>>> aan
>>>> > 'n regter moet verduidelik waarom hulle so vinnig wil ry en onder
> dit
>>>> "net"
>>>> > 'n boete kry). Dus kan jy nou maar uitreken dat die verskil tussen
> die
>>>> > gemiddelde snelheid van links en regs so 50 tot 70 km per uur is.
> Net
>> om
>>>> > dinge meer interessant te maak mag jy nie regs inhaal nie. So, wat
> jy
>>> kry
>>>> is
>>>> > dat "meneer normale bestuurder" onder normale omstandighede op 'n
>>> afstand
>>>> > van 100 km verskeie keer moet versnel van 90 km/uur tot 140 in
>> sekondes.
>>>> Dit
>>>> > is nie goed vir die senuwees nie, nie goed vir die
brandstofverbruik
>> nie
>>>> en
>>>> > nie goed vir die omgewing nie.
>>>> >
>>>> > Die voordele is duidelik. Die verkeer (insluitende swaar verkeer)
> sal
>>>> altyd
>>>> > teen dieselfde snelheid kan beweeg -
>>>> > - As ek vanoggend 6-uur werk toe vertrek, en as ek 8-uur werk toe
>>> vertrek
>>>> is
>>>> > dieselfde. Nou is dit 50 minute snelweg as ek 6-uur ry en amper 2
> uur
>> as
>>>> ek
>>>> > 8-uur ry
>>>> > - As ek nie hoef te sit met die stuur in my hande nie, kan ek
ander
>>> dinge
>>>> > doen. Ek word betaal per uur - dit beteken vir my 2 ure wat ek
> ekstra
>>> kan
>>>> > werk - dus twee uur 'n dag ekstra by die familie omdat ek dan net
6
>> uur
>>> op
>>>> > kantoor hoef te sit.
>>>> > - Elke dag wat ek op die snelweg gaan ry waag ek my lewe. As
gevolg
>> van
>>>> > idiotiese rygedrag. Ek verminder die risiko so vir myself en
> verbeter
>> my
>>>> > kwaliteit van lewe.
>>>> >
>>>> > Ek sal so iets aan deelneem solank dit net op die snelweë is.
> Normale
>>>> paaie
>>>> > (veral die passe) wil ek nog agter die stuur sit.
>>>> >
>>>> > -Gids-
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe veilige karre? [boodskap #60076 is 'n antwoord op boodskap #60029] Do, 11 April 2002 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" se mening is mos:

> Die rede hoekom ek dink dat, soos dit beskryf is, dit nie sal werk nie, is
> omdat die meeste manlike bestuurders dit moeilik vind om langer as 5 minute
> na dieselfde voertuig voor hulle te kyk.
> Dit is my observasie en mening.

Weet jy hoekom? Omdat te veel manne al gekke gevoel het
deur meer as vyf minute na dieselfde voertuig voor hulle te kyk
en wanneer hulle uiteindelik besluit om verby te steek en van
voor af te kyk, dan het daardie blond met die lang hare en
oorbelle, 'n snor!!!

DD
Re: Nuwe veilige karre? [boodskap #60208 is 'n antwoord op boodskap #60058] Sa, 13 April 2002 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
He-he!

