Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie ry op die N3?
Wie ry op die N3? [boodskap #60056] Do, 11 April 2002 13:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoor nou net op die nuus van al die verkillende ongelukke daar die afgelope
24 uur.
Glo agv swak weer.
( Geen melding van vrouebestuurders nie:)) )

Is die deel waar die ongelukke gebeur deel van 'n tolpad?

Miskien moet hulle maar 'n paar honderd Strauss Walse op daardie stuk pad by
Van Reenen aanbring.
Annette
Re: Wie ry op die N3? [boodskap #60084 is 'n antwoord op boodskap #60056] Do, 11 April 2002 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))))) Ai tog - net soos op die rugbyveld!!
Dis altyd die ou wat terugslaan wat afgestuur word:)
Annette

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3cb5ce5b.0@news1.mweb.co.za...
> Gewoonlik veroorsaak hulle die ongeluk en ry weg!!!
>
> Reenen
> Annette wrote in message
> news:a9431g$4lq7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoor nou net op die nuus van al die verkillende ongelukke daar die
> afgelope
>> 24 uur.
>> Glo agv swak weer.
>> ( Geen melding van vrouebestuurders nie:)) )
>>
>> Is die deel waar die ongelukke gebeur deel van 'n tolpad?
>>
>> Miskien moet hulle maar 'n paar honderd Strauss Walse op daardie stuk
pad
> by
>> Van Reenen aanbring.
>> Annette
>>
>
Re: Wie ry op die N3? [boodskap #60085 is 'n antwoord op boodskap #60056] Do, 11 April 2002 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gewoonlik veroorsaak hulle die ongeluk en ry weg!!!

Reenen

Annette skryf in boodskap news:a9431g$4lq7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoor nou net op die nuus van al die verkillende ongelukke daar die afgelope
> 24 uur.
> Glo agv swak weer.
> ( Geen melding van vrouebestuurders nie:)) )
>
> Is die deel waar die ongelukke gebeur deel van 'n tolpad?
>
> Miskien moet hulle maar 'n paar honderd Strauss Walse op daardie stuk pad by
> Van Reenen aanbring.
> Annette
>
Re: Wie ry op die N3? [boodskap #60114 is 'n antwoord op boodskap #60084] Vr, 12 April 2002 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het lanklaas 'n vrou op die rugbyveld gesien...

Is dit miskien hoekom ons sobaie verloor?

Ek het onlangs op 'n redelik "stil" dag op die N# gery - daar was twee(2)
swaar voertuie vir elke passasiersvoertuig. Dit is klaarblyklik die besigste
swaar voertuig-pad in die land. (Danksy 'n oneffektiewe spoormaatskappy.)

"Annette" skryf in boodskap news:a94m1r$atpe$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))))) Ai tog - net soos op die rugbyveld!!
> Dis altyd die ou wat terugslaan wat afgestuur word:)
> Annette
>
>
> Reenen van Niekerk wrote in message
> news:3cb5ce5b.0@news1.mweb.co.za...
>> Gewoonlik veroorsaak hulle die ongeluk en ry weg!!!
>>
>> Reenen
>> Annette wrote in message
>> news:a9431g$4lq7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hoor nou net op die nuus van al die verkillende ongelukke daar die
>> afgelope
>>> 24 uur.
>>> Glo agv swak weer.
>>> ( Geen melding van vrouebestuurders nie:)) )
>>>
>>> Is die deel waar die ongelukke gebeur deel van 'n tolpad?
>>>
>>> Miskien moet hulle maar 'n paar honderd Strauss Walse op daardie stuk
> pad
>> by
>>> Van Reenen aanbring.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Wie ry op die N3? [boodskap #60116 is 'n antwoord op boodskap #60114] Vr, 12 April 2002 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nog nie die detail gesien van watter voertuie in al die onlangse
ongelukke daar betrokke was nie. Mans kan seker in alle redelikheid aanneem
dat daar wel 'n oorvol taxi of twee betrokke by was.

