Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ter Inligting - Die Pastoor
Ter Inligting - Die Pastoor [boodskap #59973] |
Wo., 10 April 2002 10:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Pastoor , wie se dogter 'n Profeet is, is nog nie dood nie.
Hy wil nie meer verklarings/voorspelling maak wanneer hy nou gaan dood nie,
maar sy broer sê dat alhoewel hy nog rond sit en elke dag iets eet, hy
miskien voor die einde van die maand sal dood wees.
Sal julle laat weet wanneer die heuglike gebeurtenis wel plaasgevind het:))
Annette
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 09:04:11 UTC 2025
|