"Annette" skryf in boodskap news:a9465m$5in1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Na enige kant toe wat dit jy sou wou trek:))
> Annette
>
> Suidwester wrote in message
> news:a941k6$ddo$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Watter een? Kom of gaan?
>> "Annette" wrote in message
>> news:a93o3k$1b5t$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek dink dit is 'n draad in die regte rigting;))))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Suidwester wrote in message
>>> news:a93n6d$ciu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Hmm! Dan gaan almal bestuur soos vroumense? Darem sonder die
>> ongelukke
>>>> wat hulle veroorsaak!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:a93bcv$10nl89$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Goeie redes en als Gids - ek sal natuurlik baie meer wil weet oor
>>> presies
>>>> > die storie nou eintlik sal werk -soos byv. baanverwisselings en
>> afdraai
>>>> of
>>>> > inkom uit 'n afrit en so aan.
>>>> > Ek sal ook daarvan hou om so te ry, want dan hoef ek nie soveel te
>>> wonder
>>>> > wat die ander motoriste wil doen nie;)))
>>>> > Die rede hoekom ek dink dat, soos dit beskryf is, dit nie sal werk
>> nie,
>>> is
>>>> > omdat die meeste manlike bestuurders dit moeilik vind om langer as 5
>>>> minute
>>>> > na dieselfde voertuig voor hulle te kyk.
>>>> > Dit is my observasie en mening.
>>>> > Die oplossing natuurlik is om 'n skerm voor elke voertuig te hê
> waarop
>>>> daar
>>>> > 'n gedurige verandering van beelde van verskillende voertuie
>>> plaasvind.:)
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > Gids wrote in message
>>>> > news:wv_s8.79339$oI.6413971@zwoll1.home.nl...
>>>> > >
>>>> > > "Annette" schreef in bericht
>>>> > > news:a91dda$vqcvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Verskoon die Engels eers - maar dit is die aanknopingspunt -
en
> ek
>>> wil
>>>> > nie
>>>> > > > dat iets miskien verlore kan gaan in die vertaling nie:
>>>> > > >
>>>> > > > I was amused to see on the TV last night that they have already
>>>> invented
>>>> > > > drive by wire, computer controlled cars - saw several of them
>>> charging
>>>> > > down
>>>> > > > a motorway with barely 20 feet between them and the guys in the
>>>> driving
>>>> > > seat
>>>> > > > reading their newspapers. They reckon it's safer (fail-safe
> even)
>>> than
>>>> > we
>>>> > > > mad fools being let loose at the wheel. Not surprisingly, they
> are
>>>> > having
>>>> > > > trouble selling the idea.
>>>> > > >
>>>> > > > Nou, ek het 'n teorie hoekom hierdie wonderlike gedagte nie
>> aanvaar
>>>> wil
>>>> > > > word nie.
>>>> > > > Wil iemand anders hier hul/hulle mening waag?
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Die slim mense van die motormaatskappye is nou al 'n tyd lank
> aan't
>>>> > > eksperimentere met die tegniek. Persoonlik vind ek dit nie 'n
> slegte
>>>> idee
>>>> > > nie. Waarom? Ek spandeer elke oggen 'n uur op pad werk toe
waarvan
>> 50
>>>> > minute
>>>> > > op die snelweg.
>>>> > > Ek haat snelweë omdat dit
>>>> > > a. so boring is en
>>>> > > b. die mense ry soos idiote daarop.
>>>> > >
>>>> > > Hier by ons het jy drie tipe padgebruikers.
>>>> > > - Vragmotors wat verplig maar 90 km/uur mag ry
>>>> > > - Die mense wat in die vinnige laan sit (ek dink al dat die NL
>>> plakkers
>>>> > wat
>>>> > > agter op karre hier is beteken "Net Links")
>>>> > > - Die gewone mense wat as hulle nie hoef in te haal nie regs hou.
>>>> > >
>>>> > > In beginsel moet dit eintlik goed werk - al probleem is dat al die
>>>> > NLlersso
>>>> > > tussen die 140 en 160 KM/uur ry (160 Km/uur omdat vinniger as
dit
>>> hulle
>>>> > aan
>>>> > > 'n regter moet verduidelik waarom hulle so vinnig wil ry en
onder
>> dit
>>>> > "net"
>>>> > > 'n boete kry). Dus kan jy nou maar uitreken dat die verskil
tussen
>> die
>>>> > > gemiddelde snelheid van links en regs so 50 tot 70 km per uur
is.
>> Net
>>> om
>>>> > > dinge meer interessant te maak mag jy nie regs inhaal nie. So,
wat
>> jy
>>>> kry
>>>> > is
>>>> > > dat "meneer normale bestuurder" onder normale omstandighede op 'n
>>>> afstand
>>>> > > van 100 km verskeie keer moet versnel van 90 km/uur tot 140 in
>>> sekondes.
>>>> > Dit
>>>> > > is nie goed vir die senuwees nie, nie goed vir die
> brandstofverbruik
>>> nie
>>>> > en
>>>> > > nie goed vir die omgewing nie.
>>>> > >
>>>> > > Die voordele is duidelik. Die verkeer (insluitende swaar
verkeer)
>> sal
>>>> > altyd
>>>> > > teen dieselfde snelheid kan beweeg -
>>>> > > - As ek vanoggend 6-uur werk toe vertrek, en as ek 8-uur werk toe
>>>> vertrek
>>>> > is
>>>> > > dieselfde. Nou is dit 50 minute snelweg as ek 6-uur ry en amper
2
>> uur
>>> as
>>>> > ek
>>>> > > 8-uur ry
>>>> > > - As ek nie hoef te sit met die stuur in my hande nie, kan ek
> ander
>>>> dinge
>>>> > > doen. Ek word betaal per uur - dit beteken vir my 2 ure wat ek
>> ekstra
>>>> kan
>>>> > > werk - dus twee uur 'n dag ekstra by die familie omdat ek dan
net
> 6
>>> uur
>>>> op
>>>> > > kantoor hoef te sit.
>>>> > > - Elke dag wat ek op die snelweg gaan ry waag ek my lewe. As
> gevolg
>>> van
>>>> > > idiotiese rygedrag. Ek verminder die risiko so vir myself en
>> verbeter
>>> my
>>>> > > kwaliteit van lewe.
>>>> > >
>>>> > > Ek sal so iets aan deelneem solank dit net op die snelweë is.
>> Normale
>>>> > paaie
>>>> > > (veral die passe) wil ek nog agter die stuur sit.
>>>> > >
>>>> > > -Gids-
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe veilige karre? [boodskap #60715 is 'n antwoord op boodskap #60041] Sa, 20 April 2002 15:18 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hulle sal net veilig wees totdat dit as n taxi gebruik word.