Sou jy sê dan baie van die ongelukke is as gevolg van die baie swaarvoertuie
op die pad, alhoewel min van hulle self in ongelukke betrokke is?

Annette

Jonas skryf in boodskap news:a95odl$4a3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek het lanklaas 'n vrou op die rugbyveld gesien...
>
> Is dit miskien hoekom ons sobaie verloor?
>
> Ek het onlangs op 'n redelik "stil" dag op die N# gery - daar was twee(2)
> swaar voertuie vir elke passasiersvoertuig. Dit is klaarblyklik die besigste
> swaar voertuig-pad in die land. (Danksy 'n oneffektiewe spoormaatskappy.)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:a94m1r$atpe$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))))) Ai tog - net soos op die rugbyveld!!
>> Dis altyd die ou wat terugslaan wat afgestuur word:)
>> Annette
>>
>>
>> Reenen van Niekerk wrote in message
>> news:3cb5ce5b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Gewoonlik veroorsaak hulle die ongeluk en ry weg!!!
>>>
>>> Reenen
>>> Annette wrote in message
>>> news:a9431g$4lq7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hoor nou net op die nuus van al die verkillende ongelukke daar die
>>> afgelope
>>>> 24 uur.
>>>> Glo agv swak weer.
>>>> ( Geen melding van vrouebestuurders nie:)) )
>>>>
>>>> Is die deel waar die ongelukke gebeur deel van 'n tolpad?
>>>>
>>>> Miskien moet hulle maar 'n paar honderd Strauss Walse op daardie
stuk
>> pad
>>> by
>>>> Van Reenen aanbring.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie ry op die N3? [boodskap #60125 is 'n antwoord op boodskap #60116] Vr, 12 April 2002 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal nou wonder wat vrouens sal aanneem.... :-))))))))

"Annette" skryf in boodskap news:a95snq$i81b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mans kan seker in alle redelikheid aanneem
> dat daar wel 'n oorvol taxi of twee betrokke by was.
>
> Annette
>
Re: Wie ry op die N3? [boodskap #60147 is 'n antwoord op boodskap #60116] Vr, 12 April 2002 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet sê dat die gedrag van die swaarvoertuigbestuurders my beindruk het -
onthou - die roete is nou 'n volledige snelweg/tolpad. Ongelukke sal seker
toeneem met die drukte van verkeer. Ek sal ook glo dat oormoeg
swaarvoertuigbestuurders 'n probleem kan wees. (Om die kostes van die
voertuie te dek glo ek sal hulle 2 ritte opmekaar aanpak.)

Weereens, die ratio passasiersvoertuie tot swaarvoertuie het my verbaas.

"Annette" skryf in boodskap news:a95snq$i81b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het nog nie die detail gesien van watter voertuie in al die onlangse
> ongelukke daar betrokke was nie. Mans kan seker in alle redelikheid aanneem
> dat daar wel 'n oorvol taxi of twee betrokke by was.
>
> Sou jy sê dan baie van die ongelukke is as gevolg van die baie swaarvoertuie
> op die pad, alhoewel min van hulle self in ongelukke betrokke is?
>
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:a95odl$4a3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ek het lanklaas 'n vrou op die rugbyveld gesien...
>>
>> Is dit miskien hoekom ons sobaie verloor?
>>
>> Ek het onlangs op 'n redelik "stil" dag op die N# gery - daar was twee(2)
>> swaar voertuie vir elke passasiersvoertuig. Dit is klaarblyklik die
> besigste
>> swaar voertuig-pad in die land. (Danksy 'n oneffektiewe spoormaatskappy.)
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a94m1r$atpe$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :)))))) Ai tog - net soos op die rugbyveld!!
>>> Dis altyd die ou wat terugslaan wat afgestuur word:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Reenen van Niekerk wrote in message
>>> news:3cb5ce5b.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Gewoonlik veroorsaak hulle die ongeluk en ry weg!!!
>>>>
>>>> Reenen
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:a9431g$4lq7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Hoor nou net op die nuus van al die verkillende ongelukke daar die
>>>> afgelope
>>>> > 24 uur.
>>>> > Glo agv swak weer.
>>>> > ( Geen melding van vrouebestuurders nie:)) )
>>>> >
>>>> > Is die deel waar die ongelukke gebeur deel van 'n tolpad?
>>>> >
>>>> > Miskien moet hulle maar 'n paar honderd Strauss Walse op daardie
> stuk
>>> pad
>>>> by
>>>> > Van Reenen aanbring.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie ry op die N3? [boodskap #60155 is 'n antwoord op boodskap #60125] Vr, 12 April 2002 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie sommer net enige ou klein dingetjie nie:))))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3cb692b8$0$226@hades.is.co.za...
> Ek sal nou wonder wat vrouens sal aanneem.... :-))))))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:a95snq$i81b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Mans kan seker in alle redelikheid aanneem
>> dat daar wel 'n oorvol taxi of twee betrokke by was.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wie ry op die N3? [boodskap #60156 is 'n antwoord op boodskap #60147] Vr, 12 April 2002 18:27 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis waar - die rede is natuurlik dat die ratio van ongelukke van swaar
voertuie tot ander voertuie, in die die lig van die verhouding van wat jy
genoem het, nog meer verbasend is.

