Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Swak CD's
Swak CD's [boodskap #60442] |
Wed, 17 April 2002 08:57  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In hierdie week se Keur word daar 'n nuwe CD deur 'n onbekende mooi jong man
bespreek - mooi prentjie de lot van die CD - opskrif van die CD in dikker
swarter letters
Nog nooit van die sanger gehoor nie.
Wel, wel - geen mens kon seker 'n swakker resensie vir sy poging gekry het
nie - een van die resensent se sinne was: Kortom - hy sing vals.
Nou kom die vragie op - hoe kan 'n vals sanger so ver tot by 'n bespreking
in 'n gewilde musiekrubriek kom, om dan so absoluut brutaal afgekraak te
word?
Iemand moes tog vir die kind vertel het hy sing mooi en behoort 'n CD te
maak?
Iemand in die platebedryf moes tog gedink het die tyd en onkoste is die
moeite werd om die CD te maak en vry te stel?
Iemand het genoeg van die CD gedink om dit vir die resensent te stuur?
Ek het nie twyfel dat die resensent nie weet wat is vals nie - en in die
opsig het hy ook reg gedoen om die publiek te waarsku .
Die vragie is nou net of die sanger die resensent ook fisies gaan bykom vir
publisiteit;)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Swak CD's [boodskap #60525 is 'n antwoord op boodskap #60500] |
Thu, 18 April 2002 11:39  |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 18 Apr 2002 08:07:45 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Presies Skippie - dis waarom ek gevra het wat die kind laat besluit het om
> die CD te laat doen, en hoekom daar produksie-mense was wat dit toegelaat
> het.
> Ek stem saam met wat jy sê - maar ek dink in daardie opsig moet die mense
> wat die CD maak verantwoordelikheid neem -en die kunstenaar te vertel hy/sy
> mors hul tyd en geld.
> Dieselfde geld vir die persoon wat die CD ingestuur het vir kritiek.
>
ja, daar is seker mense in die musiek bedryf wat eerlik genoeg sal
wees en vir jou die waarheid vertel voordat hulle jou geld vat.
ongelukkig is die meerderheid maar daarin vir die geld so as hy sy
R25000 kry om jou cd te produce dan sal hy dit vat en verder het hy
vrede met jou lot. maar jy's reg, sy ma of ouma moes dalk iewers
geskimp het dat hy nie waffers kan sing nie, maar dis nou maar die
gevare van `n disfunctional familie, daar is geen kommunikasie nie.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 03 11:38:23 UTC 2025
|