| start die kar [boodskap #60527] |
Do., 18 April 2002 11:43  |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
ek het so gehoop iemand sou my help met die regte afrikaans vir die
term 'start die kar', maar te vergeefs het ek gewag. nie dat ek dit
wil gebruik nie, dis maar net uit nuuskierigheid uit. meeste mense wat
ek al gehoor het se gewoonlik 'ek start solank die kar hoor'. hoe
gemaak in afrikaans.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
| Re: start die kar [boodskap #60528 is 'n antwoord op boodskap #60527] |
Do., 18 April 2002 11:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skippie - ek praat van die motor aanskakel - maar toe raak jy mos tegnies en
vertel my dis verkeerd - nou weet ek nie hoe om my motor in Afrikaans aan
die gang te kry nie;))
Annette
Threeships Mcduck skryf in boodskap news:p2ctbuk2335pd464s02dj35t1080mr9l81@4ax.com...
> ek het so gehoop iemand sou my help met die regte afrikaans vir die
> term 'start die kar', maar te vergeefs het ek gewag. nie dat ek dit
> wil gebruik nie, dis maar net uit nuuskierigheid uit. meeste mense wat
> ek al gehoor het se gewoonlik 'ek start solank die kar hoor'. hoe
> gemaak in afrikaans.
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: start die kar [boodskap #60535 is 'n antwoord op boodskap #60534] |
Do., 18 April 2002 12:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sies man!!:)))
Moet ek nou stoot of gestoot word?:))
Of moet ek die sleutel in my hand of in die aansitter hou as ek stoot:))
Hierdie gepratery oor stoot moet julle met Kinky uitklaar:)
Ek is volgens Norbert 'n onskuldige skaap.
Annette
Martijn skryf in boodskap news:B8E485AD.44F0%martijn.van.der.wind@2vandaag.nl...
> Annette:
> nou weet ek nie hoe om my motor in Afrikaans aan
> die gang te kry nie;))
>
> Martijn:
> Wat van stoot? ;-))
>
|
|
|
|
| Re: start die kar [boodskap #60536 is 'n antwoord op boodskap #60533] |
Do., 18 April 2002 12:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skop die ding aan die brand?:))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3cbeb72f.0@news1.mweb.co.za...
> Threeships Mcduck wrote in message
> news:p2ctbuk2335pd464s02dj35t1080mr9l81@4ax.com...
> ek het so gehoop iemand sou my help met die regte afrikaans vir die
> term 'start die kar', maar te vergeefs het ek gewag. nie dat ek dit
> wil gebruik nie, dis maar net uit nuuskierigheid uit. meeste mense wat
> ek al gehoor het se gewoonlik 'ek start solank die kar hoor'. hoe
> gemaak in afrikaans.
>
>
> Wouter
> Ek dink daar is min mense wat in die spreektaal die aksie in
> suiwer Afrikaans sal beskryf, maar daar is 'n paar
> moontlikhede, byvoorbeeld
>
> sit die motor aan
> skakel die (motor se) masjien aan
>
|
|
|
|
|
|
| Re: start die kar [boodskap #60544 is 'n antwoord op boodskap #60543] |
Do., 18 April 2002 13:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moenie spot met 'n spraakgebrek nie.
Jy het geen idee hoe moeilik dit is om daardie geskryfde bry te lees as mens
al klaar bry nie:))
Annette
Q skryf in boodskap news:IBzv8.928$Y55.11583@NewsReader...
>
> "Threeships Mcduck" skryf
>
>> daarna draai jy sy
>> oor nog `n entjie om hom te start
>
> Laat my terug dink aan die storie van die ou sammajoor (hy het gebgy).
>
> Die dag blaf hy 'n bevel aan die drywers van 'n konvooi voertuie: "STAGT
> OP!!!"
>
> En toe, sekondes later, toe elke drywer regop in sy kajuit staan... "EK HET
> NIE GESE STAGT OP NIE, EK HET GESE STAGT OP!!!"
>
> Solank jy net nie opstagt nie, is die saak seker geg, ek bedoel reg
>
> Q
>
|
|
|
|
|
|
| Re: start die kar [boodskap #60546 is 'n antwoord op boodskap #60545] |
Do., 18 April 2002 13:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Outjie wil gaan kuier by 'n nuwe Engelse meisie- hy kan nou nie juis Engels
praat nie - en vra voordat hy die pad vat met sy fiets - hoe sê mens ek is
moeg in Engels ( dis 'n man met 'n plan daai):))'
Antwoord is toe I am tired - en solank as wat hy ry weet hy hy moet net iets
onthou van die fietswiel.