Reenen

Suidwester skryf in boodskap news:a93n6d$ciu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Hmm! Dan gaan almal bestuur soos vroumense? Darem sonder die ongelukke
> wat hulle veroorsaak!
> "Annette" wrote in message
> news:a93bcv$10nl89$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Goeie redes en als Gids - ek sal natuurlik baie meer wil weet oor presies
>> die storie nou eintlik sal werk -soos byv. baanverwisselings en afdraai
> of
>> inkom uit 'n afrit en so aan.
>> Ek sal ook daarvan hou om so te ry, want dan hoef ek nie soveel te wonder
>> wat die ander motoriste wil doen nie;)))
>> Die rede hoekom ek dink dat, soos dit beskryf is, dit nie sal werk nie, is
>> omdat die meeste manlike bestuurders dit moeilik vind om langer as 5
> minute
>> na dieselfde voertuig voor hulle te kyk.
>> Dit is my observasie en mening.
>> Die oplossing natuurlik is om 'n skerm voor elke voertuig te hê waarop
> daar
>> 'n gedurige verandering van beelde van verskillende voertuie plaasvind.:)
>> Annette
>>
>>
>> Gids wrote in message
>> news:wv_s8.79339$oI.6413971@zwoll1.home.nl...
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:a91dda$vqcvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Verskoon die Engels eers - maar dit is die aanknopingspunt - en ek
wil
>> nie
>>>> dat iets miskien verlore kan gaan in die vertaling nie:
>>>>
>>>> I was amused to see on the TV last night that they have already
> invented
>>>> drive by wire, computer controlled cars - saw several of them
charging
>>> down
>>>> a motorway with barely 20 feet between them and the guys in the
> driving
>>> seat
>>>> reading their newspapers. They reckon it's safer (fail-safe even)
than
>> we
>>>> mad fools being let loose at the wheel. Not surprisingly, they are
>> having
>>>> trouble selling the idea.
>>>>
>>>> Nou, ek het 'n teorie hoekom hierdie wonderlike gedagte nie aanvaar
> wil
>>>> word nie.
>>>> Wil iemand anders hier hul/hulle mening waag?
>>>>
>>>
>>>
>>> Die slim mense van die motormaatskappye is nou al 'n tyd lank aan't
>>> eksperimentere met die tegniek. Persoonlik vind ek dit nie 'n slegte
> idee
>>> nie. Waarom? Ek spandeer elke oggen 'n uur op pad werk toe waarvan 50
>> minute
>>> op die snelweg.
>>> Ek haat snelweë omdat dit
>>> a. so boring is en
>>> b. die mense ry soos idiote daarop.
>>>
>>> Hier by ons het jy drie tipe padgebruikers.
>>> - Vragmotors wat verplig maar 90 km/uur mag ry
>>> - Die mense wat in die vinnige laan sit (ek dink al dat die NL
plakkers
>> wat
>>> agter op karre hier is beteken "Net Links")
>>> - Die gewone mense wat as hulle nie hoef in te haal nie regs hou.
>>>
>>> In beginsel moet dit eintlik goed werk - al probleem is dat al die
>> NLlersso
>>> tussen die 140 en 160 KM/uur ry (160 Km/uur omdat vinniger as dit
hulle
>> aan
>>> 'n regter moet verduidelik waarom hulle so vinnig wil ry en onder dit
>> "net"
>>> 'n boete kry). Dus kan jy nou maar uitreken dat die verskil tussen die
>>> gemiddelde snelheid van links en regs so 50 tot 70 km per uur is. Net om
>>> dinge meer interessant te maak mag jy nie regs inhaal nie. So, wat jy
> kry
>> is
>>> dat "meneer normale bestuurder" onder normale omstandighede op 'n
> afstand
>>> van 100 km verskeie keer moet versnel van 90 km/uur tot 140 in
sekondes.
>> Dit
>>> is nie goed vir die senuwees nie, nie goed vir die brandstofverbruik
nie
>> en
>>> nie goed vir die omgewing nie.
>>>
>>> Die voordele is duidelik. Die verkeer (insluitende swaar verkeer) sal
>> altyd
>>> teen dieselfde snelheid kan beweeg -
>>> - As ek vanoggend 6-uur werk toe vertrek, en as ek 8-uur werk toe
> vertrek
>> is
>>> dieselfde. Nou is dit 50 minute snelweg as ek 6-uur ry en amper 2 uur
as
>> ek
>>> 8-uur ry
>>> - As ek nie hoef te sit met die stuur in my hande nie, kan ek ander
> dinge
>>> doen. Ek word betaal per uur - dit beteken vir my 2 ure wat ek ekstra
> kan
>>> werk - dus twee uur 'n dag ekstra by die familie omdat ek dan net 6
uur
> op
>>> kantoor hoef te sit.
>>> - Elke dag wat ek op die snelweg gaan ry waag ek my lewe. As gevolg van
>>> idiotiese rygedrag. Ek verminder die risiko so vir myself en verbeter my
>>> kwaliteit van lewe.
>>>
>>> Ek sal so iets aan deelneem solank dit net op die snelweë is. Normale
>> paaie
>>> (veral die passe) wil ek nog agter die stuur sit.
>>>
>>> -Gids-
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Hik! Disjh nou lekker!!
Volgende onderwerp: TATATRAAAAAAAAATAAAAAAAAAA !!!!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:48:25 MGT 2024