Of sal ek dit duideliker stel = swaar voertuie wat in ongelukke betrokke is
tot ander voertuie wat in ongelukke betrokke is, ens.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a971eh$d38$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek moet sê dat die gedrag van die swaarvoertuigbestuurders my beindruk het -
> onthou - die roete is nou 'n volledige snelweg/tolpad. Ongelukke sal seker
> toeneem met die drukte van verkeer. Ek sal ook glo dat oormoeg
> swaarvoertuigbestuurders 'n probleem kan wees. (Om die kostes van die
> voertuie te dek glo ek sal hulle 2 ritte opmekaar aanpak.)
>
> Weereens, die ratio passasiersvoertuie tot swaarvoertuie het my verbaas.
> "Annette" wrote in message
> news:a95snq$i81b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het nog nie die detail gesien van watter voertuie in al die onlangse
>> ongelukke daar betrokke was nie. Mans kan seker in alle redelikheid
> aanneem
>> dat daar wel 'n oorvol taxi of twee betrokke by was.
>>
>> Sou jy sê dan baie van die ongelukke is as gevolg van die baie
> swaarvoertuie
>> op die pad, alhoewel min van hulle self in ongelukke betrokke is?
>>
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:a95odl$4a3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Ek het lanklaas 'n vrou op die rugbyveld gesien...
>>>
>>> Is dit miskien hoekom ons sobaie verloor?
>>>
>>> Ek het onlangs op 'n redelik "stil" dag op die N# gery - daar was
> twee(2)
>>> swaar voertuie vir elke passasiersvoertuig. Dit is klaarblyklik die
>> besigste
>>> swaar voertuig-pad in die land. (Danksy 'n oneffektiewe
> spoormaatskappy.)
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a94m1r$atpe$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> :)))))) Ai tog - net soos op die rugbyveld!!
>>>> Dis altyd die ou wat terugslaan wat afgestuur word:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Reenen van Niekerk wrote in message
>>>> news:3cb5ce5b.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Gewoonlik veroorsaak hulle die ongeluk en ry weg!!!
>>>> >
>>>> > Reenen
>>>> > Annette wrote in message
>>>> > news:a9431g$4lq7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Hoor nou net op die nuus van al die verkillende ongelukke daar die
>>>> > afgelope
>>>> > > 24 uur.
>>>> > > Glo agv swak weer.
>>>> > > ( Geen melding van vrouebestuurders nie:)) )
>>>> > >
>>>> > > Is die deel waar die ongelukke gebeur deel van 'n tolpad?
>>>> > >
>>>> > > Miskien moet hulle maar 'n paar honderd Strauss Walse op daardie
>> stuk
>>>> pad
>>>> > by
>>>> > > Van Reenen aanbring.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Wouter Basson onskuldig bevind
Volgende onderwerp: My Geld Steel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 22:37:30 MGT 2024