Wie ry op die N3? [boodskap #60056] |
Thu, 11 April 2002 13:10  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoor nou net op die nuus van al die verkillende ongelukke daar die afgelope
24 uur.
Glo agv swak weer.
( Geen melding van vrouebestuurders nie:)) )
Is die deel waar die ongelukke gebeur deel van 'n tolpad?
Miskien moet hulle maar 'n paar honderd Strauss Walse op daardie stuk pad by
Van Reenen aanbring.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wie ry op die N3? [boodskap #60156 is 'n antwoord op boodskap #60147] |
Fri, 12 April 2002 18:27  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis waar - die rede is natuurlik dat die ratio van ongelukke van swaar
voertuie tot ander voertuie, in die die lig van die verhouding van wat jy
genoem het, nog meer verbasend is.
Of sal ek dit duideliker stel = swaar voertuie wat in ongelukke betrokke is
tot ander voertuie wat in ongelukke betrokke is, ens.
Annette
Jonas skryf in boodskap news:a971eh$d38$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek moet sê dat die gedrag van die swaarvoertuigbestuurders my beindruk het -
> onthou - die roete is nou 'n volledige snelweg/tolpad. Ongelukke sal seker
> toeneem met die drukte van verkeer. Ek sal ook glo dat oormoeg
> swaarvoertuigbestuurders 'n probleem kan wees. (Om die kostes van die
> voertuie te dek glo ek sal hulle 2 ritte opmekaar aanpak.)
>
> Weereens, die ratio passasiersvoertuie tot swaarvoertuie het my verbaas.
> "Annette" wrote in message
> news:a95snq$i81b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het nog nie die detail gesien van watter voertuie in al die onlangse
>> ongelukke daar betrokke was nie. Mans kan seker in alle redelikheid
> aanneem
>> dat daar wel 'n oorvol taxi of twee betrokke by was.
>>
>> Sou jy sê dan baie van die ongelukke is as gevolg van die baie
> swaarvoertuie
>> op die pad, alhoewel min van hulle self in ongelukke betrokke is?
>>
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:a95odl$4a3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Ek het lanklaas 'n vrou op die rugbyveld gesien...
>>>
>>> Is dit miskien hoekom ons sobaie verloor?
>>>
>>> Ek het onlangs op 'n redelik "stil" dag op die N# gery - daar was
> twee(2)
>>> swaar voertuie vir elke passasiersvoertuig. Dit is klaarblyklik die
>> besigste
>>> swaar voertuig-pad in die land. (Danksy 'n oneffektiewe
> spoormaatskappy.)
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a94m1r$atpe$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> :)))))) Ai tog - net soos op die rugbyveld!!
>>>> Dis altyd die ou wat terugslaan wat afgestuur word:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Reenen van Niekerk wrote in message
>>>> news:3cb5ce5b.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Gewoonlik veroorsaak hulle die ongeluk en ry weg!!!
>>>> >
>>>> > Reenen
>>>> > Annette wrote in message
>>>> > news:a9431g$4lq7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Hoor nou net op die nuus van al die verkillende ongelukke daar die
>>>> > afgelope
>>>> > > 24 uur.
>>>> > > Glo agv swak weer.
>>>> > > ( Geen melding van vrouebestuurders nie:)) )
>>>> > >
>>>> > > Is die deel waar die ongelukke gebeur deel van 'n tolpad?
>>>> > >
>>>> > > Miskien moet hulle maar 'n paar honderd Strauss Walse op daardie
>> stuk
>>>> pad
>>>> > by
>>>> > > Van Reenen aanbring.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|