Kuierplek aangekom, vertel hy: I am so tjoops.
Annette
Suidwester skryf in boodskap news:a9mhf7$1o7h$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Gehoor van die ou wat nie lekker kon Ingels praat nie en by 'n garage soek
> hy na 'n 'bênd'...? Die ou by die garage verstaan nie lekker nie en op die
> ou end skree die ou vir sy vrou: "Ou vrou, wat is 'n donnerse tyre in
> Engels?"
> "Annette" wrote in message
> news:a9mc4q$4egr0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skippie - ek praat van die motor aanskakel - maar toe raak jy mos tegnies en
>> vertel my dis verkeerd - nou weet ek nie hoe om my motor in Afrikaans aan
>> die gang te kry nie;))
>>
>> Annette
>>
>>
>> Threeships Mcduck wrote in message
>> news:p2ctbuk2335pd464s02dj35t1080mr9l81@4ax.com...
>>> ek het so gehoop iemand sou my help met die regte afrikaans vir die
>>> term 'start die kar', maar te vergeefs het ek gewag. nie dat ek dit
>>> wil gebruik nie, dis maar net uit nuuskierigheid uit. meeste mense wat
>>> ek al gehoor het se gewoonlik 'ek start solank die kar hoor'. hoe
>>> gemaak in afrikaans.
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: start die kar [boodskap #60556 is 'n antwoord op boodskap #60554] |
Do., 18 April 2002 16:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Hilda - sal dit onthou as ek weer daar in Europa gaan eet;))
Annette
Hilda skryf in boodskap news:SjBv8.25136$Ze.5120@afrodite.telenet-ops.be...
> Dit laat my dink aan my seun, Yannick, toe hy 3 was. Ons het altyd oor
> 'petits pains' gepraat vir broodrolletjies. In België sê die Franstaliges
> 'pistolets' vir daardie rolletjies. Maar 'n 'pistolet' is ook 'n pistool.
> Eendag is ons met vakansie by my skoonsus en die oggend vra sy vir Yannick
> of hy 'n 'pistolet' wil eet. Hy eet dit toe. Die volgende dag, aan die
> ontbyttafel, vra ek vir hom wat hy wil eet en hy antwoord : " 'n Klein
> geweertjie, asseblief." :-)).
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:a9mi0n$4k62v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Outjie wil gaan kuier by 'n nuwe Engelse meisie- hy kan nou nie juis Engels
>> praat nie - en vra voordat hy die pad vat met sy fiets - hoe sê mens ek is
>> moeg in Engels ( dis 'n man met 'n plan daai):))'
>> Antwoord is toe I am tired - en solank as wat hy ry weet hy hy moet net iets
>> onthou van die fietswiel.
>> Kuierplek aangekom, vertel hy: I am so tjoops.
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: start die kar [boodskap #60571 is 'n antwoord op boodskap #60563] |
Do., 18 April 2002 19:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee jy kan - solank jy my net vooraf waarsku:)
Annette
Q skryf in boodskap news:3WDv8.1519$Y55.19130@NewsReader...
> "Annette" wrote in message
> news:a9mh7a$4b6ip$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moenie spot met 'n spraakgebrek nie.
>> Jy het geen idee hoe moeilik dit is om daardie geskryfde bry te lees as mens
>> al klaar bry nie:))
>
> Hmmm, so ek moet nooit vir jou my Kaptein Digkie stories vertel nie?
>
> Q
>
|
|
|
|
| Re: start die kar [boodskap #60576 is 'n antwoord op boodskap #60566] |
Do., 18 April 2002 21:12   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur wrote:
> Miskien is dit geen spraakgebrek nie, maar is die ou sammajoor net 'n
> Hageneis :) Hulle sê ook 'stagt'.
> Groete,
> 8uur
Haai, Arthur, nou join jy ook die
8-klub!
Frikkie se M8.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: start die kar [boodskap #60851 is 'n antwoord op boodskap #60552] |
Ma., 22 April 2002 20:58  |
Quintin
Boodskappe: 136 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf in boodskap news:a9mkks$1of2$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> En as julle klaar is? Jumper kabels? Nog 'n Afrikaanse woord daai!
Ons het dit 'slaafkabels' genoem in die weermag.
|
|
|
|