Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kleurassosiasies.
Kleurassosiasies. [boodskap #60503] |
Do., 18 April 2002 06:46  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
syfer in 'n ander kleur sien.
Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
sien.
Toe vertel iemand ons die volgende:
This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
retain
certain neural connections that the rest of us eventually lose.
http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html
Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
Annette
|
|
|
|
|
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60541 is 'n antwoord op boodskap #60537] |
Do., 18 April 2002 12:53   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hilda - daardie dame was gebore in Nederland, en woon nou in Duitsland.
Ek gaan haar vra wat haar kleure vir watter klinkers is en jou laat weet..
Maar dit is interessant vir my dat daar 'n naam vir die "toestand" is - ek
het maar net al die tyd aangeneem ek is "anders")))
Annette
Hilda skryf in boodskap news:rczv8.24916$Ze.5100@afrodite.telenet-ops.be...
> Snaaks, ek het dit ook, net met klinkers. Ek gaan 'my' kleure na die website
> stuur :-).
> Arthur Rimbaud, die Franse digter, het ook 'n gedig geskryf : "Les voyelles"
> waar hy die o swart sien (ek donkerbruin), die e wit (pers), die i rooi
> (geel), die u liggroen (idem), die o blou (rooi).
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:a9lqb6$425ou$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
>> syfer in 'n ander kleur sien.
>> Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
>> Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
>> sien.
>>
>> Toe vertel iemand ons die volgende:
>> This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
>> retain
>> certain neural connections that the rest of us eventually lose.
>>
>> http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html
>>
>> Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60593 is 'n antwoord op boodskap #60541] |
Vr., 19 April 2002 08:19   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons het op skool die woord "sinestesie" geleer vir verwysings in poësie soos
"my spierwit smart". Dis eintlik 'n wonderlike nuwe beeldewêreld wat so
oopgaan - dink aan 'n "wanklankige sonsondergang", 'n geurige stilte...
Koot
"Annette" skryf in boodskap news:a9mg1i$4ftn1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hilda - daardie dame was gebore in Nederland, en woon nou in Duitsland.
> Ek gaan haar vra wat haar kleure vir watter klinkers is en jou laat weet..
> Maar dit is interessant vir my dat daar 'n naam vir die "toestand" is - ek
> het maar net al die tyd aangeneem ek is "anders")))
> Annette
>
>
> Hilda wrote in message
> news:rczv8.24916$Ze.5100@afrodite.telenet-ops.be...
>> Snaaks, ek het dit ook, net met klinkers. Ek gaan 'my' kleure na die
> website
>> stuur :-).
>> Arthur Rimbaud, die Franse digter, het ook 'n gedig geskryf : "Les
> voyelles"
>> waar hy die o swart sien (ek donkerbruin), die e wit (pers), die i rooi
>> (geel), die u liggroen (idem), die o blou (rooi).
>> Hilda.
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:a9lqb6$425ou$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
>>> syfer in 'n ander kleur sien.
>>> Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
>>> Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
>>> sien.
>>>
>>> Toe vertel iemand ons die volgende:
>>> This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
>>> retain
>>> certain neural connections that the rest of us eventually lose.
>>>
>>> http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html
>>>
>>> Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60657 is 'n antwoord op boodskap #60654] |
Vr., 19 April 2002 20:51   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Swart Simon wrote:
> 'n Geurige stilte? Nee, ek kan nie sê dat ek dit al ooit ervaar het nie.
Wel, Simon. Dan is jy seker een van die
min mense wat hulle nog nie in 'n doodse
stilte bevind het nadat daar 'n harde
jy-weet-wat gelos is nie.
Mens kan wel vra of "geurig" altyd
welriekend moet wees. In so 'n geval,
wat dan van 'n "goor stilte".Mens kan
dan vra of laasgenoemde dan nog sinestesie
genoem sal kan word.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60925 is 'n antwoord op boodskap #60503] |
Wo., 24 April 2002 06:20   |
dick whitesell
Boodskappe: 11 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
The eye of man hath not heard, the ear of man hath not seen, man�s
hand is not able to taste, his tongue to conceive, nor his heart to
report, what my dream was.
ATTRIBUTION: A Midsummer Night�s Dream. Act iv. Sc. 1.
(Shakespeare het dit vra die Bybel aangepass:
2-Korinthiers. 2,9 )
Verskoon die pos op Engels maar dit moontlik betrek
soc.culture.afrikaans, indien jy dink Puck se blome na SA versamelede
was.
My vrou et ek het hierdie aanhaal verkies om ons voortestel
aan die kerkevolk as ons getroud was. Die doel wat ons probeer aan
die gemeentelede met dit tuistebring was dat ons ons as soms
deurmekaar sien. Is dit ook 'n voorbeeld van synesthesia?
groete,
Dick uit Tennessee
On Thu, 18 Apr 2002 08:46:15 +0200, "Annette" wrote:
> Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
> syfer in 'n ander kleur sien.
> Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
> Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
> sien.
>
> Toe vertel iemand ons die volgende:
> This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
> retain
> certain neural connections that the rest of us eventually lose.
