Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hik! Disjh nou lekker!!
Hik! Disjh nou lekker!! [boodskap #60710] |
Sa., 20 April 2002 14:16 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Treinrit vanaf die Kaap 3/5 - 5/5 - sluit die volgende in:
Rugbykaartjies na die wedstryde Stormers vs Cats op Ellis Park op 4/5 om 2nm
en Bulls vs Sharks op Loftus op 4/5 om 7nm.
Vrydagaand braai - die trein stop spesiaal iewers vir die gelentheid.
Ontbytpakkies Saterdag en Sondagoggend.
1Jaar lidmaatskapkaart tot die Ondersteunersklub.
Alles vir R1470 p/p wat deel.
sin...@global.co.za
Annette
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 13:36:30 UTC 2025
|