Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe gaan ons nou tee drink?
Hoe gaan ons nou tee drink? [boodskap #59890] Di, 09 April 2002 12:45 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette

Het tannie nog koppies en pierings om uit te leen?

"A solid gold tea-set worth about R3-million, a gift from the British royal
family to the South African government in 1952, has been stolen from
Tuynhuys." - www.iol.co.za

:-)

TJ
www.artslink.co.za

--

Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
The SA Arts, Culture and Entertainment Hub

Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA

The Arts and Culture Trust of the President Awards:
Electronic Media of the Year in Support of the Arts
Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1

Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
Mike van Graan's The Cultural Weapon
Re: Hoe gaan ons nou tee drink? [boodskap #59893 is 'n antwoord op boodskap #59890] Di, 09 April 2002 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien nie wat die probleem is nie - die persoon wat dit gevat het moes dit
nodig gehad het:))
- Onse Prez moet maar na sy etniese wortels teruggaan en die hoge gaste tee
aanbied in blikbekers.
Miskien kan een of ander opportunistiese juwelier aanbied om 'n goue P op
die bodem van die bekers aan te bring:))))
Annette

TJ skryf in boodskap news:3cb2e285$0$235@hades.is.co.za...
> Annette
>
> Het tannie nog koppies en pierings om uit te leen?
>
> "A solid gold tea-set worth about R3-million, a gift from the British royal
> family to the South African government in 1952, has been stolen from
> Tuynhuys." - www.iol.co.za
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
> --
>
> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>
> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>
> The Arts and Culture Trust of the President Awards:
> Electronic Media of the Year in Support of the Arts
> Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
>
> Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
> Mike van Graan's The Cultural Weapon
>
Re: Hoe gaan ons nou tee drink? [boodskap #59897 is 'n antwoord op boodskap #59893] Di, 09 April 2002 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
... etniese wortels ...

"root tea" of "roots tea"?

Maak hulle nog sulke lekker bossies tee in Clanwilliam distrik (ook bekend
vir sy vellies)?

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Hoe gaan ons nou tee drink? [boodskap #59903 is 'n antwoord op boodskap #59897] Di, 09 April 2002 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik!!
Clanwilliam is die Rooibostee mekka van die Wêreld!
Annette

> ... etniese wortels ...
>
> "root tea" of "roots tea"?
>
> Maak hulle nog sulke lekker bossies tee in Clanwilliam distrik (ook bekend
> vir sy vellies)?
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Hoe gaan ons nou tee drink? [boodskap #59918 is 'n antwoord op boodskap #59893] Di, 09 April 2002 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die blikbekers sal ook verdwyn.

Dink net, miskien erens in n plakkerkamp sit en drink hulle tee uit n 3
miljoen teestel.

Reenen

Annette skryf in boodskap news:a8uqga$10g$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek sien nie wat die probleem is nie - die persoon wat dit gevat het moes dit
> nodig gehad het:))
> - Onse Prez moet maar na sy etniese wortels teruggaan en die hoge gaste tee
> aanbied in blikbekers.
> Miskien kan een of ander opportunistiese juwelier aanbied om 'n goue P op
> die bodem van die bekers aan te bring:))))
> Annette
>
>
> TJ wrote in message
> news:3cb2e285$0$235@hades.is.co.za...
>> Annette
>>
>> Het tannie nog koppies en pierings om uit te leen?
>>
>> "A solid gold tea-set worth about R3-million, a gift from the British
> royal
>> family to the South African government in 1952, has been stolen from
>> Tuynhuys." - www.iol.co.za
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>> --
>>
>> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>>
>> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>>
>> The Arts and Culture Trust of the President Awards:
>> Electronic Media of the Year in Support of the Arts
>> Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
>>
>> Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
>> Mike van Graan's The Cultural Weapon
>>
>
Re: Hoe gaan ons nou tee drink? [boodskap #59930 is 'n antwoord op boodskap #59918] Di, 09 April 2002 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, dit blyk dat hulle nie eintlik weet wanneer dit gesteel is nie. Verlede
week, toe die teestel, wat glo vreeslike sentimentele waarde het - dis glo
gegee in 1952 met ons 300jarige paartie - uitgehaal moes word vir die
350jarige paartie, toe kom hulle agter dis weg.
Iemand glo dat die goud en ivoor stel selfs opgebreek en as scrap verkoop
kon wees.
Annette

