Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe gaan ons nou tee drink?
Hoe gaan ons nou tee drink? [boodskap #59890] |
Tue, 09 April 2002 12:45  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette
Het tannie nog koppies en pierings om uit te leen?
"A solid gold tea-set worth about R3-million, a gift from the British royal
family to the South African government in 1952, has been stolen from
Tuynhuys." - www.iol.co.za
:-)
TJ
www.artslink.co.za
--
Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
The Arts and Culture Trust of the President Awards:
Electronic Media of the Year in Support of the Arts
Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
Mike van Graan's The Cultural Weapon
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe gaan ons nou tee drink? [boodskap #59930 is 'n antwoord op boodskap #59918] |
Tue, 09 April 2002 21:10   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, dit blyk dat hulle nie eintlik weet wanneer dit gesteel is nie. Verlede
week, toe die teestel, wat glo vreeslike sentimentele waarde het - dis glo
gegee in 1952 met ons 300jarige paartie - uitgehaal moes word vir die
350jarige paartie, toe kom hulle agter dis weg.
Iemand glo dat die goud en ivoor stel selfs opgebreek en as scrap verkoop
kon wees.
Annette
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3cb32a88.0@news1.mweb.co.za...
> Die blikbekers sal ook verdwyn.
>
> Dink net, miskien erens in n plakkerkamp sit en drink hulle tee uit n 3
> miljoen teestel.
>
> Reenen
> Annette wrote in message
> news:a8uqga$10g$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ek sien nie wat die probleem is nie - die persoon wat dit gevat het moes
> dit
>> nodig gehad het:))
>> - Onse Prez moet maar na sy etniese wortels teruggaan en die hoge gaste
> tee
>> aanbied in blikbekers.
>> Miskien kan een of ander opportunistiese juwelier aanbied om 'n goue P op
>> die bodem van die bekers aan te bring:))))
>> Annette
>>
>>
>> TJ wrote in message
>> news:3cb2e285$0$235@hades.is.co.za...
>>> Annette
>>>
>>> Het tannie nog koppies en pierings om uit te leen?
>>>
>>> "A solid gold tea-set worth about R3-million, a gift from the British
>> royal
>>> family to the South African government in 1952, has been stolen from
>>> Tuynhuys." - www.iol.co.za
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>> www.artslink.co.za
>>>
>>> --
>>>
>>> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>>> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>>>
>>> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>>>
>>> The Arts and Culture Trust of the President Awards:
>>> Electronic Media of the Year in Support of the Arts
>>> Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
>>>
>>> Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
>>> Mike van Graan's The Cultural Weapon
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe gaan ons nou tee drink? [boodskap #60067 is 'n antwoord op boodskap #60062] |
Thu, 11 April 2002 16:36  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skoonsus in Engeland ook - absoluut bossies daaroor - ek moet gedurig vir
haar saamstuur met mense wat Engeland toe gaan,
Rooibostee kan dit glo by sekere supermarkte in Engeland gekoop word, maar
nie in Malvern nie.
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3cb5ac3c$0$225@hades.is.co.za...
> 'n Maat van my in Gent, België is gek oor bossiestee. Hy is ook laf oor ons
> rooiwyn.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a8v7tm$336$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Natuurlik!!
>> Clanwilliam is die Rooibostee mekka van die Wêreld!
>> Annette
>>
>>
>>> ... etniese wortels ...
>>>
>>> "root tea" of "roots tea"?
>>>
>>> Maak hulle nog sulke lekker bossies tee in Clanwilliam distrik (ook
> bekend
>>> vir sy vellies)?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>> www.artslink.co.za
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:38:25 UTC 2025
|