| Belgiese koerante [boodskap #60401] |
Di., 16 April 2002 19:33  |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, elkeen,
Daar was iemand van hierdie nuusgroep wat my 'n rukkie gelede gevra
het as daar ook Vlaamse internetkoerante bestaan wat publiseer op die
Internet. Ek was dit inmiddels glad vergeet maar ek het dan tog 'n
opsoeking gedoen. Wel, vir daardie mense wat hulle daaromtrent
interesseer: daar is 'n klomp Belgiese koerante waarop julle kan inlog
as julle gaan na:
http://www.digikids.be/nl/media/kranten/europa/k-belg.htm
Moet wél sê dat nie elke Vlaamse koerant wat daar vermeld staan
nuusberigte in se tuisblad het. Dit kan ook slegs publisiteit wees.
Nou, julle sal die Vlaamse koerante wel kan lees maar julle sal tog
opmerk dat ons hier in Vlaanderen tog in 'n gans andere wêreld lewe.
Vir elkeen die groete uit Vlaanderen
Norbert
http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Belgiese koerante [boodskap #60490 is 'n antwoord op boodskap #60415] |
Wo., 17 April 2002 20:33  |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Me mooi niggie sal in Vlaanderen bly. Sy het 'n vriend en sy
interesseer haar eie nie vir Afrikaners nie.
Dankie vir jou interesse vir me webblad. Eintlik wag ek ook om joune
eens te kan sien. En ook die tuisblad van Gloudina, Annette, Danielle,
Wouter, Michel, Arthur en al die andere? Waarom maak hulle ook nie so
'n tuisblad aan nie? Dis heeltemal nie so moeilik nie.
Norbert
Didi schreef:
> En dit was lekker om jou webblad deur te blaai
> en Norbert beter te leer ken. (Waar bly daardie
> mooi niggies van jou?:-)))
>
> DD
|
|
|
|