| TJ - Kan jy help asseblief? [boodskap #60371] |
Di., 16 April 2002 09:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wil graag weet wat op die planke gebring gaan word hier in die Kaap
volgende jaar in Januarie ( Januarie 2003) by ArtsCape, Baxter, Theatre on
the Bay, Spier en Libertas.
Die pamflette beskikbaar geen net inligting tot einde Julie.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: TJ - Kan jy help asseblief? [boodskap #60378 is 'n antwoord op boodskap #60371] |
Di., 16 April 2002 10:28  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Oeps, nog een ... www.theatreonthebay.co.za vir Pieter Toerien se inligting.
Kyk ook elke Dinsdagaand vir ShowBuzz - so skuins na 20:20 en voor Barry
Ronge se Cinemagic (net op M-Net) of loer in by www.artslink.co.za/tv - daar
is kaartjies beskikbaar vir "VATMAAR" (Baxter) via 'n kompetisie of die
webwerf.
TJ
www.artslink.co.za
|
|
|
|