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3cb32a88.0@news1.mweb.co.za...
> Die blikbekers sal ook verdwyn.
>
> Dink net, miskien erens in n plakkerkamp sit en drink hulle tee uit n 3
> miljoen teestel.
>
> Reenen
> Annette wrote in message
> news:a8uqga$10g$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ek sien nie wat die probleem is nie - die persoon wat dit gevat het moes
> dit
>> nodig gehad het:))
>> - Onse Prez moet maar na sy etniese wortels teruggaan en die hoge gaste
> tee
>> aanbied in blikbekers.
>> Miskien kan een of ander opportunistiese juwelier aanbied om 'n goue P op
>> die bodem van die bekers aan te bring:))))
>> Annette
>>
>>
>> TJ wrote in message
>> news:3cb2e285$0$235@hades.is.co.za...
>>> Annette
>>>
>>> Het tannie nog koppies en pierings om uit te leen?
>>>
>>> "A solid gold tea-set worth about R3-million, a gift from the British
>> royal
>>> family to the South African government in 1952, has been stolen from
>>> Tuynhuys." - www.iol.co.za
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>> www.artslink.co.za
>>>
>>> --
>>>
>>> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>>> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>>>
>>> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>>>
>>> The Arts and Culture Trust of the President Awards:
>>> Electronic Media of the Year in Support of the Arts
>>> Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
>>>
>>> Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
>>> Mike van Graan's The Cultural Weapon
>>>
>>
>
Re: Hoe gaan ons nou tee drink? [boodskap #60005 is 'n antwoord op boodskap #59918] Wo, 10 April 2002 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 9 Apr 2002 19:53:43 +0100, "Reenen van Niekerk"
wrote:

> Die blikbekers sal ook verdwyn.
>
> Dink net, miskien erens in n plakkerkamp sit en drink hulle tee uit n 3
> miljoen teestel.
>
> Reenen

Welkom terug Reenen:-)
het jy gehoor m8 is met verlof?
Miskien oorreed die kinners haar
om daar te bly. Jy moet nie net
kom gesels as m8 met verlof is
nie jong. Jy hoef nie bang te wees
vir haar nie. (Miskien het sy vir
Frikkie Potgieter gaan kuier.)
Re: Hoe gaan ons nou tee drink? [boodskap #60015 is 'n antwoord op boodskap #60005] Wo, 10 April 2002 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Werk en n virus op die rekenaar het my besig gehou
Reenen

Davie Davis skryf in boodskap news:8639buoppuee6ifbq68jc0e33dsaqrsvjh@4ax.com...
> On Tue, 9 Apr 2002 19:53:43 +0100, "Reenen van Niekerk"
> wrote:
>
>> Die blikbekers sal ook verdwyn.
>>
>> Dink net, miskien erens in n plakkerkamp sit en drink hulle tee uit n 3
>> miljoen teestel.
>>
>> Reenen
>
>
> Welkom terug Reenen:-)
> het jy gehoor m8 is met verlof?
> Miskien oorreed die kinners haar
> om daar te bly. Jy moet nie net
> kom gesels as m8 met verlof is
> nie jong. Jy hoef nie bang te wees
> vir haar nie. (Miskien het sy vir
> Frikkie Potgieter gaan kuier.)
>
Re: Hoe gaan ons nou tee drink? [boodskap #60062 is 'n antwoord op boodskap #59903] Do, 11 April 2002 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Maat van my in Gent, België is gek oor bossiestee. Hy is ook laf oor ons
rooiwyn.

"Annette" skryf in boodskap news:a8v7tm$336$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Natuurlik!!
> Clanwilliam is die Rooibostee mekka van die Wêreld!
> Annette
>
>
>> ... etniese wortels ...
>>
>> "root tea" of "roots tea"?
>>
>> Maak hulle nog sulke lekker bossies tee in Clanwilliam distrik (ook bekend
>> vir sy vellies)?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>
Re: Hoe gaan ons nou tee drink? [boodskap #60067 is 'n antwoord op boodskap #60062] Do, 11 April 2002 16:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skoonsus in Engeland ook - absoluut bossies daaroor - ek moet gedurig vir
haar saamstuur met mense wat Engeland toe gaan,
Rooibostee kan dit glo by sekere supermarkte in Engeland gekoop word, maar
nie in Malvern nie.
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3cb5ac3c$0$225@hades.is.co.za...
> 'n Maat van my in Gent, België is gek oor bossiestee. Hy is ook laf oor ons
> rooiwyn.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a8v7tm$336$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Natuurlik!!
>> Clanwilliam is die Rooibostee mekka van die Wêreld!
>> Annette
>>
>>
>>> ... etniese wortels ...
>>>
>>> "root tea" of "roots tea"?
>>>
>>> Maak hulle nog sulke lekker bossies tee in Clanwilliam distrik (ook
> bekend
>>> vir sy vellies)?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>> www.artslink.co.za
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Hoffmeyer plant uitklophou op KKNK ...
Volgende onderwerp: Nuwe Ou Nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:43:28 MGT 2024