Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Taalrit" deur MARIUS TITUS
"Taalrit" deur MARIUS TITUS [boodskap #27958] Sa, 13 November 1999 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Taalrit
Marius Titus

Kom na die baan en kyk hoe ry
die tale in gelid verby.
Vroem!!.... Vroem!!.... Vroem!!....
V-r-r-r-o-o-o-o-e-e-e-e-m....
Wat ry hier so traag verby?
Dis Afrikaans wat nie sy ry kan kry.
Daai taal het 'n helse towbar aan,
en sleep 'n oorvol waentjie saam.
Die revs is hoog,
die spoed bly laag.
Die clutchplaat skroei
en die speedometer traag.

Al daai klomp exclusive goed
is die oorsaak van die lae spoed.

Uit: 'Dwangherfs' (1992)
Re: "Taalrit" deur MARIUS TITUS [boodskap #27959 is 'n antwoord op boodskap #27958] Sa, 13 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @sympatico.ca wrote:
> Taalrit
> Marius Titus
> Kom na die baan en kyk hoe ry
> die tale in gelid verby.
> Vroem!!.... Vroem!!.... Vroem!!....
> V-r-r-r-o-o-o-o-e-e-e-e-m....
> Wat ry hier so traag verby?
> Dis Afrikaans wat nie sy ry kan kry.
> Daai taal het 'n helse towbar aan,
> en sleep 'n oorvol waentjie saam.
> Die revs is hoog,
> die spoed bly laag.
> Die clutchplaat skroei
> en die speedometer traag.
> Al daai klomp exclusive goed
> is die oorsaak van die lae spoed.
> Uit: 'Dwangherfs' (1992)

Baie dankie Gloudina. Geweet die Afrikaanse naam vir die Crunchie
sjokolade is Knerpie? :)

Kom vanaand op die nuus agter hiv+ veronderstel om miv+ te wees. Baie
Dankie SABC 2. Baie dankie vir die artikel oor vigs. Saam vir 'n beter
toekoms. :)

Re: "Taalrit" deur MARIUS TITUS [boodskap #27970 is 'n antwoord op boodskap #27958] Ma, 15 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

reisiger wrote:

> Geweet die Afrikaanse naam vir die Crunchie
> sjokolade is Knerpie? :)
>

Wanneer Kramer sing "You call me a crunchie and I'll take you
outside, and I'll show you how the crunch is applied," waar kom
die woord "crunchie" (vir Afrikaners) vandaan? Van die naam
van die sjokolade?
In "Tjoepstil" gebruik hy ook die woord "ge" in dieselfde konteks.
Ek het nooit daardie woord geken toe ek nog in SA gebly het nie.
Waar kom dit vandaan?

Gloudina
Re: "Taalrit" deur MARIUS TITUS [boodskap #27971 is 'n antwoord op boodskap #27958] Ma, 15 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

jsc...@gak.nl wrote:

> Hey Glaudina,
> De Meanderkrant van afgelopen woensdag kun je ook in z'n geheel posten
> Jan Schrik

OK. So aangesien jy nou dit aanvra, pos ek 'n gedig van Joan Hambidge
spesiaal vir jou.

Gloudina
Re: "Taalrit" deur MARIUS TITUS [boodskap #27972 is 'n antwoord op boodskap #27958] Ma, 15 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan schrik  is tans af-lyn  jan schrik
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hey Glaudina,
De Meanderkrant van afgelopen woensdag kun je ook in z'n geheel posten
Jan Schrik
@sympatico.ca wrote:

> Taalrit
> Marius Titus
>
> Kom na die baan en kyk hoe ry
> die tale in gelid verby.
> Vroem!!.... Vroem!!.... Vroem!!....
> V-r-r-r-o-o-o-o-e-e-e-e-m....
> Wat ry hier so traag verby?
> Dis Afrikaans wat nie sy ry kan kry.
> Daai taal het 'n helse towbar aan,
> en sleep 'n oorvol waentjie saam.
> Die revs is hoog,
> die spoed bly laag.
> Die clutchplaat skroei
> en die speedometer traag.
>
> Al daai klomp exclusive goed
> is die oorsaak van die lae spoed.
>
>
> Uit: 'Dwangherfs' (1992)
>
>
>
>

