Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My Geld Steel
My Geld Steel [boodskap #60048] |
Do., 11 April 2002 10:42  |
HTD
Boodskappe: 1 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek ry gister terug van Durban. Ek het tyd om op te maak en besluit en nie
die Tol pad vir R 26.00 vir 10km te ry nie. Kom by die Tolhek aan ek vra hoe
ry ek JHB toe sonder om die Tol te gebruik. Jammer se Ta ons het alle paaie
gesluit, haal maar uit en wys.
Kan jy die K*K glo.
Diewe
|
|
|
|
|
Re: My Geld Steel - Tolpaaie [boodskap #60112 is 'n antwoord op boodskap #60048] |
Vr., 12 April 2002 04:18   |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"HTD" skryf in boodskap news:...
> Ek ry gister terug van Durban. Ek het tyd om op te maak en besluit en nie
> die Tol pad vir R 26.00 vir 10km te ry nie. Kom by die Tolhek aan ek vra hoe
> ry ek JHB toe sonder om die Tol te gebruik. Jammer se Ta ons het alle paaie
> gesluit, haal maar uit en wys.
>
> Kan jy die K*K glo.
>
> Diewe
KinkY: Dit kos deesdae nogal naardige bedraggie om van JOhannesburg
na Durban en terug te ry, ek weet maar as jy weet hoé vol gate die
ander paaie is, bly jy op liewer graag op die tolpad en betaal graag.
:-) Vanaf Pietermaritzburg kan jy deur Howick, Estcourt, Colenso,
Ladysmith, Newcastle, Volksrust, Standerton en daarvan kan mens weer
op die N3 aansluit sonder om tolgeld te betaal. Dit is dus moontlik.
Ek sou sê Ta het net nie geweet nie. Daai eerste tolhek by Durban kos
darem ook nie R26? Ek dink dit is iets soos R7. Maar daar is selfs
vanaf Durban na PMBurg n alternatiewe pad, sonder tolgeld.
Die pad tussen Howick, Estcourt en Colenso is n vreeslike slegte pad
en jy kan maklik n band of twee daar verloor. Maar die omgewing is
asemrowend mooi.
Die tolpad vanaf Villiers na Johannesburg het onlangs geopen. Dit is n
wonderlike pad, as mens weet hoe gevaarlik en besig dié pad voorheen
was. Die tolgeld naby Heidelberg kos R18 en omdat dit nou n pad is
wat ek baie ry, betaal ek daai R18 met n groot glimlag~!
|
|
|
Re: My Geld Steel - Tolpaaie [boodskap #60158 is 'n antwoord op boodskap #60112] |
Vr., 12 April 2002 18:31  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 11 Apr 2002 21:18:30 -0700, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
> Daai eerste tolhek by Durban kos
> darem ook nie R26? Ek dink dit is iets soos R7.
Ek ry Hoëveld na Durban relatief dikwels. Die hek was R2.00 en
ek dink dat dit nou R2.50 is.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 08:02:17 UTC 2025
|