Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » watter mentaliteit is dit?
watter mentaliteit is dit? [boodskap #6068] So, 24 Maart 1996 00:00
cag...  is tans af-lyn  cag...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Desember 1995
Karma: 0
Junior Lid
Hello almal in die nuusgroep.
Ek volg nou die gesprekke vir 5 maande en kry nog steeds die indruk dat
die groepie deur 'n kliek pseudo-intellektuele gefrustreerdes aan die
gang gehou word.
Het ek toevallig by 'n private kringetjie beland wat net in inteelt
geinterresseerd is?
Is daar iemand anders wat ook so voel?
Bobby
Vorige onderwerp: Re: Politieke menings van Afrikaners
Volgende onderwerp: De nieuwe Grote Trek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:47:44 MGT 2024