Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederburg Veiling
Nederburg Veiling [boodskap #60258] |
So., 14 April 2002 07:00  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister het die Nederburg Wynveiling weer plaasgevind.
Die drie grootste kopers was supermarkgroepe Spar, Makro & Pick & Pay.
Chardonnay was die die wyn waarin die meeste belangstelling was. Avontuur
1999 Chardonnay Reserve het R1250 per kas gehaal.
In teenstelling was daar min belangstelling vir Chenin Blanc - Old Vines
1997 Chenin Blanc het glad nie 'n bod gekry nie - en die meeste ander
Chenin Blancs het net die insetprys van R360 per kas gehaal.
Annette
|
|
|
|
Re: Nederburg Veiling [boodskap #60315 is 'n antwoord op boodskap #60308] |
Ma., 15 April 2002 08:36  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja - die Pinotage het alweer die hoogste bod behaal - R2000 per bottel - so
teen R360 per glas, praat ons van klein glasies:))
Ek hou van die groot rooiwyn glase - mens skink net een maal:)))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3cba7ac3$0$225@hades.is.co.za...
> Wat het daai een kas '68(?) Pinotage gehaal? Iets soos R350 per glas?
>
> "Annette" wrote in message
> news:a9bapt$1qnde$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gister het die Nederburg Wynveiling weer plaasgevind.
>> Die drie grootste kopers was supermarkgroepe Spar, Makro & Pick & Pay.
>> Chardonnay was die die wyn waarin die meeste belangstelling was. Avontuur
>> 1999 Chardonnay Reserve het R1250 per kas gehaal.
>> In teenstelling was daar min belangstelling vir Chenin Blanc - Old Vines
>> 1997 Chenin Blanc het glad nie 'n bod gekry nie - en die meeste ander
>> Chenin Blancs het net die insetprys van R360 per kas gehaal.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 16:11:19 UTC 2025
|