Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Ou Nuus
Nuwe Ou Nuus [boodskap #60032] |
Do., 11 April 2002 06:58  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wouter Basson gaan glo vandag hoor hou stout die regter dink hy was, en wat
sy straf sal wees.
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Nuwe Ou Nuus [boodskap #60069 is 'n antwoord op boodskap #60068] |
Do., 11 April 2002 16:49  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jammer - spelfout - aanhangig.
Annette skryf in boodskap news:a94eaq$8tj5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wouter Basson is vandag onskuldig bevind op al die aanklagte wat nog teen
> hom aanhanhig was.
>
> Ons sal seker nou nie oor die koste van die saak, en wie vir dit
> verantwoordelik is, uitwei nie, of hoe?
>
> Annette
>
>
>
> Annette wrote in message
> news:a9465p$5in1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Haai sies Suidwester!!, hoe naar van jou:)
>> Hulle het nou net oor die nuus vertel van al die hoge snare wat daar by
> die
>> uitspraak sit - Magnus Malan o.a.
>> Daardie mense stel belang man!:))))
>> Hulle gee dan op sigbare wyse bewys van hul ondersteuning aan hul
> makker.:))
>>
>> Annette
>>
>> Suidwester wrote in message
>> news:a941mp$de0$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Ja, hare kloof oor mense wat in opdrag gewerk het. Nou sit hy in die
> sop
>>> en die politici het ge-'retire' met groot onskuld en miljoene in die
> bank!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a93o31$1b5t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wouter Basson gaan glo vandag hoor hou stout die regter dink hy was,
> en
>>> wat
>>>> sy straf sal wees.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 09:54:23 UTC 2025
|