Reply: remove xxx in e-mail
" Taalrit " deur MARIUS TITUS [boodskap #60248 is 'n antwoord op boodskap #27958] So, 14 April 2002 01:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Taalrit
Marius Titus

Kom na die baan en kyk hoe ry
die tale in gelid verby.
Vroem!!.... Vroem!!.... Vroem!!....
V-r-r-r-o-o-o-o-e-e-e-e-m....
Wat ry hier so traag verby?
Dis Afrikaans wat nie sy ry kan kry.
Daai taal het 'n helse towbar aan,
en sleep 'n oorvol waentjie saam.
Die revs is hoog,
die spoed bly laag.
Die clutchplaat skroei
en die speedometer traag.

Al daai klomp exclusive goed
is die oorsaak van die lae spoed.

Uit: 'Dwangherfs' (1992)
Re: " Taalrit " deur MARIUS TITUS [boodskap #60250 is 'n antwoord op boodskap #60248] So, 14 April 2002 03:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Marius Titus kan gerus maar sy pen in 'n olie lappie toedraai en hom
wegbere.

HK.

skryf in boodskap news:3CB8D6BB.5020908@rogers.com...
> Taalrit
> Marius Titus
>
> Kom na die baan en kyk hoe ry
> die tale in gelid verby.
> Vroem!!.... Vroem!!.... Vroem!!....
> V-r-r-r-o-o-o-o-e-e-e-e-m....
> Wat ry hier so traag verby?
> Dis Afrikaans wat nie sy ry kan kry.
> Daai taal het 'n helse towbar aan,
> en sleep 'n oorvol waentjie saam.
> Die revs is hoog,
> die spoed bly laag.
> Die clutchplaat skroei
> en die speedometer traag.
>
> Al daai klomp exclusive goed
> is die oorsaak van die lae spoed.
>
>
> Uit: 'Dwangherfs' (1992)
>
Re: " Taalrit " deur MARIUS TITUS [boodskap #60269 is 'n antwoord op boodskap #60248] So, 14 April 2002 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3CB8D6BB.5020908@rogers.com...
> Taalrit
> Marius Titus
>
> Kom na die baan en kyk hoe ry
> die tale in gelid verby.
> Vroem!!.... Vroem!!.... Vroem!!....
> V-r-r-r-o-o-o-o-e-e-e-e-m....
> Wat ry hier so traag verby?
> Dis Afrikaans wat nie sy ry kan kry.
> Daai taal het 'n helse towbar aan,
> en sleep 'n oorvol waentjie saam.
> Die revs is hoog,
> die spoed bly laag.
> Die clutchplaat skroei
> en die speedometer traag.
>
> Al daai klomp exclusive goed
> is die oorsaak van die lae spoed.
>
>
> Uit: 'Dwangherfs' (1992)
>
Re: " Taalrit " deur MARIUS TITUS [boodskap #60270 is 'n antwoord op boodskap #60248] So, 14 April 2002 12:19 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Een voordeel wat die ou het is dat sy pa nie 'n witomie is nie .... Dit
klink nie so nie.
skryf in boodskap news:3CB8D6BB.5020908@rogers.com...
> Taalrit
> Marius Titus
>
> Kom na die baan en kyk hoe ry
> die tale in gelid verby.
> Vroem!!.... Vroem!!.... Vroem!!....
> V-r-r-r-o-o-o-o-e-e-e-e-m....
> Wat ry hier so traag verby?
> Dis Afrikaans wat nie sy ry kan kry.
> Daai taal het 'n helse towbar aan,
> en sleep 'n oorvol waentjie saam.
> Die revs is hoog,
> die spoed bly laag.
> Die clutchplaat skroei
> en die speedometer traag.
>
> Al daai klomp exclusive goed
> is die oorsaak van die lae spoed.
>
>
> Uit: 'Dwangherfs' (1992)
>
Vorige onderwerp: Uit " Joernaal van Jorik" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: " Weeklag van die Fascistiese Fliekganger " deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 02:27:23 MGT 2024