Tuis » Lekker » Humor & grappe » O Koek!! Dis snaaks!!
|
|
|
|
Re: O Koek!! Dis snaaks!! [boodskap #59974 is 'n antwoord op boodskap #59824] |
Wed, 10 April 2002 10:41  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Lou!!
Dis so goed om te weet iemand hier verstaan Snapsnees -
Mens word so slim hier!!
Nou weet ek:
As ek eend bestel daar kry ek kat
As ek beesvleis bestel kry ek hond.
Annette
Lou skryf in boodskap news:3CB1890A.43896AE0@lous.zzn.com...
> ... en as hy dan die order agtertoe gee sê hy iets soos 'Ha chan
> quwan!' - wat in afrikaans beteken - 'Sit bietjie hond by die grapgat se
> order!' :)
>
> Annette wrote:
>>
>> :))))) Ek bestel altyd flied lice - en snaaks genoeg, hulle verstaan wat ek
>> sê:)
>> Annette
>>
>> Q wrote in message
>> news:a8qi2p$1se$1@paris.btinternet.com...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a8qf9g$ubtbk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Daar is selfs iets spesiaal vir Die Plaasvark by die snekseksie))
>>>>
>>>> You have to see this site. I loved the 'snack' section .
>>>> http://www.engrish.com/
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>> Of soos die Hong Kongse straat anties sou se:
>>>
>>> You numba one Hong Kong bastad... you plomise me flidge
>>>
>>> Q
>>>
>>>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 01 22:56:35 UTC 2025
|