Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vreesfaktor
Vreesfaktor [boodskap #60497] |
Do., 18 April 2002 05:01  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is tot Saterdag tyd om in te skryf vir die nuwe Mnet realiteitsprogram
Fear Factor.
Drie mans en drie dames gaan per program deelneem, en die wenner van elke
program gaan R50 000 wen.
Ek sal nie inskryf nie. Ek sal wel die desperate deelnemers innig jammer
kry - veral die vyf verloorders in elke program.
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Vreesfaktor [boodskap #60522 is 'n antwoord op boodskap #60520] |
Do., 18 April 2002 10:55  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit gebeur as jy 'n Engelse naam kies vir jou besigheidsnaam.
As hulle nou WEN was - dan het ons almal geweet Koos was by die storie
betrokke:))
Annette
TJ skryf in boodskap news:3cbea4e3$0$227@hades.is.co.za...
> Die helikopter groep se naam is WIN, maar ek dink die keer verloor hulle.
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 04:11:41 UTC 2025
|