>
> http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html
>
> Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
> Annette
>
|
|
|
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60936 is 'n antwoord op boodskap #60925] |
Wo., 24 April 2002 11:06   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie so nie Dick, dit blyk een of ander toestand te wees waar sommige
mense gewoonlik klinkers sien in kleure. Ek sien ook syfers in kleure.
Wat jy beskryf het is seker meer in die sin dat dinge anders is as wat dit
vir sommige mense voorkom?
Hoekom wil jy daar in Amerika Afrikaans leer?
Is daar 'n rede voor?
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Dikkat skryf in boodskap news:3cc64e0b.186778@news.vanderbilt.edu...
> The eye of man hath not heard, the ear of man hath not seen, man's
> hand is not able to taste, his tongue to conceive, nor his heart to
> report, what my dream was.
> ATTRIBUTION: A Midsummer Night's Dream. Act iv. Sc. 1.
> (Shakespeare het dit vra die Bybel aangepass:
>
> 2-Korinthiers. 2,9 )
> Verskoon die pos op Engels maar dit moontlik betrek
> soc.culture.afrikaans, indien jy dink Puck se blome na SA versamelede
> was.
> My vrou et ek het hierdie aanhaal verkies om ons voortestel
> aan die kerkevolk as ons getroud was. Die doel wat ons probeer aan
> die gemeentelede met dit tuistebring was dat ons ons as soms
> deurmekaar sien. Is dit ook 'n voorbeeld van synesthesia?
> groete,
> Dick uit Tennessee
> On Thu, 18 Apr 2002 08:46:15 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
>> syfer in 'n ander kleur sien.
>> Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
>> Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
>> sien.
>>
>> Toe vertel iemand ons die volgende:
>> This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
>> retain
>> certain neural connections that the rest of us eventually lose.
>>
>> http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html
>>
>> Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #61217 is 'n antwoord op boodskap #60936] |
So., 28 April 2002 12:01  |
dick whitesell
Boodskappe: 11 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dankie Annette, vir die verklaaring. Die aanhaal van Shakespeare was
juis grappig vir my. Nou ek ken beter wat jou plan is.
Om jou vrage te antwoord:
My baas en sy vrou het toe SA vir maaskappy (navorsing in die
biochimie) gereis en dan het hulle 'n toer gedoen om aan die diere van
Zim, Namib, en die Kaap te gaan kyk. Hulle het veele fotos daarvan
huistoe gebring. Die jaar was omtrent 1997? My baas se vrou het vir my
baie hartseer verslae oor die onveiligheid en stryf sy gesien het
gelyk, maar ek was nie bewus van geen nuus hier daarvan slegs van
Charlene Smith en Charlise Theron nie, en ek besluit om dit te lees
op Afrikaans as ek kan. Dit sukkel juis totdat ek hierde ng gevind
het, en nou is ek versklaafde daarvan; nie so baie van die nuus,
alhoewel dit is baie belangrik vir die toekoms van elkeen van vandags
demokrasies, maar ek hou hoofsaaklik van die toestemming om te skryf
en Afrikaans of Hollands aleen, en die gedagtegoed van almal hier en
vergelyking veral te andre mense.
Dick
On Wed, 24 Apr 2002 13:06:46 +0200, "Annette" wrote:
> Ek dink nie so nie Dick, dit blyk een of ander toestand te wees waar sommige
> mense gewoonlik klinkers sien in kleure. Ek sien ook syfers in kleure.
> Wat jy beskryf het is seker meer in die sin dat dinge anders is as wat dit
> vir sommige mense voorkom?
>
> Hoekom wil jy daar in Amerika Afrikaans leer?
> Is daar 'n rede voor?
>
> Annette
>
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> Dikkat wrote in message
> news:3cc64e0b.186778@news.vanderbilt.edu...
>> The eye of man hath not heard, the ear of man hath not seen, man's
>> hand is not able to taste, his tongue to conceive, nor his heart to
>> report, what my dream was.
>> ATTRIBUTION: A Midsummer Night's Dream. Act iv. Sc. 1.
>> (Shakespeare het dit vra die Bybel aangepass:
>> 2-Korinthiers. 2,9 )
>> Verskoon die pos op Engels maar dit moontlik betrek
>> soc.culture.afrikaans, indien jy dink Puck se blome na SA versamelede
>> was.
>> My vrou et ek het hierdie aanhaal verkies om ons voortestel
>> aan die kerkevolk as ons getroud was. Die doel wat ons probeer aan
>> die gemeentelede met dit tuistebring was dat ons ons as soms
>> deurmekaar sien. Is dit ook 'n voorbeeld van synesthesia?
>> groete,
>> Dick uit Tennessee
>> On Thu, 18 Apr 2002 08:46:15 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>> Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
>>> syfer in 'n ander kleur sien.
>>> Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
>>> Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
>>> sien.
>>>
>>> Toe vertel iemand ons die volgende:
>>> This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
>>> retain
>>> certain neural connections that the rest of us eventually lose.
>>>
>>> http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html
>>>
>>> Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 13:23:36 UTC 2025
|