Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Idols Foutjie
Idols Foutjie [boodskap #60360] Di, 16 April 2002 04:28
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar gaan nou nie meer 'n finale 10 finaliste wees nie, maar finale 11.
Daar is besluit om die blonde Melanie Lowe ook deur te laat gaan omdat sy
met minder as 'n % ( eintlik minder as 1/2%) teen Brandon October verloor
het, en omdat die lyne om te stem gesluit het voordat dit deur deur die
aankondigers aangekondig is.
Laat ons nou maar hoop die vervaardigers het nou aan alle verdere moontlike
tegniese foutjies gedink.

Ons SA mense is nie so emosioneel soos die Britte nie, en die blinde
deelnemer is nie deur na die finale 10 nie.
Gisteraand se groepie finaliste het duidelik net een wenner .

Annette
Vorige onderwerp: weggesteekte bladsy op ....
Volgende onderwerp: Mondial van de wijn in Brussel (Nederlands en Afrikaans).
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 08:32:56 MGT 2024