Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Nuwe Land!
Die Nuwe Land! [boodskap #5975] |
Sat, 16 March 1996 00:00  |
Aussies
Boodskappe: 40 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Baie dankie aan al die poslysers wat saam met ons gebid het vir die begin
van 'n Afrikaanse Gemeente im Perth Wes Australië. Ons eerste Preek in
Afrikaans vind plaas op die 15/03/96 in Perth. Afhangend van die reaksie sal
ons sien of 'n Gemeente wel selfonderhoudend kan wees.
Ons gesin het ook vanaand gaan uit eet by Perth se splinternuwe SPUR en met
meeste van die personeel afkomstig uit SA kon ons alles heerlik bestel in
Afrikaans. Die Afrikaner getalle in Perth groei daagliks.
Nogmaals dankie vir die onderskraging deur sovele van julle destyds toe ek
geskryf het oor die moontlikheid van 'n Afrikaanse gemeente. Die wat so
negatief was.. ons almal leer dat dit wat die Here Wil sal geskied.
Groete uit ons skone Stad Perth,
Paul van der Merwe
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Nuwe Land! [boodskap #6158 is 'n antwoord op boodskap #5975] |
Mon, 08 April 1996 00:00  |
Sabelo L Ndabazandile
Boodskappe: 1 Geregistreer: April 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hoe gann dit mense?In article ,
fe...@is.co.za says...
>
> "Freek Eek" wrote:
>
> > Afrikaanse kelner te kry.
>
>> In van die NG gemeentes hier rond word seker driekwart van die
>> liedere in Engels gesing.>>
>
> Is die presedent nie daar nie?
> Begin 'n boikot-aksie teen die Kerk en die Spur!
>
> :)
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 14 19:21:49 UTC 2025
|